07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIENS EN GETUIENIS BYLAAG 3

VERSLAG VAN DIE HUGENOTE KOLLEGE AAN DIE ALGEMENE

SINODE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK: 2006

Ontvang hiermee met dank aan ons Hemelse Vader verslag oor die werksaamhede van die Hugenote

Kollege in 2006.

Inleidende opmerkings:

Wanneer die Suid-Afrikaanse maatskaplike uitdaging binne die konteks van die groei-strategie vir Afrika

(NEPAD) geplaas word is dit voor die handliggend dat die Hugenote Kollege voor groot maatskaplike

opleidings- en ontwikkelings vraagstukke te staan gekom het.

Dit is noodsaaklik dat die Kollege nou suksesse van die verlede inlees en inpas by die moderne en

vernaderende rol. Die strategiese geleenthede wat deur die huidige maatskaplike realiteite aan

opleidingsinstansies gestel word is fenominaal, en is die Hugenote Kollege myns insiens ideaal

geposisioneer om n daadwerklike bydrae te lewer.

Vir my is een van die ankerpunte in die verlede gesetel in die Christelike etos en karakter van die Kollege.

Te midde van fel aanslae huidig, en ook in die verlede, was die Christelike karakter van Hugenote Kollege

een van die bonafides wat nooit in twyfel getrek is nie. Ek persoonlik sal my daaroor bly beywer om hierdie

tradisie voort te sit en uit te bou.

1. Administrasie

1.1 Personeel

Die totale personeelkorps van die Kollege het bestaan uit 60 permanente personeellede. Hulle is

bygestaan deur 26 voldag- en 28 deeltydse kontrakpersoneellede. Drie personeellede het die afgelope jaar

hulle diens aan die Kollege beëindig en agt het by die personeelkorps aangesluit.

1.2 Finansies

Die akademiese begroting van die Kollege het R 13,313,106 bedra. Die bronne van inkomste vir dié

begroting was as volg:

Staatsubsidie: R 4,552,667 34%

Studentegelde: R 7,020,719 53%

Kerkbydraes: R 70,000 0,52%

Ander bronne: R 1,669,720 13%

Die koshuisbegroting het R 1,849,662 bedra. Die bronne van inkomste vir dié begroting was as volg;

Staatsubsidie: R 0-00 0%

Losiesgelde: R 1,695,539 91.67%

Kerkbydrae: R 0-00 0%

Ander bronne: R 154,123 8.33%

1.3 Koshuise

Die koshuise word maksimaal benut. Tans kan 297 studente in koshuise en kollegehuisies

geakkommodeer word.

Mevv. Riana Engelbrecht en Erika Hanekom doen diens as inwonende hoofde. Dit is steeds vir die Kollege

belangrik dat n goeie akademiese en Christelike atmosfeer in die koshuise gehandhaaf word.

2. Akademiese Sake

2.1 Registrasie Voorgraads

Kwalifikasie Aantal

B Diac Maatskaplike Werk (4 Jaar) 334

B Diac Jeugwerk (3 Jaar) 33

B Diac Gemeenskapsontwikkeling (3 Jaar) 64

Diploma Maatskaplike Ontwikkeling (2 Jaar) 133

ÏÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!