07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. AANMELDING EN KEURING

HOOFSTUK 4

4.1 AANMELDING VIR OPLEIDING

4.1.1 Rol van die sturende (tuis-)gemeente

Met die betrokkenheid van die geloofsgemeenskap by die onderskeiding van inwendige roeping begin n

keuringsproses wat die "Begeleiding oor die onderskeiding van roeping" genoem kan word.

Die beleid veronderstel n betekenisvolle verband tussen di e sturende gemeente en die betrokke student. Groter

praktykblootstelling (moontlik n volle jaar), en die gemeente se rol in die uitklaring van roeping en die

keuringsproses, is hier ter sake.

The call to the Ministry of Word and Sacrament must norm ally begin in the local context of the congregation as

members participate fully in the worship and witness of the church and as others recognise their gifts and potential

for this particular ministry. Since ordination is a church-wide recognition of this call, the whole church is involved

in discerning from among its membership people whom she feels have the necessary gifts and the potential for

growth to contribute to the common life in varied settings. (Church of Scotland, Reports to the General Assembly,

2000, 17/17).

Op grond van bogenoemde uitgangspunte spreek dit vans elf dat die gemeente n besondere rol speel by die

student se aanmelding vir en toelating tot opleiding. Verteenwoordigers van die sturende gemeente en/of ring

oorhandig die kandidate by n spesiale geleentheid op n gepaste manier aan die kuratorium. By so n

geleentheid kan die onderskeie rolspelers die aard van elkeen se voortgesette betrokkenheid by die student

uitklaar.

Die waarde van n ontmoeting van die kerk met eerstejaarstudente, in watter vorm ook al, moet nie onderskat

word nie.

4.1.2 Rol van die ring

Die rol van die ring in die aanmelding, keuring en voorbereiding van voornemende studente is krities belangrik.

Hiervoor wys die ring n bepaalde taakgroep aan wat gereeld aan die ring verslag doen.

Sodra die ring kennis ontvang van n voornemende student, vervul die ring n keuringsfunksie. Indien hierdie

verslag positief is, meld die ring die goedgekeurde voornemende student met n gemotiveerde verslag as

teologiese kandidaat by die betrokke kuratorium aan.

4.1.3 Rol van kuratorium

Kuratoria/begeleidingskommissies ontmoet die teologiese kandidate wat deur ringe vir teologiese opleiding

aanbeveel word. Dit kan die vorm aan van n gewyde seremonie, gevolg deur n inligtingsessie en n geselligheid,

aanneem. Kuratoria oordeel self op welke wyse die sturende gemeente en/of ring by hierdie geleentheid

funksioneer.

Praktiese aspekte en haalbaarheidsfaktore waaraan voortdurend aandag gegee behoort te word, is:

Identifisering van die sturende gemeente (die tuisgemeente [ouerhuis], of die gemeente waar die student in

die aanmeldfase hom/haar tydelik bevin d [bv tydelike betrekking in die stad], of dalk n ander gemeente

waar die student n jaar praktykblootstelling gekry het [indien laasgenoemde n vereiste sou word]).

Bepaling van die aard van die sturende gemeente se voortgesette betrokkenheid by begeleiding.

Bevordering en ontwikkeling van die nuwe kultuur van gemeentelike betrokkenheid.

4.1.4 Rol van die fakulteit

Dit is gebruiklik dat die fakulteite die nuwe studente by bepaalde geleenthede ontmoet as deel van die universiteite

se oriënteringsprogram. Die doel hiervan is om die nuwe studente by te staan tydens die formele inskrywing, waar

nodig advies te gee oor alle kursusaangeleenthede soos onder meer vakkeuses, en hulle vertroud te maak met

die fakulteit.

Hierdie rol van die teologiese fakulteite hoef nie teenoor die rol van die kerke by aanmelding te staan nie.

4.2 KEURING

Naas die persoonlike roeping tot die evangeliebedieni ng, is die volgende belangrike stap die keuring van n

student met die oog op opleiding vir hierdie bediening. Keuring geskied in verskillende fases en namate die

student vorder word dit gereeld herhaal.

4.2.1 Rol van die voornemende student

Tot die verantwoordelikheid van die voornemende student behoort:

4.2.1.1 Voor aanmelding, aktiewe deelname vir ten minste ses maande, aan die lewe en werk in en van die

gemeente.

4.2.1.2 Deelname aan of betrokkenheid by n missionêre aktiwiteit van enige soort.

4.2.1.3 Bespreek van die roepingsbewussyn met n predikant van die NG Kerk.

4.2.1.4 Aanmelding by die kerkraad en kennisgewing van die begeerte om die implikasies van die roeping tot die

evangeliebediening te bespreek.

4.2.1.5 Verkryging van die nodige inligting oor wat die roeping en beroep behels.

A-Z Handleiding 240

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!