07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kultuur negatief geoordeel is, 24 en die soort man oor wie meeste kulture in die 21ste eeu ook negatief

oordeel die sogenaamde softie . Maar om sulke mense vandag negatief te beoordeel, is om ons eie

bevooroordeelde kultuur na te praat. Or do we condemn only those things that our culture considers

effiminate? And what might that be? Taking piano lessons? ballet dancing? singing falsetto in the men and

boys choir? refusing to own a gun? (Martin 1996:129).

Martin se argument is duidelik: omtrent in alle kulture is dit die neiging om n die sogenaamde verwyfde

man, die softie , die sissie te verag. En in al hierdie kulture is dit n produk van die oorheersing van

patriargale opvattings. Maar juis die Christelike kultuur wat kies vir die swakke en die verontregte, behoort vir

die verwyfdes op te staan, en sodanige stereotipering te verwerp.

Evaluering van verkeerde vertaling-argument

Om met malakos te begin: Martin se waarskuwings hierbo moet beslis deur alle Christene ook in Suid-

Afrika ernstig geneem word. In ons eie gereformeerde tradisie is daar baie voorbeelde dat n mans-houvan-rugby-en-motors-kultuur

ons Bybelse kultuur beïnvloed, en dat ons n subtiele diskriminasie toegelaat

het teen (byvoorbeeld) mans wat opera en kuns bo rugby en motors verkies. Erger nog: dié stereotipering

het inderdaad n negatiewe stereotipering van mense met n homoseksuele stereotipering in die hand

gewerk. Dit is belangrik dat ons Martin en ander se waarskuwings hierteen hoor en gehoorsaam.

Maar die vraag is eintlik: Wat het Paulus bedoel toe hy die woorde arsenokoités en malakos in 1 Kor 6 en

1 Tim 1 gebruik het? Kan ons sê dat Paulus iets anders bedoel het as mans wat homoseksuele dade

beoefen? Kan ons sê dat ons nie seker is wat Paulus in die twee gedeeltes bedoel het, net omdat latere

vroeg-Christelike skrywers nie die terme arsenokoitai en malakoi as tegniese terme vir homoseksuele

mans gebruik het nie? Nee. Die vraag is nie hoekom latere Christelike skrywers nie die term arsenokoitai

en malakoi gebruik het nie. Die kritiese vraag is hoe Paulus dié terme verstaan het. Die antwoord is nie

moeilik nie. Paulus, n Griekssprekende Jood, se woordeskat oor godsdienstige sake is tog sekerlik gevorm

deur die Joodse Bybel waarmee hy grootgeword het die Septuaginta (LXX). Dit is in daardie geskrif waar

Paulus (en die ander skrywers van die NT) se gebruik van die woord arsenokoitai vandaan kom. Wanneer

die LXX praat oor gedrag wat ongetwyfeld homoseksueel was, in Lev 18:22 en Lev 20:13, word die arsen

(manlik) en koitén (slaap) gebruik:

Lev 18:22: kai meta arsenos ou koiméthésé koitén gunaikos. (En met n man mag jy nie gemeenskap hê

soos met n vrou nie.)

Lev 20:13: kai hos an koiméthé meta arsenos koitén gunaikos. (En hy wat met n man soos met n vrou

gemeenskap het.)

Daarby moet ons ook sê dat ten minste sommige latere Christen-skrywers arsenokoitai gebrui om na

homoseksuele mans te verwys sien Eusebius in voetnoot 21 hieronder.

Dit is duidelik dat in 1 Kor 6:9 malakoi oute

arsenokoitai nie gewoon mans wat rondslaap kan

beteken nie. In dié sondelys is daar minstens twee ander

terme wat dié tipe losbandige gedrag beskryf: pornoi

( onsedelikes ) en moigoi ( egbrekers ). In die lig van

die LXX se gebruik, en in die lig van die feit dat malakoi

en arsenokoitai die twee stereotipes in n

homoseksuele verhouding beskryf, en in die lig van dat

Paulus se Joodse agtergrond, kan malakoi oute

arsenokoitai net na homoseksuele persone verwys.

Dieselfde geld vir 1 Tim 1:10, waar die skrywer pornoi

vir ontugtiges gebruik en arsenokoitai vir mense wat homoseksualiteit beoefen .

Dit is dus nie verkeerd nie om in I Kor 6 en 1 Tim malakoi en arsenokoitai te vertaal as mans wat

homoseksuele dade beoefen . In Paulus se briewe verwys malakoi en arsenokoitai is nie na mans wat by

vroue rondslaap (daar is ander woorde wat daarna verwys) maar na manlike homoseksuele gedrag.

n Laaste punt oor die vertalingskwessie: die aandag wat hierbo aan die standpunte van Martin, Scroggs en

ander gegee is, moet nie die valse indruk skep dat daar in die Nuwe-Testamentiese wetenskap nie

konsensus oor die vertaling bestaan nie. Daar is nie volkome eenstemmigheid nie (Martin verskil

byvoorbeeld) maar daar is breë konsensus en die konsensus is, soos hierbo aangetoon, dat malakoi en

24 Martin (1996:126):

An old hag in a play by Aristophanes drags off a young man, saying, Come along, my little softie (malakion), although she

has perfectly heterosexual things in mind (Ecclesiazusae 1058).

ÔÁÓ

Daar bestaan breë konsensus onder die meeste

internasionale NT geleerdes dat malakoi en

arsenokoitai verwys na mans wat

homoseksuele dade beoefen. Dit is duidelik uit

die oorgrote meerderheid van Griekse

woordeboeke en nuutste kommentare op 1

Korintiërs en 1 Timoteus. Paulus verwys dus

hier na beide die manlike en vroulike

homoseksuele persone in n homoseksuele

verhouding.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!