07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.3 LITURGIE / HANDBOEK VIR DIE EREDIENS

(Vgl ADGO Bylaag 3B)

3.3.1 Hierdie taakspan het die Liturgiese Handboek vir die Erediens saamgestel deur bestaande

materiaal te evalueer asook nuwe materiaal beskikbaar te stel. Die inhoud dek die volgende areas:

a. Die Erediens: In hierdie afdeling word die aard en die verloop van die erediens beskryf, die verskillende

elemente van die erediens word bespreek, en n aantal voorbeelde word bygevoeg. Daar sal ook riglyne

wees oor hoe om self die elemente te skep.

b. Ander dienste: In hierdie afdeling word die volgende dienste bespreek aan die hand van hulle herkoms,

aard, en inkleding weereens saam met n aantal voorbeelde: huweliksdienste, begrafnisdienste,

verassingsdienste, sangdienste, meditatiewe dienste, genesingsdienste, versoeningsdienste,

omgewingsdienste, ekumeniese dienste, getygebede, toewydingsdienste, missionêre dienste, jeugdienste

en kinderdienste.

c. Die kerklike jaar: In hierdie afdeling word die verskillende seisoene van die kerkjaar bespreek, en n

voorbeeld van die betrokke liturgie word bygevoeg. Daar sal ook inligting gegee word oor relevante sake

soos die gebruike, kleure en simbole van die seisoene in die kerkjaar.

3.3.1.1 AANBEVELINGS: HANDBOEK VIR EREDIENS

1. Die AS word versoek om die Handboek vir die Erediens as liturgiese proefbundel goed te keur.

2. Die AS versoek verder dat ADGO in die reses die opdrag kry om n deeglike evaluering van die

bundel te doen met aanbevelings vir goedkeuring by die volgende sinode.

3. Dit word gedoen in die lig van die feit dat die liturgiese ontwikkeling as voortgaande proses

gesien word en genoemde bundel nie as n afgeslote bundel gesien moet word nie.

4. BEDIENING AAN KERKLOS-LIDMATE EN EVANGELISASIE

(Vgl ADGO Bylaag 4)

4.1 AGTERGROND

Die ADGO het in Mei 2006 n klein taakgroep byeengebring om te besin oor die stand en toekoms van

evangelisasie binne die NGK. Dit is onder meer om die volgende redes gedoen:

4.1.1 Die ervaring op gemeentelike vlak dat al meer en meer lidmate kerklos word en van die gemeentes

wegdryf.

4.1.2 Die ervaring dat die gesprek oor evangelisasie al meer en meer tot n stilstand gekom het. Dit geld vir

gemeentelike-, rings- en sinodale vlak en ook binne die teologiese fakulteite.

4.1.3 Hiermee saam het evangelisasie as aktiwiteit ook feitlik tot n halt gekom. Erkenning word onmiddellik

gegee aan klein groepies gelowiges, wat wel evangelisasieprogramme in stand gehou het, dikwels op die

rand van die gemeentelike lewe.

4.1.4 Die ervaring dat daar dikwels so gestry word oor wat evangelisasie nou eintlik is en behoort te

wees, dat dit sinvolle bediening in die verband ook gekniehalter het.

4.1.5 Die ervaring dat die sigbare getalle van gemeentes dramaties daal, maar dat daar oor n twintig jaar

periode feitlik geen nuwe lidmate tot die NG Kerk toegevoeg is, anders as deur geboorte nie. Ons dank aan

FIM \ Engelstalige gemeentes wat dikwels onder groot negatiewe druk, juis dit moontlik gemaak het.

4.1.6 Die ervaring dat daar binne die NGK verskillende teologiese strominge ontstaan het wat nie alleen op

belydenisvlak onsekerheid gebring het nie, maar noodwendig op bedieningsvlak (soos bv. die saak onder

bespreking) begin impakteer het.

Met dit as agtergrond het die taakgroep vergader om oor die saak vanuit verskillende invalshoeke te besin.

Die gesprek in Mei 2006 is opgevolg met n gesprek in Oktober 2006, waar die voorsitter van ADD (Prof.

Piet Meiring) ook waardevolle insette gelewer het ook oor die pad vorentoe wat noodwendig

samewerking met ADD moet insluit.

4.2 AANBEVELINGS : BEDIENING AAN KERKLOS LIDMATE EN EVANGELISASIE

4.2.1 Die Algemene Sinode keur hierdie studiestuk as gespreksdokument goed en gee opdrag aan

ADGO en ADD om seker te maak dat navorsing en gesprek in die verband voortgaan.

4.2.2 Die Algemene Sinode keur goed dat die Seisoen van Luister in 2010 verder gevoer word deur

`n Seisoen van Evangelisasie uit te roep. Nie alleen moet daar dan met soveel as moontlik vennote

saamgewerk word om 2010 jaar `n besondere jaar in ons land se geskiedenis en die Koninkryk van

God te maak nie, maar behoort daar ook byvoorbeeld materiaal ontwikkel te word wat na 2010 goed

gebruik kan word.

4.2.3. Die AS keur goed dat die spesifieke naamgewing vir die seisoen later gedoen word.

4.2.4 Die AS wys vir die doel `n uitgebreide taakgroep aan wat soos volg saamgestel kan word:

Verteenwoordiging van ADGO

Verteenwoordiging van ADD

ÏÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!