You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
8.9.1.1 Die ervaring op gemeentelike vlak dat al meer en meer lidmate kerklos word en van die gemeentes

wegdryf.

8.9.1.2 Die ervaring dat die gesprek oor evangelisasie al meer en meer tot n stilstand gekom het. Dit geld

vir gemeentelike-, rings- en sinodale vlak en ook binne die teologiese fakulteite.

8.9.1.3 Hiermee saam het evangelisasie as aktiwiteit ook feitlik tot n halt gekom. Erkenning word

onmiddellik gegee aan klein groepies gelowiges wat wel evangelisasieprogramme in stand gehou het,

dikwels op die rand van die gemeentelike lewe.

8.9.1.4 Die ervaring dat daar dikwels so gestry word oor wat evangelisasie nou eintlik is en behoort te

wees, dat dit sinvolle bediening in die verband ook gekniehalter het.

8.9.1.5 Die ervaring dat die sigbare getalle van gemeentes dramaties daal, maar dat daar oor n twintig

jaar periode feitlik geen nuwe lidmate tot die NG Kerk toegevoeg is, anders as deur geboorte nie.

8.9.1.6 Die ervaring dat daar binne die NGK verskillende teologiese strominge ontstaan het. Dit het nie net

op belydenisvlak onsekerheid gebring het nie, maar noodwendig op bedieningsvlak en in die besonder ons

evangelisasie praktyk begin impakteer.

8.9.2 Vir n volledige bespreking van nuwe uitdagings rondom evangelisasie, sien ook die Verslag

rakende bediening aan kerklos lidmate, evangelisasie en nuwe gemeente-ontwikkeling.

8.10 GEMEENTES SE PUBLIEKE GETUIENIS IN N NUWE SITUASIE

8.10.1 Gemeentes is altyd in die tyd en in die konteks veranker. Die Christendom is in sy wese n

geïnkarneerde geloof wat juis tot uitdrukking kom tot dié mate waarin diegene wat daartoe behoort in

volgelingskap van Christus, God se Koninkryk in die wêreld laat kom. Christene is inderdaad geroep om

sout en lig vir die wêreld te wees. Dit roep Christene altyd om hulle getuienis in die wêreld te laat hoor

rakende sake wat die welwese van die mens en skepping bedreig. Na gelang van omstandighede sal die

agenda verander.

8.10.2 Vir die oomblik behoort die volgende sake altyd in die oog en op die agenda van gemeentes te

wees:

8.10.2.1 Armoede: Werkloosheid is as gevolg van n verskeidenheid van faktore n groeiende werklikheid.

Gemeentes behoort alle moontlike pogings aan te wend, om op kreatiewe wyse die probleem aan te spreek

en ook die slagoffers van werkloosheid by te staan. Armoede is egter ook n komplekse sistemiese

probleem. Hiervan is die wêreldwye groeiende gaping tussen dié wat het en dié wat nie het nie, n

sprekende voorbeeld. Gemeentes behoort die denke van kreatiewe denkers te stimuleer om saam te dink,

te skryf en te praat oor moontlike oplossings. n Klakkelose aanvaarding van die situasie is nie aanvaarbaar

nie.

8.10.2.2 Misdaad: Niemand hoef meer te wonder oor die kompleksiteit en broosheid van die tye waarin

ons leef nie. Ons wêreld, land en plaaslike gemeenskappe is so kwesbaar soos lank te vore. Tog is dit n

vreemde kwesbaarheid, want in dieselfde asem sou ons oneerlik wees as ons nie sou wys op die

ongelooflike voorregte en geleenthede wat ons het nie. Ons bestaan is n intense paradoks. Aan die een

kant geniet die meeste van ons, gesien binne n ruimer konteks, steeds besonderse welvaart en aan die

ander kant is misdaad besig om ernstige duike in die psige van ons mense te slaan. Al sê die regering dat

statistieke wys dat misdaad aan die verminder is, is dit duidelik dat gemeenskappe n emosionele

versadigingspunt begin bereik. Al daal die insidente (volgens amptelike statistiek), kom daar n punt waar

net een geweldsmisdaad vir mense op emosionele vlak te veel word. Dit word die spreekwoordelike laaste

strooi wat die kameel se rug knak. Dit kan nooit maar net nog n stukkie statistiek wees nie, maar wel n

intense emosionele ervaring teen die agtergrond van honderde ander insidente wat reeds diep in die

onderbewuste weggebêre is. Die groot vraag is hoe ons dit gaan hanteer? Onthou dat alle oplossings vir

alle probleme in die eerste plek daar begin waar n kerngroep mense volle verantwoordelikheid aanvaar, dit

regkry om die eintlike probleem in sy kern te definieer, en dan genoeg mense mobiliseer om iets konkreet

daaraan te doen.

8.10.2.3 Onderwys: Binne die gereformeerde tradisie was daar nog altyd n baie noue band tussen

opvoeding, geletterdheid, geloofsvorming, deugdevorming en moraliteitsvorming. In kort het

gereformeerdes nog altyd n hart vir die onderwys gehad, maar terselfdertyd geglo dat onderwys en

opvoeding juis sy dieptedimensie bereik wanneer dit binne die dampkring van die Christelike geloof kom

staan. Dit was een van die redes waarom Martin Luther gepleit het dat daar by elke universiteit ook n

teologiese kweekskool moet wees. Suid-Afrika het wat elke faset van die onderwys betref, enorme

uitdagings. Die kerk sal moet besef dat n nuwe Suid-Afrika nie haar roeping tot die onderwys beëindig het

nie. Gemeentes sal op konkrete wyse betrokke moet bly by die skole van hul omgewing, al voel hulle nie

meer in alle opsigte ewe welkom nie.

8.10.2.4 Gesondheid: Wanneer armoede en ongeletterdheid hoogty vier, ly mense se gesondheid

daaronder. Nie alleen het SA van die hoogste VIGS-statistiek ter wêreld nie, maar gedy ander verwante

siektes soos TB by die dag. Sou die infrastruktuur van ons gemeentes, sale ens. nie gebruik kon word om

sentrums van hoop daar te stel waar mense op groot skaal in liefde versorg kan word nie?

8.10.2.5 Versoening: Die euforie van 1994 is lank reeds verby en Suid-Afrika worstel steeds intens

daarmee om werklik `n regverdige en nie-rassige samelewing daar te stel. Verskeie sosio-politiese faktore

dra ook daartoe by dat vervreemding aan die orde van die dag is en ware versoening steeds `n droom is. In

ÎÌ