07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Skrif leer ons dat die mense homself nie kan verontskuldig nie en dat niemand kan sê dat hulle sonder

sonde is nie. Daarom kan ons ook vandag nie sê dat daar mense in die kerk is wat hulle kan verontskuldig of

Die letsels van die gebrokenheid

waarbinne ons leef het alle

fasette van die skepping

aangetas. Selfs seksualiteit dra

die letsels van ons

gebrokenheid met ons saam.

Daar is n baie sterk argument

uit te maak dat die voorkoms

van homoseksualiteit die gevolg

is van die gebrokenheid

waarbinne alle mense leef.

wat beter of minder sondig as ander is nie. Daar is ook nie n enkele

vrug van die sondige wortel van die mense wat grooter skuld

veroorsaak as n ander nie. Almal is vrugte van dieselfde wortel, die

natuur van die mense wat verdorwe is. Daarom is al die vrugte wat uit

die wortel van die sondige natuur spruit, nie vir God goed en

aanneemlik nie.

Heil: Alle mense ontvang dus die heil op dieselfde manier, almal

ontvang die heil uit genade, aan almal is dit God se guns wat hulle in

Christus ontvang. Daar is by niemand dade wat hom/haar minder

afhanklik van die genade en die guns van God maak nie. Niemand

kan enige iets in ruil gee, vir die sondige vrugte wat hulle lewe dra

nie. Die heil is alleen deur Christus, wat uit die maagd Maria gebore

is, wat aan n werklike kruis gespyker is en wat werklik uit die dood opgestaan het.

Niemand wat die gawe van God se vergifnis en die nuwe lewe as gawe van die Gees ontvang het, kan

daarna roem op volmaaktheid nie. Al wat hulle kan bely is dat hulle begenadigde sondaar is. Daarom stry

alle begenadigdes tot die einde van hulle lewe teen die sondige wortel waaruit daar vrugte spruit wat die

gelowig voortdurend in dankbaarheid van die genade van God laat lewe.

Dit beteken nie dat die vrug van die Gees nie in hulle lewens sigbaar is en toenemend sigbaar sal word nie.

Die Gees lei die gelowiges juis om navolgers van Christus te wees. In die verslag is daarop gewys dat die

bedoeling van die God van die begin was dat die mens as man en vrou met mekaar sal saam lewe en

lewens gemeenskap met mekaar sal hê. Daarom sal die gelowige enige iets wat uit die wortel van

gebrokenheid groei teenstaan so lank hy lewe en sy/haar lewe doelbewus inrig in die lig van die waarheid

dat die huwelik die eksklusiewe verbintenis van n man en n vrou is. Alle andersoortige verbintenisse word

teen gestaan.

Alreeds deel van die heil wat God deur Christus bewerk tog steeds worstelend met die kern van

menslike gebrokenheid. Omdat ons voortdurend gekonfronteer word deur ons gebrokenheid terwyl ons

ons verheug in die genadige God se toetrede tot ons lewens, weet ons dat ons dat alle gelowiges tot die

einde van hulle lewe nie alleen in die oorwinning van Christus en vernuwing van hulle lewe verheug is nie,

maar treur ons almal tot aan die einde van ons lewens oor ons onvolkomenheid en hardnekkige sondigheid.

Daarom aanvaar ons dat dit die taak van die kerk is om alle mense te maan teen te vredenheid met die

stand van hulle lewe en hulle aan te spoor om telkens weer hulle lewens opnuut in te rig volgens die ewige

Woord van God. Tot hierdie lewenslange stryd teen die sonde en voortdurende aangryping van die heil moet

gelowiges mekaar aanspoor.

7. DIE KERKVADERS

Daar bestaan geen bewyse uit die tyd van die kerkvaders wat die argument van sommige pro-gay teoloë

ondersteun dat die kerkvaders n meer liberale houding ten opsigte van huwelike en seksualiteit ingeneem

het nie. Huwelike is binne die konteks van heteroseksualiteit soos in beide die Ou en Nuwe Testament

gedefinieer, gesien (Martin & Davids 2000).

Ongeag pogings om die teendeel te bewys, is seksualiteit vir die kerkvaders heteroseksueel. Vir Klemens

van Alexandrië geld heteroseksuele verhoudings en word dit ook met voortplanting verbind:

And God made man, male and female made them to be. So when He finished all these things He praised

them and blessed them and said: Increase and multiply (1 Klemens 33:4-5). .

When the two shall be one, and the outside as the inside, and the male with the female and by male with

the female (2 Klemens 12:2-5).

For the Scripture says: God created man male and female (2 Klemens 14:2).

Vir Polikarpus is seksualiteit en huwelike duidelik heteroseksueel:

next, teach your wife to tenderly love their husband in all truth (Polikarpus aan die Filippense 4:2).

Ook Die Pastor van Hermas is duidelik oor die heteroseksuele karakter van die huwelik. Ons lees:

Ó Á

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!