07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

9. VERSOEKSKRIF: STEMME TEEN ONSKRIFTUURLIKE PROSESSE

9.1 Hierdie versoekskrif is tydens die Sinode 2004 aan die Moderatuur te Hartenbos oorhandig. Die

dokument, van n aantal lidmate, was nie ontvanklik by die Algemene Sinode nie.

9.2 Die Moderamen het by sy vergadering in November 2004 besluit om van die dokument kennis te neem

en die Sinode van Wes-en Suid-Kaapland te versoek om met die betrokke lidmate gesprek te voer met

terugrapport aan die Moderamen. Die betrokke sinode het die gesprek met die lidmate gevoer.

10. TEOLOGIESE WOELINGE OOR DIE NG KERK SE GEREFORMEERDE

KARAKTER

10.1 Gedurende 2005 en 2006 was daar verskeie nuusberigte oor en bewerings in die media tov die NG

Kerk se gereformeerde karakter.

10.2 Die Moderamen het reageer soos nodig en meen dat sy optrede n mate van rustigheid kon bring. Ná

die persberigte in Mei 2005 oor n moontlike skeuring in die NG Kerk het die Moderamen die volgende

verklaring uitgereik:

Na aanleiding van persberigte oor n moontlike skeuring in die NG Kerk wil die Moderamen van die

Algemene Sinode graag die volgende sake onder lidmate se aandag bring:

1. Ons is bewus daarvan dat daar wyd in ons kerk gesprek gevoer word oor n aantal belangrike kwessies

soos byvoorbeeld ons gereformeerde identiteit, die rol en plek van ons Belydenisskrifte, asook Skrifgesag

en Skrifhantering. Ons was nog altyd n kerk wat die reg van sulke gesprekke erken het en dit selfs

aangemoedig het in die verwagting dat dit op n Christelike wyse gedoen word en tot opbou van die kerk

dien. Verdraagsaamheid en respek vir mense wat met jou verskil is van die basiese waardes wat deel is

van ons Christelike tradisie waarsonder so n gesprek moeilik kan plaasvind.

2. Ons is egter verontrus deur uitsprake oor kerkskeuring. Kerkskeuring is n baie ingrypende en hartseer

saak wat gewoonlik traumatiese gevolge het. Ons waarneming tans is dat ons lidmate gesprek en debat

verwelkom, maar nie skeuring soek nie. Ons doen n beroep op predikante en lidmate om baie versigtig te

wees in hulle uitlatings hieroor.

3. Hoewel baie van ons lidmate waarskynlik nie soveel belang het by die gesprekke nie en gewoon met

hulle lewe as gelowiges wil aangaan, glo ons tog dat indringende gesprekke oor hierdie sake nou baie

belangrik is. Ons wil dus gemeentes vra om die gesprek oor hierdie sake oop te maak en wil dit ook

aanmoedig dat daar by kerkvergaderings en forums daaroor gepraat word.

4. Ons is van die oortuiging dat gebrekkige informasie oor die wyer debat en die NG Kerk se werklike

standpunte op die oomblik n probleem skep. Ons kyk na maniere waarop ons korrekte inligting oor die NG

Kerk en oor ons standpunte in elke lidmaat se hand kan plaas.

5. Ons het reeds begin om gesprek te voer met mense wat bekommerd is oor huidige debatte in die NG

Kerk. Ons sou verkies om hierdie gesprekke persoonlik te voer en nie deur die media nie. Ons wil vra dat

gemeentes wat meer inligting verlang oor van die sake vrymoedigheid sal neem om met hulle onderskeie

sinodale moderature te skakel.

6. As Moderamen wat deur die laaste Algemene Sinode aangewys is, wil ons ons lidmate verseker dat ons

almal verbind is aan die Lewende Drie-enige God, die Bybel wat die Woord van God en die norm vir ons

lewe is, en aan die Belydenisskrifte van ons kerk.

7. Al is die huidige gesprekke in die NG Kerk hoe belangrik, mag ons dit nooit uit die oog verloor dat ons n

roeping in ons land het nie. Ons glo van harte dat ook ons kerk deur die Here geroep is om saam met

ander kerke die evangelie in Afrika te verkondig en n verskil te maak in die samelewing. Mag die Here gee

dat die gesprekke en veral die manier waarop ons dit voer ons nie so vashou dat ons nie by ons

roeping uitkom nie.

10.3 AANBEVELINGS: NG KERK SE GEREFORMEERDE KARAKTER

10.3.1 Die Algemene Sinode wys leraars en kerkvergaderings daarop dat daar n kerklike weg is om

besware en klagtes oor leersake te hanteer.

10.3.2 Die Algemene Sinode moedig die hele kerkverband aan om moeite te doen om geleenthede te

skep vir en betrokke te raak by gesprekke oor sake wat die Skrif en ons belydenis raak.

11. ALGEMENE TAAKSPAN LEER EN AKTUELE SAKE: VERSLAE WAT DIE

ROEPING EN TEOLOGIESE IDENTITEIT VAN DIE NG KERK RAAK

Die Taakspan het as Taakspan van die Moderamen funksioneer en daarom word hulle verslae hier

geplaas. Die Taakspan se verslae is nie deur die Moderamen hanteer of modereer nie. Die volgende

verslae word met hulle aanbevelings as Bylaes 1-3 hierna weergegee.

11.1 GEREFORMEERDE IDENTITEIT (Bylaag 1)

11.2 DIE GEESTEWÊRELD EN BEVRYDING (Bylaag 2)

11.3 DIE BETEKENIS EN GEBRUIK VAN DIE DOOP (Bylaag 3)

Ô

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!