07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8.12 Dit word in psigiatrie aanvaar dat persone met sekere persoonlikheidsteurings, of selfs net trekke van

sodanige steuring (vergelyk diagnoses volgens DSM IV), menslike gedrag rig. Die spesifieke wyses waarop

mense reageer op stimuli word ook hierdeur bepaal. Sommige persone sou baie meer dramaties reageer

op enige spanning of emosionele situasies. Andere weer is baie suggereerbaar en nog ander weer meer

kontrolerend van aard.

8.13 Waarom sommige predikante dit dus nodig vind om soveel mag te kan uitoefen, selfs oor

sogenaamde bo-natuurlike verskynsels, sal interessante studiemateriaal voorsien. Die vraag is dus of daar

vanuit die persoonlikheid by sommige predikante n aantrekking tot hierdie soort bediening is. Die

bogenoemde dwing die kerk om uiters omsigtig om te gaan met die probleem en nie toe te laat dat

predikante se eie behoeftes veroorsaak dat brose mense benadeel word nie.

9. REAKSIE VAN NAVORSINGSGROEP OP HIERDIE VERSLAG

Onder die lede van die genoemde navorsingsgroep van Stellenbosch (sien inleidende opmerkings hieroor

by punt 2, Proses) was daar groot verskil van mening oor hierdie voorafgaande verslag van ATLAS. Daar

was n groot omsigtigheid by lede om nie ge -etiketteer te word nie, maar tog was dit duidelik dat daar drie

soorte reaksies was, wat ons waarskynlik deur die kerk kan verwag. Hulle was die volgende:

9.1 DIEGENE WAT DIE VERSLAG HEELHARTIG ONDERSKRYWE.

Hulle wys n bediening van bevryding in die sterkste taal af. Hulle wys telkens op die gevaar wat die

persoon loop wat bevryding beoefen. Hoewel goed bedoel, mag verkeerde diagnoses gedoen word met

katastrofale gevolge vir beide die gedemoniseerde pasiënt en pastor. Die groot gevaar van suggestie

tydens bevrydinngssessies is ook n bron van kommer vir hierdie lede. Diegene oordeel dat predikante in

hulle opleiding baie beter oor die aard van geestesteurnisse onderrig moet word. Hulle stem saam met die

hermeneutiese roete wat die verslag volg. Hulle steun in hulle beoordeling van manifestasies tydens n

bediening van bevryding sterk op die lig wat die mediese wetenskap en sielkunde op sodanige verskynsels

werp. Hulle gee n ander verklaring/diagnose vir die verskynsel van demonisering as diegene by punt 9.3

hieronder. Hulle ontken nie die bestaan van boosheid nie en bevestig dat hulle die Skrif ernstig opneem.

Hulle laat hoor telkens die waarskuwing dat boosheid nie vereng moet word tot n verskynsel wat

hoofsaaklik tydens bevrydingsessies manifesteer nie. Boosheid is somtyds baie subtiel, andersyds waaier

dit wyd uit in vele ander gestaltes.

9.2 DIEGENE WAT TOT N GROOT MATE SAAMSTEM MET DIE VERSLAG

Hulle gaan tot n groot mate met die verslag saam, veral met die klem wat gelê word op die verlossingswerk

van Christus en die implikasies daarvan vir n bediening van bevryding. Lede van hierdie groep is van

mening dat duidelike vlaggies vir die veld vir n bediening van bevryding uitgeplaas moet word tesame met

Bybelse riglyne (spelreëls) wat sodanige bediening binne grense behoort te hou. Hierdie groep stem saam

met bogenoemde groep oor die gevare vir beide pastor en gedemoniseerde wanneer verkeerde diagnoses

gemaak word en verskil met die siening van die Bose as synde slegs n beginsel van ge-internaliseerde

boosheid. Hierdie groep oordeel dat die bose n onpersoonlike mag kan wees, maar sluit nie die

moontlikheid van n eksterne bose gees, duiwel of demone, wat aanvalle op die mens wil maak, uit nie.

Lede van die groep het tog n besorgdheid oor die volle gang van die interpretasie/hermeneuse van die

belydenisskrifte oor die wese van die duiwel en bose geeste.

9.3 DIEGENE WAT BAIE STERK VAN OORTUIGING IS DAT GEHOU MOET WORD BY N ONTIESE

VERSTAAN VAN DIE DUIWEL MET SY RYK VAN DEMONE WAT N INVLOED OP MENSE KAN

UITOEFEN.

By hierdie groep het die duiwel en demone n wye beweegruimte ook in die lewe van Christene. n

Bediening van bevryding is onder andere God se oorwinningsantwoord vir almal wat gedemoniseer is.

Diegene stem met n baie groot deel van die verslag nie saam nie, trouens is baie ontsteld oor die

konklusie waartoe gekom word. Hulle oordeel dat n groot korpus van Bybelse materiaal oor die duiwel en

demone se bestaan en werking as tydgebonde wêreldbeeld afgemaak word. Die resultaat hiervan is dat

die duiwel en demone wegverklaar word tot slegs n beginsel van boosheid iewers in die sondige DNA van

die mens. Hulle vra: Waar sou sodanige verklaring vandaan kom? Hulle oordeel dat die manifestasies

van demone tydens bevryding nog nie genoegsaam ondersoek en getoets is nie. Hulle wys nie mediese

en sielkundige diagnoses af nie, maar vra die aandag vir dié kategorie van mense wat nie sielkundige of

psigiatriese steurnisse het nie - diegene by wie tydens geestelike gesprekke\bevrydingsessies

manifestasies van demone voorkom sonder dat dit deur suggestie ontlok is.

9.4 GEVOLGTREKKING

9.4.1 Ook hierdie verslag sal nie almal tot dieselfde mate oortuig nie. Die konsekwente vertolking van die

Bybel in sy verskillende kontekste, asook die verrekening daarvan binne ons (so totaal ander) konteks, wat

onherroeplik gestempel is deur die opkoms die wetenskap en spesifiek die navorsing en bevindinge van

al die diverse wetenskaplike dissiplines bly steeds n groot uitdaging vir die kerk. In baie gevalle word dit

selfs as n bedreiging gesien vir die voortbestaan van die Christelike geloof. In terme van hierdie onderwerp

word daar gemeen dat daar te veel van die transendente dimensie van geloof prysgegee word. Baie sien

dit as n deel van die gevaar van die invloed van moderniteit op die lewe van gelowiges.

ÓË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!