07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

*3.2 Die Moderamen van die Algemene Sinode onderhandel met die ASK s van die NG Kerkfamilie oor die

betrek van n buitefasiliteerder op eerstens die terrein van die Algemene Sinodes. In die verband kan daar

byvoorbeeld van persone uit die WBGK gebruik gemaak word.

*3.3 Die eersvolgende gesprekke met die NG Kerkfamilie moet ingestel wees op die bou van vertroue.

*4 Die Moderamen van die Algemene Sinode bring opnuut pt 5 van pt 13 van die Hartenbosbesluit onder

die aandag van sinodes/ moderamina/ sinodale kommissies/ sinodale diensrade vir deurgee aan gemeentes.

*5 Die Moderamen van die Algemene Sinode moedig alle kerkvergaderings in die NG Kerkfamilie aan om

die geleenthede vir wedersydse finansiële en administratiewe ondersteuning in hierdie familie te ondersoek

en te benut.

3. Kommunikasieproses

Die Moderamen bring sy besluit van November 2004 onder aandag van sinodale kommissies/

moderamens/ sinodale diensrade, naamlik

*1 dat die kommunikasie oor kerkhereniging binne die breë proses van kommunikasie na gemeentes moet

staan, en dat die gesprek moet plaasvind vanuit n gesprek met gemeentes oor ons roeping, ons geloof,

ens;

*2 om in die kommunikasie ook gebruik te maak van n dokument oor Belhar (ontstaan, inhoud, geskiedenis

van die 80 s, iets positief oor die vier groot sake van Belhar, ens). Die VGKSA kan genader word om

Belhar vanuit hulle perspektief aan te bied;

*3 die teks van Belhar en die begeleidende brief op ons webblad te plaas.

2.7.6 Die Moderamen het vanuit die sinodes terugvoering oor die prosesse/ konsultasie in sinodes ontvang.

Die Taakspan het dit soos volg saamgevat:

Daar is van al die sinodale gebiede terugvoer oor die Hartenbos-besluite oor kerkhereniging ontvang.

Omdat die gesprekke verskillend gevoer is in die verskillende streke [sommige tot op lidmaatsvlak en ander

slegs gesprekke by Kerkrade en ringe] verskil die formaat van die terugvoer ook. Die volgende algemene

tendense was egter duidelik: daar is oorweldigende steun vir die proses van kerkhereniging; in meeste

streke is die persepsie dat die Belydenis van Belhar n ononderhandelbare voorwaarde vir kerkhereniging

is n groot probleem; oor die voorgestelde model en hoe dit gemeentes raak, is daar oorwegend positiewe

terugvoer, hoewel daar sterk aandrang is dat duidelikheid gegee moet word oor sake soos taal, die naam

van die kerk, eiendomme ens; die vraag oor eenheid met die Susterkerke [Gereformeerd en Hervormd]

kom dikwels na vore; daar is by baie die wanpersepsie dat oor sekere fasette van kerkhereniging reeds

finale besluite geneem is.

2.7.7 Die Moderamen het gesorg dat ter wille van die gesprek in die sinodes daar meer persone uit sinodes

by strategiese vergaderings is: by die gesprek te Esselenpark 20-22 Junie 2006 het elke moderator nog

iemand uit sy streek saamgebring; die sinodes se moderature en saakgelastigdes is uitgenooi na die

Moderamenvergadering van 31 Augustus 2007 waar die heeldag bestee is aan die gesprekke tussen die

vier kerke van die familie en oor hoe die gesprekke in sinodale verband gevoer kan word - in die verband is

ook n inligtingstuk met tersake feite goedgekeur vir beskikbaarstelling aan lidmate; die afvaardiging na die

Achterbergbyeenkoms 6-8 November 2006 het ook bestaan uit die Moderamen plus die moderatuurslede

en saakgelastigdes van die sinodes (of soos sinodes mag besluit het). Hierdie breë verteenwoordiging

vergemaklik kommunikasie en skep vertroue en deursigtigheid.

2.7.8 Al die sinodes gee indringend en deurlopend aandag aan die saak en doen moeite met die deurgee

van inligting, die hou van gespreks-/ konsultasiegeleenthede, ontmoeting met ringe, gesprekke met die

familie van die NG Kerke in hulle gebied, ens. Die gesprekke in sinodes is ook die hart van die gesprek: die

Algemene Sinode en die Moderamen kan dit nie daar doen nie. Goeie verslae is van alle sinodes oor hulle

konsultasieprosesse ontvang en die kerkverband kon mekaar ook so ten dienste wees.

2.7.9 Die Moderamen het kennis geneem van, aandag gegee aan en gesprekke gevoer waar nodig tov

enkele prosesse oor kerkhereniging wat by groepe leraars ontstaan het: die aksie vir die ondertekening van

die Belydenis van Belhar deur gelegitimeerdes van die NG Kerk na die Algemene Sinode 2004, die

Gereformeerde Belydende Beweging asook n groep emeriti se besware teen die huidige prosesse.

2.7.10 Die Moderamen het ook kennis geneem van sekere georganiseerde pogings om die

kerkherenigingsgesprek in diskrediet te bring. Met die hulp van sinodes kon sinvolle gesprekke met

rolspelers gefasiliteer word.

2.7.11 In plaaslike gemeenskappe en op voetsoolvlak is daar die wonderlikste verhale van hoe gemeentes

hande vat, vennootskappe aangaan, leraars oor en weer beroep word, ringe gesamentlik funksioneer,

sinodale werksaamhede onder een sambreel gedoen word, ensovoorts.

2.7.12 Een van die grootste knelpunte in die gesprek binne die NG Kerk is die kommunikasie in

gemeentes. Die kantoor van die Algemene Sinode kry tot twee jaar na die sinode van 2004 oproepe van

kerkraadslede en lidmate wat nog nie eers die volledige besluit van 2004 in hulle hand gehad het nie.

Kerkrade is verantwoordelik om te sorg dat die korrekte inligting by hulle lidmate uitkom.

2.7.13 AANBEVELINGS: KERKHERENIGINGSGESPREK BINNE DIE NG KERK SELF

ÌÁÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!