07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BYLAAG 2

HOMOSEKSUALITEIT

1. SAMEVATTING

Hierdie is n samevatting van die motivering wat vanuit die Bybels-Christelike tradisie gedoen word. Hieruit

handhaaf dit die standpunt dat homoseksuele gedrag nie Skriftuurlik verantwoord is nie. Om die volle

beredenering te sien, word u na die volledige bylaag verwys.

1.1 N BESLUIT IS NOU NOODSAAKLIK

Dit is belangrik om daarop te let dat hierdie debat in die NG Kerk nie deur die mense wat op grond van die

Skrif sê dat gay verhoudings verkeerd is, op die agenda van die NG Kerk geplaas is nie. As gevolg van die

besluite van kerke in die buiteland rakende gay verhoudings het die NG Kerk in 1986 n besluit hieroor

geneem. Die heropening van die debat in die NG Kerk is as gevolg van die optrede van kerke in die

buiteland asook die samelewing en voorstanders van gay verhoudings se aandrang daarop. In 1995 is die

debat in die Sinode van Wes-Kaapland op die agenda van die kerk geplaas en die Algemene Sinode het in

1998 besluit dat daar weer na die saak gekyk moet word. Die Algemene Sinode van 2004 het n duidelike

besluit uitgestel tot die volgende sinode en n taakspan aangestel om die sinode met n verslag te dien.

Daarom hierdie motivering en aanbevelings aan die Algemene Sinode.

n Duidelike besluit wat aan lidmate en gemeentes n riglyn gee, kan nie langer uitgestel word nie, onder

meer om die volgende redes:

1.1.1 Die feit dat die NG Kerk reeds sedert 1989 met die saak besig is; en nog nie tot n besluit gekom het

nie;

1.1.2 Die feit dat besluite van die Algemene Sinode van 2002 en 2004 op verskillende maniere vertolk word

en tot verwarring lei;

1.1.3 Die feit dat die voorlegging wat voor die Parlementêre Komitee op burgerlike verbintenisse gemaak is,

verskillend vertolk is;

1.1.4 Die sterk aandrang van lidmate, gemeentes en sinodes op leiding van die Algemene Sinode;

1.1.5 Indien die Sinode sou besluit om die saak na kerkrade te verwys of nie verdere besluite te neem nie,

herroep die Sinode inderwaarheid vorige besluite van die Algemene Sinode, en skep daarmee ruimte vir die

sanksionering van homoseksuele verhoudings en huwelike;

1.1.6 Die besluit kan nie na kerkrade afgewentel word nie, want ingeval n klag oor homoseksuele gedrag by

n ampsdraer aanhangig gemaak word, moet die klag nie deur n kerkraad nie, maar deur die ring hanteer

word. Dit is duidelik dat die saak teologies en kerkordelik die verantwoordelikheid van die kerkverband is.

Dit is die oordeel van hierdie motivering dat dit dringend noodsaaklik is dat die Algemene Sinode nou tot n

besluit oor die saak kom. Daar is reeds verskeie streeksinodes, ringe en gemeentes wat oor die saak n

besluit geneem het. Daarom dien ons die Algemene Sinode met hierdie motivering en aanbevelings en vra

ons dat die Algemene Sinode nou n besluit daaroor neem.

1.2 DIE SKRIF

In hierdie motivering word daarvan uitgegaan dat die Bybel die hoogste gesag vir leer en lewe is. Hierdie

gesag is nie geleë in die leser of in die kerk wat dit as gesaghebbend aanvaar nie, maar in God self gesetel.

Die Bybel kry nie gesag wanneer ons of die kerk daaraan gesag toeken nie; dit het eie gesag omdat God

Hom deur hierdie Woord die helderste en duidelikste bekend maak. Hierdie verslag vereenselwig hom met

die NGB, art 3, en ons bely dat hierdie Woord van God nie deur die wil van n mens voortgebring is nie,

maar dat deur die Heilige Gees meegevoer, mense die woord van God verkondig het (2 Pet 1:21).

Ons aanvaar die Bybel as heilig en kanoniek , nie in die eerste plek omdat die kerk die geskrifte van die

Bybel aanvaar en as sodanig beskou nie, maar veral omdat die Heilige Gees in ons hart getuig dat hulle

van God is (NGB, art 5). Ons glo dat die Bybel die wil van God volkome bevat en dat alles wat die mens vir

sy saligheid moet glo, daarin voldoende geleer word (NGB, art 7). Ons verstaan ook saam met die kerk dat

die Skrif met sy menslike en historiese karakter in sigself die Woord van God is. Die Bybel is nié slegs n

geloofsboek wat die getuienis en ervaring van mense in hul nadenke oor hul geloof bevat nie (maw die

verhale van mense in hul denke oor God), maar kom tot ons as die verkondiging van God se omgang met

mense in hul woorde soos in die geskiedenis geopenbaar is. Binne hierdie konteks bely ons ook dat die Skrif

wat in die gestalte van mensewoorde tot ons kom, die boodskap van God dra vandaar die begrip Woord

van God in mensewoorde (Agenda & Handelinge, Algemene Sinode 2002:203).

In ons soeke na antwoorde op die vrae van ons dag, neem die kerk deeglik kennis van die bevindings van

wetenskaplikes. Binne die konteks van hierdie verslag is dit daarom noodsaaklik om dit wat

natuurwetenskaplike navorsing op die terrein van die anatomie, fisiologie en genetika sê, ernstig te neem.

ÔÍÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!