07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.1 INLEIDING

Om werklik relevant te bly in 'n vinnig veranderende Suid-Afrika, ondergaan die Bybelgenootskap (BSA)

tans 'n proses van radikale transformasie en herstrukturering - "die geboorte van 'n nuwe

Bybelgenootskap". Tekens soos die verhoogde verspreiding van Bybels en donasie-inkomste bevestig dat

die nuwe herposisionering reeds die gewensde resultate tot gevolg het, en dit maak ons baie opgewonde!

Omdat kerke binne die Bybelgenootskap saam ekumenies mobiliseer ter wille van die verspreiding van die

Woord, kan met dankbaarheid gerapporteer word dat dit die afgelope jare goed gegaan het met die

Bybelgenootskap se vertaal- en verspreidingsprojekte.

3.2 RELEVANTE BYBELS EN BYBELGEDEELTES VIR VANDAG

3.2.1 Gedrukte Bybels bly steeds ons kernbesigheid

Ongeveer 600 000 Bybels word jaarliks versprei in bykans 100 tale - van Afrikaans tot Viëtnamees -

waarvan ongeveer 90% die Standaardbybel is wat moontlik gemaak word deur donasies en boedels.

Hierdie Bybels word ook nou aan kerke teen slegs R38, soos aan die handel, beskikbaar gestel. Met nuwe

strategieë in plek, is die doelwit om 1 miljoen Bybels per jaar te versprei.

3.2.2 Oudio: Geloof kom deur Gehoor-projek (Rom.10:14) vir luistergroepe en ongeletterdes.

Ons is opgewonde oor 'n nuwe program waarmee sopas begin is en gemik is op luistergroepe in

gemeentes, gevangenisse, skole, hospitale ens., maar ook vir diegene in Suid-Afrika wat nie die Bybel kan

lees nie (tussen 12 en 20 miljoen mense!). Hierdie groepe luister gereeld (bv. weekliks) totdat die hele

Nuwe Testament (gedramatiseerd) "deurgeluister" is. Engels, Swati, Tsonga en Zoeloe is reeds beskikbaar

en ons hoop om binnekort ook Tswana, Xhosa en Afrikaans te hê. Hierdie is n uiters geslaagde projek by

talle ander Bybelgenootskappe.

3.2.3 Sosiale vraagstukke en die Bybel

Dit is ook die Bybelgenootskap se taak om brandende sosiale vraagstukke en spesifieke behoeftes met

relevante publikasies (Bybelgedeeltes) aan te spreek. Leef in Hoop (MIV/VIGS), Called to Care

(versorgers), Ek is Sy (vroue), Saam met God by die Werk (werkgewers en werknemers, korrupsie) is

voorbeelde van hierdie gewilde en suksesvolle publikasies wat teen baie billik pryse (soms gratis) versprei

word.

3.2.4 Die Bybel elektronies

3.2.4.1 Die Bybel op selfoon - 'n wêreldeerste

Verlede jaar is die volledige Bybel op selfoon bekend gestel wat, nadat 'n SMS versoek gestuur is, direk op

die selfoon afgelaai kan word. Dit was 'n eerste in die wêreld! Tans is die twee Afrikaanse en drie Engelse

vertalings beskikbaar en mettertyd sal ons ander tale volg. Die prys per Bybel is slegs R40. (SMS 83bybel

of 53bybel na 31990).

3.2.4.2 Die Bybel op Internet

Die volledige Bybelteks van beide die 1953 en 1983 Afrikaanse vertalings is op ons webbladsy

www.bybel.co.za beskikbaar. Dit word beplan om ons ander tale ook later op die Internet bekend te stel.

3.3 VERTAALWERK

3.3.1 Afrikaans

Nadat NG Kerk die Bybelgenootskap in 1994 versoek het om die moontlikheid te oorweeg om toepaslike

Bybelvertalings vir dowes beskikbaar te stel kan ons met groot vreugde noem dat die vertaling en

proeflees van die Afrikaanse Bybel vir Dowes voltooi is en dat dit later vanjaar bekendgestel sal word.

Daar is ook amptelik begin met die vertaalwerk aan 'n volgende Afrikaanse vertaling van die Bybel soos

deur die Sinode in 2004 (en die ander Afrikaanse kerke) versoek is. Die vertaalopdrag lui: Skep 'n goed

verstaanbare, bronteksgeoriënteerde Afrikaanse vertaling van die Bybel wat geskik is vir voorlesing en

gebruik in eredienste, asook vir kategese, Bybelstudie en persoonlike gebruik. Prof Bernard Combrink is

Projekleier van hierdie vertaalprojek.

3.3.2 Ook ander tale

Vertaalwerk aan die Suid-Ndebele Ou Testament gaan voort. Dit is ons enigste amptelike taal wat nog nie

oor 'n volledige Bybel beskik nie. 'n Zoeloe Ou Testament (die NT het in 1986 verskyn) asook 'n

ortografiese hersiening van die Tsongabybel geniet beide hoë prioriteit. Jaarliks ontvang Bybeltekste in

ongeveer 16 tale aandag van die BSA.

In 2007 word die 150-jarige bestaan van die Tswana (die oudste Bybelvertaling van Suid-Afrika) en die

100-jarige bestaan van die Tsonga Bybels herdenk!

3.4 MEER STREKE BETEKEN GROTER KERKLIKE BETROKKENHEID

Die Bybelgenootskap dien alle kerke en tans is meer as 50 kerke op 8 Streekrade verteenwoordig wat dit

een van die grootste ekumeniese organisasies maak. Die netwerk van verskillende kerke word ook

weerspieël in die samestelling van die Nasionale Raad asook personeelsamestelling van die

Bybelgenootskap.

ËË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!