07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die belangrike punt hier is dat baie gay intellektuele wat oor gender-kwessies skryf, self n sosiaalkonstruktiewe

uitgangspunt het. Die bekendste is die Franse filosoof Michel Foucault, wat in sy invloedryke

Geskiedenis van Seksualiteit baie sterk argumenteer dat seksualiteit n produk van die kultuur is. In 1999 het

In die vraag na die Skriftuurlike

regverdiging van homoseksuele

verhoudings en huwelike word die

wetenskap soos politieke slagspreuke

gebruik afhangende van watter kant van

die debat iemand is, word slegs daardie

sogenaamde bevindinge gebruik.

Dit is die rede waarop die sogenaamde

wetenskaplike bevindinge in hierdie

verslag nie die deurslaggewende rol

speel nie, maar die Skrif.

Selfs al sou die wetenskap kon bewys dat

iemand as homoseksueel gebore kon

word, kan n wetenskaplike bevinding nie

n teologiese begrip soos sonde veto

nie!!!

n Nederlandse teoloog, Siebren Lanser, n proefskrif

geskryf, Het schip der kerk op op roze golven: over

homobevrijding en ecclesiologie, waarin die skrywer (self

gay) kies vir n sosiaal-konstruktiewe standpunt. In die

bekende Suid-Afrikaanse boek, Aliens in the household of

God, geredigeer deur Paul Germond, het dr Holger Szesnat

(self ten gunste van gay verhoudings) n artikel geskryf

waarin hy teenoor n eensydige essensialistiese

benadering, wat in Suid-Afrka die botoon voer, pleit vir a

social constructionist perspective... heuristically... the most

adequate perspective for historial inquiry in die gaygesprek.

Ons doel is nie om hier die meriete van die twee

benaderings te behandel nie. Ons vestig slegs die aandag

daarop, om deelnemers aan die gesprek daarvan bewus te

maak dat die stem ten gunste van gay-verhoudings wat

meestal (amper uitsluitlik) in die media gehoor word, slegs

die stem van die essensialiste is diegene wat beweer dat

gays almal so gebore is. Teenoor hierdie stem is dit belang-

rik om die ander stem grootliks komende uit die internasionale intellektuele gay-gemeenskap ook te hoor:

die stem wat sê dat homoseksualiteit n sosiale konstruksie is.

n Verdere, meer radikale stem uit die gay sosiaal-konstruktiewe hoek 48 , maak juis die punt dat gay-wees n

keuse is: dat gay persone nie apologeties te hoef verduidelik, Jammer, maar ek is so gebore nie, maar trots

behoort te sê: Ek is nie so gebore nie, maar ek het gekies om so te wees en wat daarvan? Lees meer

hieroor in die boek van David Halperin (1990) en dosyne internet- webbladsye deur by Google in te tik:

homosexuality + social construction.

8.4. Oorsake van homoseksualiteit

n Gewilde argument van voorstanders van homoseksuele verhoudings en huwelike is dat dit wetenskaplik

bewys iemand as n homoseksuele persoon gebore word. Die siening verdien meer aandag.

8.4.1. n Geneties / biologiese evaluasie van seksuele oriëntasie

8.4.1.1. Inleiding

Hierdie uiteensetting is nie bedoel om n wetenskaplike referaat te wees nie. Dit is geskryf om verstaanbaar

te wees vir n gehoor wat nie onderlê is in die vakkunde van die genetika, biologie of biometrie/psigometrie

(biologiese- en psigologiese statistiek) nie. Ten einde dit te bereik word moeilike konsepte baie

vereenvoudig. Wat die wetenskaplike resultate betref word dit nie volledig weergegee nie maar slegs die

relevante gedeeltes wat nodig is om die gevolgtrekkings toe te lig.

8.4.1.2. Redes vir n geneties / biologiese evaluasie van homoseksuele gedrag in n primêr

eties/morele debat

Die opvatting bestaan vandag waarskynlik redelik algemeen by die breër publiek dat homoseksuele gedrag

n geneties / biologiese oorsprong het. Die algemene media en pro-gay groepe voer dan ook sonder

uitsondering aan dat homoseksuele persone so gebore word. Daar word beweer dat homoseksuele gedrag

moreel / eties nie negatief beoordeel moet word nie omdat dit natuurlik en overmydelik is. Ek is so, want

God het my so gemaak , word gesê. Om hierdie argument verder te staaf word beweer dat daar n hoë

frekwensie van homoseksuele persone in die bevolking voorkom. Syfers van so hoog as 7-10% word

genoem (Antohonissen & Oberholzer 2001: 146; Barnard 2000: 85).

Onder die leke publiek het die sogenaamde geen-mite vandag groot inslag gevind. Volgens hierdie

opvatting word algemeen, verkeerdelik, aanvaar dat bykans alle menslike gedrag op n geneties

deterministiese wyse bepaal word. So word daar geredeneer dat as sekere siektes soos bv. porforie, sistiese

fibrose, spierdistrofie ens. deur n geen of gene veroorsaak word, waarom dan nie ook gedrag nie? As ons

48 Halperin (1990), lees dosyne webbladsye deur by Google in te tik: homosexuality + social construction.

ÓÔÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!