07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gemeentes van die NG kerk word opnuut versoek om bestaande ooreenkomste met susterskerke in

buurlande in ag te neem en te eerbieding tydens uitreik-projekte.

Om ons onderskrywings van die eenheid van die breër NG kerkfamilie en ons getuienis te bevestig en met

goeie visie, beplanning en bestuur te werk, roep die AKGA sover moontlik die NG kerkfamilievennote

jaarliks saam.

Ons uitreike in Afrika met die evangelie moet onderneem word met goeie koördinering tussen die rol van

die kerkverband en die plaaslike gemeente.

3.1 In die vorige gesamentlike verslag van die AKDB, ASKG en AKGA is n kort opsomming gegee van die

kerke in die NG kerkfamilie in Afrika en die uitdagings waarmee hulle gekonfronteer word. Weens die

koste-implikasie kon die besluit oor jaarlikse gesprekke met die vennootkerke in Afrika en die res van die

wêreld nie realiseer nie. Die ADD het daarvan kennis geneem dat daar toenemend vennootskappe met

gemeentes van kerke in die breë NG kerkfamilie in Afrika gesluit word. Dit is n verblydende tendens maar

dit blyk ook dat vorige ooreenkomste tussen sinodes soms nie eerbiedig word of dat die leierskap van die

kerke in Afrika in ag geneem word nie. (Sien Moderamen C3.4.4).

3.2 Vennootskappe tussen kerke het n belangrike metode van Diens en Getuienis geword en die ADD

oordeel dat n konferensie oor vennootskappe tussen die kerke in die NG Kerkfamilie in Afrika asook kerke

buite Afrika, tans baie nodig is. So n konferensie kan ook n baie effektiewe manier wees om die bande

tussen die kerke te verstewig en raamwerke te ontwikkel waarbinne vennootskappe aangegaan kan word.

Die konferensie word beplan vir 2008 en verteenwoordigers van al die kerke in die familie in Afrika en buite

Afrika sal genooi word. Ter voorbereiding van die konferensie is die ADD tans besig met n studie oor

vennootskappe in n missionêr-diakonale bediening.

3.3 AANBEVELING: VENNOOTSKAPPE TUSSEN KERKE

Die Algemene Sinode

3.3.1 Herbevestig die sinodale indeling vir vennootskappe vir diens en getuienis binne die NG

Kerkfamilie in Afrika wat vroeër reeds goedgekeur is.

3.3.2 Keur dit goed dat n konferensie oor vennootskappe tussen kerke in die breë NG Kerkfamilie

in Afrika in 2008 gehou word.

4. EKUMENIESE VENNOOTSKAPPE

Die ASKDD van die VGKSA is reeds geruime tyd betrokke by ekumeniese vennootskappe insake die

diakonaat. Die South African Diaconal Partnership (SADP) is met n aantal Noord-Amerikaanse kerklike

vennote naamlik die RCA, die CRWRC en n aantal gemeentes van die RCA en die CRC. Daar is ook

vennootskappe met kerke in Europa en in Skandinawië. Die NG Kerk is reeds in 2006 genooi om lid te

word van die SADP en met die totstandkoming van die Verenigde Diensgroep Diens en Getuienis het die

verteenwoordigers van die VGKSA begin met onderhandelings om die vennootskappe om te skakel na

vennootskappe met die Verenigde Diensgroep vir Diens en Getuienis, dit wil sê die NG Kerkfamilie.

5. VENNOOTSKAPPE MET KERKLIKE INSTELLINGS

5.1 CHRISTELIKE LEKTUURFONDS (CLF)

5.1.1 Die verslag Christelike Lektuurfonds (CLF) is hierby aangeheg as Bylaag 1. Die CLF is vanjaar

vyftig jaar oud en die geleentheid is op 25 Februarie 2007 met n Feesdiens in Bloemfontein gevier. By die

geleentheid het die Algemene Sekretaris n boodskap van gelukwensing namens die NG Kerk aan die CLF

oorgedra.

5.1.2 AANBEVELING: CHRISTELIKE LEKTUURFONDS (CLF)

Die Algemene Sinode dank die Here vir die Christelike Lektuurfonds wat die afgelope vytig jaar die

boodskap van die Bybel veral deur die gedrukte media in verskillende tale aan duisende mense

verkondig het.

5.2 ISWEN

5.2.1 Die verslag van die Instituut vir Sendingwetenskaplike Navorsing (ISWEN) is hierby aangeheg as

Bylaag 2.

5.2.2 AANBEVELING: ISWEN

Die Algemene Sinode ondersteun steeds ISWEN se poging om, saam met die NOVA Instituut te

werk aan die ontwikkeling van `n lewenstyl wat meer ekologies-vriendelik is.

5.3 HUGENOTE KOLLEGE

5.3.1 Die verslag van Hugenote Kollege is hierby aangeheg as Bylaag 3.

5.3.2 AANBEVELING: HUGENOTE KOLLEGE

Die Algemene Sinode neem kennis van die verslag van Hugenote Kollege.

ÏÌÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!