07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.11 Die Moderamen is oortuig dat die Algemene Predikantebyeenkoms in sy doel geslaag het en dat dat

daar met die genade van die Here meer bereik kon word as wat die Algemene Sinode in 2004 in voortuitsig

gestel het.

4.12 AANBEVELINGS: ALGEMENE PREDIKANTEBYEENKOMS

4.12.1 Die Algemene Sinode dank die Here vir die geslaagde Algemene Predikantebyeenkoms en

die vrug daarvan in die NG Kerk.

4.12.2 Die Algemene Sinode dra dit aan die Moderamen op om weer oorweging te gee aan die

aanbied van n Algemene Predikantebyeenkoms vir die kerkverband.

5. FUNKSIONERING VAN DIE DIENSGROEPE ITV DIE ROEPINGSVERKLARING

5.1 Die Algemene Sekretaris het die besluite tov die Roepingsverklaring/ -verbintenis (Besluiteregister 2004

F.2.1/21) asook die feit dat die kerkverband van n struktuurgedrewe na n roepingsgedrewe funksionering

geskuif het (Besluiteregister 2004 F.2.1/22), op kontinue wyse met Diensgroepe hanteer. Diensgroepe het

die skuif gemaak en die Roepingsverklaring funksioneer konkreet in die werk waarmee hulle besig is.

5.2 Die sake in die besluite wat op Diensgroepe/ Taakspanne van toepassing is, is hanteer of in proses van

hantering.

6. FUNKSIONERING VAN DIENSGROEPE ITV KO ART 43

6.1 Die Algemene Sinode het in 2002 en 2004 goeie beredenering voor hom gehad oor die werkterrein van

die Algemene Sinode en Sinodes (vgl Agenda 2002 bl 289 ev en Agenda 2004 bl 181 ev). Daar is

bepaalde besluite geneem oa ook oor die verfyning van Art 43 van die Kerkorde.

6.2 Al die Diensgroepe/ Taakspanne het itv die besluite van die Algemene Sinode moeite gedoen om met

die interpretasie van Art 43 en die werklike taak van die Algemene Sinode en sy Diensgroepe te worstel. In

baie opsigte was dit moeilik aangesien bepaalde werksaamhede van die Algemene Sinode ook in die

proses bevraagteken sou kon word itv Art 43.

6.3 Die Moderamen het by verskeie geleenthede hieroor gepraat, n memorandum van prof Piet Strauss

hieroor hanteer asook aandag gegee aan n voorlegging van die ATF oor finansiële bestuur en Art 43 van

die Kerkorde (vgl ook Dokumentebundel A.6.4.4 pt 8).

6.4 Op grond van die voorlegging van die ATF aan die Moderamen het die Moderamen besluit om by die

Algemene Sinode aan te beveel dat Art 43.2.2 gewysig word om dit in lyn te bring met Art 43.1.1. Die

motivering is dat die voorgestelde wysiging die werk van die Algemene Sinode duideliker afbaken asook

dat die funksies van die Diensgroepe van die Algemene Sinode duideliker te onderskei is van die van die

sinodes.

6.5 AANBEVELINGS: KO ART 43 EN DIE TAAK VAN DIE ALGEMENE SINODE

6.5.1 Die Algemene Sinode besluit om Art 43.2.2 te wysig om te lui: die koördinering/ netwerk van

sake wat voortvloei uit Art 43.1.1

6.5.2 Die Algemene Sinode wys Sinodes asook die Diensgroepe/ Taakspanne van die Algemene

Sinode op die beredenering oor die werk van die Algemene Sinode en Sinodes in die Agendas van

2002 en 2004.

7. VISIONÊRE TAAKSPAN

7.1 OPDRAG (Besluiteregister F.2.1/22 pt 4)

Die Sinode besluit dat visioneringsprosesse hoog op die agenda van die breë verband van die NG Kerk is

en moet wees. n Ad hoc-taakspan word aangewys, bestaande uit een persoon uit elke sinodale streek, wat

die Leiersgroep tussen sinodesittings kan adviseer en bystaan in visioenêre prosesse, spesifiek ook die

wyse waarop die prosesstasies in samewerking met al die sinodes gekoördineerd beplan kan word. (Pt

2.3.2 van dié verslag dien as raamwerk waarbinne die beplanning gedoen kan word.)

7.2 UITVOERING

7.2.1 Die Taakspan het hulle werk in kontinue konsultasie met en rapport aan die Moderamen gedoen.

7.2.2 Die Moderamen het die volgende besluite geneem oor die funksionering van die Taakspan binne die

gegewe begroting:

1. Die Visionêre Taakspan se dagbestuur/voorsitter woon elke Moderamenvergadering by ter wille van

koördinasie en advies oor prosesse.

2. Die Visionêre Taakspan vergader 2 x n jaar om die onderskeie prosesstasies (vgl Algemene Sinode

2004 se Handelinge punt 2.3.2 van die besluite oor die vorige Taakspan se verslag) van die Algemene

Sinode/Moderamen met die prosesse in die sinodes te belyn.

3. Die Visionêre Taakspan se dagbestuur/voorsittter bedien die Algemene Sekretaris gereeld (telefoon-

Ë

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!