07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

arsenokoitai verwys na mans wat homoseksuele dade beoefen. 25 Dit is duidelik uit die oorgrote

meerderheid van Griekse woordeboeke en nuutste kommentare op 1 Korintiërs en 1 Timoteus. 26

Selfs geleerdes wat wel pleit vir die erkenning van homoseksuele pare in verhoudings van liefde en trou as

n geldige Christelike alternatief, betwis nie dat Paulus met malakoi en arsenokoitai verwys na mans wat

homoseksuele dade beoefen nie, byvoorbeeld die klassikus W.R. Schoedel (2000:63-64). Prof. Andrie du

Toit, wat pleit vir n versigtige aanvaarding van one-to-one, committed and permanent homoseksuele

verhoudings, aanvaar dat arsenokoitai en malakoi in I Korintiërs en 1 Timoteus gebruik word om

homoseksuele verbintenisse te beskryf. Hy waardeer Martin se argument oor malakoi, maar konkludeer

dan: Nevertheless it was also used for males, often youths, occupying the passive role in a homosexual

relationship. Already Plato used malakia with this connotation. Because arsenokoitai is most probably a

coinage from Lev. 18:22 and 20:13, it can hardly indicate something other than the active male participants

in a homosexual relationship. The co-occurrence of arsenokoitai in 1 Cor 6:9 would therefore denote the

passive and active partners in such a relationship (2002:94, 106) .

Dit is hoe die oorgrote meerderheid van eksegete dié twee terme verstaan. Waarskynlik daarom dat Martin

self aan die einde van sy artikel skryf: My goal is not to deny that Paul condemned homosexual acts but to

highlight the ideological contexts in which such discussions have taken place (1996:130). Diegene wat pleit

vir n erkenning van gekwalifiseerde homoseksuele verhoudings (soos ons dit hieronder sal sien), doen dit

meestal nie op grond van die argumente dat arsenokoitai en malakoi verkeerd vertaal is nie 27 .

b) Argument twee: Die homoseksuele verhoudings wat Paulus afwys, is nie permanente verhoudings

in liefde en trou is nie, maar pederastie

Pederastie die seksuele misbruik van jong seuns deur ouer mans, veral mans in gesagsposisies het wyd

voorgekom in die Griekse en die Romeinse samelewings, veral in die Romeinse leër en in n semi-militêre

samelewing soos Sparta. 28 .

Alle homoseksuele verhoudings waarvan daar

in die destydse kulture gepraat word, was nie

net waar volwasse mans met seuns of slawe

homoseksuele dade gepleeg het. Daar is ook

sommige getuienis wat daarop dui dat hierdie

praktyke meer in die Griekse tyd voor gekom

het, as in die Grieks-Romeinse tyd. Dit is

daarom nie korrek om die homoseksuele

praktyke waarvan in die Bybel gepraat word

bloot as pederastie te beskryf nie.

Dit is veral die boek van Scroggs (2003) wat hierdie

argument gebruik. Om die waarheid te sê, Scroggs se

hele argument berus op sy oortuiging dat die Nuwe

Testament nie homoseksuele verhoudings as sodanig

afwys nie, maar wel pederastie. Much of my

argument depends upon the judgement frequently

stated above, that the only model of male

homosexuality was pederasty (Scroggs 1983:130).

Sou dit waar wees, verander dit natuurlik die saak.

Baie van die mans wat seksuele verhoudinge met

jong seuns aangeknoop het, was self nie homoseksueel nie, maar wel heteroseksueel. As offisiere aan

diens was hulle vir lang tye weg van hulle vrouens en jong seuns, dikwels van n laer klas, en werksaam as

perdejongens of wapendraers en moes dan as plaasvervangers dien - n situasie vergelykbaar met

homoseksuele misbruik in hedendaagse tronke. Die sonde in sulke verhoudings was dat dit nie verhoudings

van wedersydse respek en toestemming was nie, maar van ongelykheid en misbruik. Die jong seuns het

dikwels geen werklike vrye keuse in die saak gehad nie.

Evaluering van die pederastie-argument

Ten eerste moet daarop gelet word dat arsenokotai en malakoi nie altyd saam gebruik word nie. Paulus

gebruik dit in 1 Kor 6:9, maar in 1 Tim 1:10 net arsenokotai. Met ander woorde, Paulus dink nie dat

arsenokoitai ( manneslapers ) noodwendig malakoi as maats moes gehad het nie, met ander woorde: hy

wys homoseksuele praktyke af, ook in verhoudings wat nie noodwendig met uitgebuite jongelinge in n

skeefgetrekte magsverhouding was nie.

Verder moet onthou word dat malakoi sagtes beteken wat waarskynlik verwys na die meer passiewe

persoon in die verhouding, maar dit was nie noodwendig jong seuns nie, en dus verwys dit nie noodwendig

na pederastiewe verhoudings nie.

Selfs Germond, wat Scroggs se algemene argument steun dat permanente homoseksuele verhoudings deur

die kerk aanvaar moet word, verwerp Scroggs se argument dat malakoi altyd na misbruikte jong seuns

verwys of dat die n term is wat as n soort tandem-frase saam met arsenoikotai gebruik is. In 1 Kor 6:9

25

Sien Wright (1989:125-153) se sorgvuldige behandeling en uiteindelike verwerping van Boswell se argumente.

26

Bauer et al (2000); Dunn (2000:791), Hays (1986:383), Louw & Nida (1988), Orr & Walther (1976:198), Quinn & Woeker (2000:91),

Schrage (1995:201). Sien Gagnon (2001:304) vir n meer volledige lys.

27

L Nortjé-Meyer (2005:181) ontken nie dat Paulus in 1 Kor. 6 en Rom. 1 homoseksuele praktyke afwys nie, maar skryf dit toe aan

Paul s prejudice about homosexual practices .

28

Die standaardwerke oor homoseksualiteit in die antieke Grieks-Romeinse kultuur, K. Dover (1989) en Hubbard (2003).

ÔÁÌ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!