07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2.3 AANBEVELING

Die sinode keur die studiestuk Ritueel en Simbool as riglyn goed vir gebruik deur gemeentes.

3. KINDERVRIENDELIKE NAGMAAL

3.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.2.13.2; AS 2004, Deel II, p 77-78, § A.5: 2; Deel IV, p 295, § C.5.1: 2.3 en p 367, § A.5:

2.3]

Die kindervriendelike nagmaalsformulier is terugverwys na ADGO: Taakspan Erediens om aandag te gee

aan verskeie voorgestelde herformulerings.

3.2 UITVOERING

Die opdrag is opgeneem in die Handleiding vir die Erediens.

4. DOOP

4.1 OPDRAG

4.1.1 Doopviering

Die saak van die viering van die sakrament met n rituele wassing is na die Taakspan Leer en Aktuele Sake

verwys. (Vgl. Verslag ATLAS : Die betekenis en gebruik van die doop)

4.2 UITVOERING

Die litirgiese momente van die opdrag is opgeneem in die Handleiding vir die Erediens

5. GEBEDE BY EREDIENS

5.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.3.2; AS 2004, Deel II, p 84, § A.5: 12 en Deel IV, p 367-368, § A.5: 12.3]

AS 2002, BR 6.3.2: Die Algemene Sinode keur die voorgelegde gebede vir eucharistie en die liturgiese

seisoene goed vir gebruik deur die gemeentes en gee opdrag aan die AKE om voort te gaan met die opstel

van verdere gebede vir eucharistie en die basiese liturgiese seisoene.

AS 2004, p 367-368: Die Algemene Sinode verwys die besluit van 2002 na die ADGO vir verdere aandag.

5.2 UITVOERING

Die opdrag is opgeneem in die Handleiding vir die Erediens.

6. HUWELIKSFORMULIER

6.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.2.9 en BR 6.2.10; AS 2004, Deel II, p 84, § A.5: 11 en Deel IV, p 367, § A.5: 11.3]

AS 2002, BR 6.2.9: Die Algemene Sinode gee opdrag aan die AKE om die bestaande huweliksformulier te

hersien, met spesifieke aandag ook aan die hertrou van egpare wat kinders uit vorige huwelik(e) het.

AS 2002, BR 6.2.10: Die Algemene Sinode gee opdrag aan die AKE om n eietydse Engelse huweliksformulier

op te stel.

AS 2004, p 367: Die Algemene Sinode verwys die besluite van 2002 ten opsigte van huweliksformuliere na

die ADGO vir verdere aandag.

6.2 UITVOERING

Die opdrag is opgeneem in die Handleiding vir die Erediens.

7. BEGRAFNISLITURGIEË

7.1 OPDRAG

[AS 2004, Deel II, p 70-77, § A.5: 1; Deel IV, p 295, § C.5.1: 1.3 en Deel IV, p 366, § A.5: 1.3]

Die Algemene Sinode beveel die begrafnisliturgieë aan vir gebruik tydens begrafnisse, verassingsdienste

en plasing van as, en gee opdrag aan die ADGO om dit in die nuwe Handboek vir die Erediens op te neem.

7.2 UITVOERING

Die opdrag is opgeneem in die Handleiding vir die Erediens.

ÍÌ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!