07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

om by die hedendaagse denkwyse aan te pas. Prof Seitz (Universiteit Aberdeen) meen dat die rede vir die

homoseksualiteitdebat van die afgelope dekade nie gewortel is in enige nuwe insigte in dit wat die Bybel

hieroor sê nie, maar in die veranderde opvattings in die Westerse samelewings oor seksualiteit: If it were not

for the massive changes in sexual behaviour over the past decades, I doubt that we would be considering

this issue on the grounds that is one contested within Scripture itself (2000:180).

Die intensie van die fundamentalisme om die oorgelewerde leer en waardes van die kerk te beskerm is dus

op sigself nie verkeerd nie. Selfs die kritikus Bowden erken: And in a world where values have been so

eroded, there is a great good in much of what it stands for. But serious questions remain about its essential

charactaristics, and when it turns in the direction of fanaticism it can only fan the flames of conflict (Bowden

2005:482).

Die probleem is egter dat die fundamentalisme n regte ding op n verkeerde manier wil doen, en deur hulle

benadering die Bybel nie met die nodige respek behandel nie.

Fundamentalisme soos ons dit verstaan, is die gebruik van Bybelgedeeltes, sonder inagneming van

historiese konteks, sonder onderskeiding van dit wat in sentrum van Skrif is en dit wat op periferie lê, sonder

inagneming van die rol wat verskillende literatuursoorte in die Bybel, sonder inagneming van die rol wat

voorveronderstellings by alle lesers speel, sonder n bewustheid van die heilshistoriese voortgang in die Skrif

speel meestal n destruktiewe rol in gesprekke oor Bybeluitleg omdat dit die bedoeling en skopus van die

Skrif nie respekteer nie.

Ons wys dus die fundamentalisme af. Die Skrif moet respekteer word, en dus altyd in sy historiese konteks

gelees word. Dit beteken egter nie dat kernwaarhede van die Christelike geloof in leer en lewe, soos bely

deur al die eeue, in vraag gestel moet word nie.

Hierdie waarhede is byvoorbeeld die kerk se belydenis dat die Bybel God se gesagvolle Woord is, dat die

Drie-Enige God sy hoogste liefde in Christus aan die mens geopenbaar het, dat slegs Christus die weg en

die waarheid en die lewe is, dat die mens n beelddraer van God is, dat die huwelik slegs n verbintenis

tussen een man en een vrou is.

4. WAT SÊ DIE SKRIF?

4.1 Ou Testament

4.1.1 Die Ou Testament en dieselfde geslag-seks

4.1.1.1 Genesis 1-3

In Gen 1-3 word nie na homoseksuele dade verwys nie. Menslike seksualiteit kom egter hier aan die orde.

Gen 1:27 stel dit uitdruklik dat God die mens as man en vrou geskep het. Die gebruik van die uitdrukking

man en vrou dui op sigself nie op die potensiaal van menslike vrugbaarheid nie, maar eerder dat

geslagtelikheid tot die wese van menswees behoort. Daar is net twee maniere om mens te wees, man en

vrou (Yates 1995:82). Alhoewel die opdrag tot voortplanting eers in vers 28 gegee word, en dan as opdrag

naas die opdrag om oor die aarde te heers (Trible 1978:19), is voortplanting deel van die Goddelike

bedoeling vir die mensheid (Birch 1991:89).

Teenoor Gen 1:26-28 is in Gen 2:24 van voortplanting, geboorte

en kinders geen sprake nie (Keel & Schroer 2004:25). Sou Gen

2:24 bloot die oorsprong van die seksuele aantrekkingsdrang

tussen man en vrou verklaar? Klaarblyklik nie. Alhoewel die klem

op die een vlees in Gen. 2:24 toon dat geslagsgemeenskap

duidelik veronderstel word, word die uitdrukking en hulle sal een

vlees wees gebruik en nie die werkwoord jd c ( om te ken ) wat

normaalweg geslagsgemeenskap uitdruk, nie. Met die uitdrukking

en hulle sal een vlees wees word na n blywende verhouding en nie bloot n daad van seksuele

gemeenskap of selfs n reeks dade van seksuele gemeenskap nie, verwys (Hugenberger 1994:161).

Die inleidende daarom c al kën is die veralgemeende taal van man ( î ), , eerder as Adam ((hã) ãdãm) en

veral die vermelding dat die man sy pa en ma sal verlaat, n kwalifikasie wat nie letterlik op Adam van

toepassing was nie, maak die bedoeling duidelik. Hierdie opsomming is bedoel om as n algemene norm wat

deur die voorafgaande verhaal gestaaf word, te dien (Hugenberger 1994:153). Die feit dat dit in Israel eerder

praktyk was dat die vrou haar ouerhuis verlaat en by die man se uitgebreide, patriargale familie aangesluit

het as wat die man sy ouerhuis verlaat het, toon dat Gen 2:24 nie bloot n heersende praktyk wil verklaar

ÔÈÍ

Gen 1-3 hou aan sy lesers voor die

heteroseksuele man-vrou verhouding

as die archetipiese, deur-Godgewilde

model. In dié teksgedeelte is

daar geen aanduiding dat homoseksuele

verhoudings as n alternatief

beskou sou kon word nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!