07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

van die doop sal dink nie, maar ernstig sal kennis neem van wat die groter Christelike gemeenskap

amptelik oor die saak sê.

n Uiteenlopende groep Christelike kerke (waaronder ook Pentekostalistiese Kerke) het reeds in 1983 hulle

in die sogenaamde BEM-dokument (Baptism, Eucharist and Ministry) van Faith and Order afdeling van die

WRK verbind tot die weerhouding van die her-doop van mense, omdat enige sodanige handeling die

integriteit van die sakrament self as n teken van God se genadige verbintenis aan iemand in sy wese

aantas. Dat plaaslike Baptiste en ander Pentekostalistiese kerke hulle nie hieraan verbonde voel nie, is te

verstane uit hoofde van hulle independentistiese beskouing oor kerkverband in die algemeen in die

Christelike kerk, asook in die ekumeniese beweging in die wêreld. Tog word hiermee n belangrike

teologiese vertrekpunt gestel wat instemmend is met die klassieke Christelike geloof en ons kan dit nie

maar net ignoreer wanneer ons ons wil vergewis van n standpunt oor die saak in die kerk nie.

2.2.2 Die verstaan van die doop in die Gereformeerde kerke hang ten nouste saam met die verstaan

van verlossing

Ons kerke word vandag juis wat dit betref sterk beïnvloed deur die siening en lering en prediking van die

Pinkster-kerke. Vir hulle kom geloof voor doop (soos by ons met ongedoopte volwassenes), en hulle sien

dit as n daad van gehoorsaamheid, van aanvaarding van hul kant af van die genade van God. Trouens, vir

hulle is die doop nie geldig as dit nie persoonlik deur die dopeling aanvaar word nie. Daarom herdoop hulle

sonder meer mense wat reeds gedoop is. Vir sommige Pinkstergroepe is die kinderdoop selfs n

onaanvaarbare dooppraktyk wat nie Bybels is nie en pleeg ouers wat hul kinders laat doop, sonde.

Die Gereformeerde kerke glo egter dat die geldigheid van die doop nie van ons aanvaarding daarvan

afhang nie, maar dat dit berus in God self: die grond van ons geregtigheid is alleen in God te vind. Dit is

God se teken van sy verbintenis aan ons. Ons kan dit nooit waardig wees nie. As die geldigheid daarvan

van ons sou afgehang het, sou ons altyd in onsekerheid geleef het.

Want, wanneer weet n mens nou genoeg; wanneer glo jy genoeg? Mettertyd besef n gelowige dat jy

gegroei het in kennis en jou geloof beter as voorheen verstaan. Beteken dit dat jy dan weer gedoop moet

word omdat jy nou in die lig van jou beter verstaan die behoefte het om jou van jou kant af opnuut te

verbind? Nee. Daarom praat ons van die onverdiende genade van God wat ons red.

Mense verstaan die woord genade vandag ook moeilik. Ons leer van kleins af dat n mens niks verniet kry

nie jy moet hard werk vir jou besittings en voorregte. Ons verstaan dus moeilik dat ons iets uit genade

kan ontvang. Die doop is eintlik n uitstekende illustrasie van genade wanneer God homself byvoorbeeld

aan n kindjie (wat nog nie kan kies of weet hoe om te glo nie en dit daarom op geen manier kan verdien

nie) verbind. Wanneer God sy beloftes aan n kindjie toesê, verstaan ons dat dit onverdiende genade is.

Soos reeds in Deel I gestel is, word daar al te gemaklik gewerk met n denk-konstruksie (veral uit die Ou

Testament) wat leer dat die sleg wat jou oorkom die gevolg is van jou sonde. As jy jou egter bekeer, om

vergifnis vra, van jou verkeerde weë afskeid neem en reg leef, sal God jou vergewe en jou seën met

voorspoed (natuurlik die hemel eendag, maar ook n geseënde lewe hier op aarde).

Binne ons geloofstradisie glo ons egter dat ons nie goeie werke doen om gered te word nie, maar ons doen

goeie werke uit dankbaarheid, omdat ons alreeds gered is. God en sy genade, is eerste daar. Slegte dinge

wat jou oorkom, soos rampe, siektes of lyding, is nie die direkte gevolge van sonde nie. Droogte vind nie

plaas as gevolg van mense se sonde nie hoewel iets soos hongersnood natuurlik indirek die gevolg van

byvoorbeeld die onverantwoordelike omgaan met die natuur kan wees. En misdaad en geweld (sonde) lei

natuurlik tot dood en lyding en selfs verarming. Maar, daar is nie n simplistiese direkte verband tussen

sonde en rampe nie.

Trouens, omgekeerd glo ons ook dat as n mens as n opregte kind van die Here binne sy wil probeer leef,

en die regte dinge doen deur mense lief te hê en te vergewe, dit nie noodwendig n geseënde,

voorspoedige lewe sal verseker nie. Die teendeel is dikwels waar, wanneer uitermate toegewyde mense

die een ramp na die ander beleef. Lees maar Hebreërs 11, waarin na twee groepe geloofshelde verwys

word diegene wie se geloof vir hulle voorspoed en seën gebring het, maar dan van vers 36 af die

naamloses wat, ten spyte van hul geloof, nie die beloftes sien waarheid word nie, gely het en dikwels

vreeslike dode gesterf het.

2.2.3 Ons leer om die genade van God te verstaan deur die hele Bybel in berekening te bring

Gereformeerdes glo nie in n skerpskutter-aanslag op die Bybel nie. Ons haal nie verse uit en bou n dogma

daarom nie. Ons doen dit ook nie met hele geskrifte nie, en selfs nie eens met die Ou of Nuwe Testament

op hul eie nie. Ons glo die hele Bybel moet in sy volle verband gelees word om die hele prentjie te kry van

die genadige God wat ons aanbid en hoe Hy homself deur die geskiedenis telkens as sodanig openbaar

het.

ÌÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!