07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In 2004 het die Algemene Sinode oor die gesag van die Skrif bely dat dit gesag het oor ons hele lewe

omdat dit aan ons betuig dat ons nie aan onsself behoort nie, maar aan die Here. Dit het tyd geword om

duidelik te sê of die NG Kerk bedoel wat hy bely.

Dit het tyd geword om duidelik te sê of die NG Kerk bedoel wat hy bely, al sou so ´n standpunt teen die

postmodernistiese filosofie indruis.

3.4 Postmodernisme

Postmodernisme is die benaming wat gebruik word om die hedendaagse tydsgees te beskryf. Dit is

opvallend dat sekere eienskappe van hierdie tydsgees nie verskil van dié van die modernisme nie. Iets soos

abandoning traditional conventions of social behavior (Taylor & Group 2000:586), klink na n tipiese

postmoderne uitspraak. Dit is egter deel van n definisie van die modernisme. Nel (2001:47) sê tereg dat die

huidige reaksie binne kerklike geledere op die verandering in Suid-Afrika eerder as n modernistiese reaksie

op die tipiese voor-moderne samelewing van die ou Suid-Afrika beskryf moet word. Hy verwys na die

individu, sy eie insigte en sy outonomie as n nuwe driemanskap van die postmoderne mens teenoor die

ou driemanskap van groep, tradisie en gesag. En dan vervolg hy deur te sê dat alhoewel dit na

postmodernisme lyk, dit maar nog tipies n moderne reaksie op voor-modernisme is. Om vandag dus na die

hedendaagse mens as n postmoderne mens te verwys wat totaal anders dink as die mens van die afgelope

twee eeue, is net gedeeltelik waar. In baie opsigte is dié mens nog sterk onder die invloed van die

modernisme.

In breë trekke beteken postmodernisme not so much to express a value as to hold open a space for that

which exceeds expression (Taylor & Group 2000: 699-700) en die doel hiermee is om rigting te gee aan

kulturele veranderinge. Hierdie open space word nie deur die Bybel of enige ander enkele value gevul nie.

Niemand is verkeerd nie. Almal is reg. I'm ok; you're ok; we're all ok . Daarmee word die uitsprake in die

Bybel oor reg en verkeerd, oor goed en sleg en oor die verskillende ewige bestemmings van die mens

bevraagteken en die gesag van die Woord aangetas.

Postmodernisme kan uitgeken word aan twee sleutelaannames: First, the assumption that there is no

common denominator in nature or truth or God or the future that guarantees either the oneness of

the world or the possibility of neutral or objective thought. Second the assumption that all human systems

operate like language, being self-reflexive rather than referential systems systems of differential function

which are powerful but finite (Taylor & Group 2000:700).

Die Bybel is vir die postmoderne mens ook n finite en human system . Dit beteken dat die blywende

waarhede in die Bybel waarvan die kerk van die eeue praat, hoegenaamd nie vir die postmoderne mens

meer blywend hoef te wees nie. Vandaar ook die bevraagtekening van die blywende gesag van die Bybel. n

Taal se doel is immers om iets van homself en sy sprekers te reflekteer, eerder as om n sisteem te wil wees

wat homself met taalreëls besig hou. Bybelreëls oor seks en die huwelik byvoorbeeld word vir die

postmoderne denker as voor-modernisties afgemaak iets waarmee hy hom nie besig hoef te hou nie.

3.5. Fundamentalisme?

Die oorsprong van fundamentalisme in die Christendom spruit uit n reeks van 12 boekies wat tussen 1910

en 1915 in die VSA gepubliseer is met die titelreeks The fundamentals: A testimony to the truth. Drie miljoen

van hierdie boekies is versprei.

Die reeks het oor die volgende onderwerpe gehandel:

Literêre onfeilbaarheid van die oorsprong van elke Bybelboek

Die maagdelike geboorte en Godheid van Christus

Die plaasvervangende siening oor die boetedoening (van Christus)

Die liggaamlike opstanding van Christus

Die naderende wederkoms van Christus

Die intensie van die oorspronklike skrywers van The fundamentals: A testimony to the truth was goed: dit

wou die blywende aard van die boodskap van die Skrif beskerm. Fundamentalisme wat vandag in meeste

godsdienste n groeiende invloed is wil die tradisionele leer van

kerk teen die aanslae van moderniteit en sekularisme beskerm.

Dit is n goeie doelstelling. Die kerk van die 21ste eeu sal dwaas

wees as ons nie insien dat daar vanuit die sekularisasie n

magtige suigkrag uitgaan wat die kerk in n groot versoeking

plaas om die leer soos dit deur eeue oorgelewer is, te verander

ÔÈÎ

Die feit dat gevra word dat die sinode

n besluit sal neem dat homoseksuele

verhoudinge en huwelike nie

Skriftuurlik verantwoord is nie, maak

die voorstanders van hierdie besluit

nie fundamentaliste of homofobies nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!