07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Laumann

(1994) Slegs

onder mans.

Laumann

(1994) slegs

dames

Rogers en

Turner

(1991) Slegs

onder mans.

Sell (1995)

Slegs mans.

Sell (1995)

slegs dames

Spira (1993)

Slegs mans

Stall (1990)

Slegs mans

Wellings

(1994) Slegs

mans

Wellings

(1994) Slegs

dames

Laaste 5 jaar

VSA: 0.82%

VK: 1.15%

Fr: 0.72%

Laaste 5 jaar

VSA: 0.27%

VK: 0.54%

Fr: 0.14%

0.8% laaste 5

jaar

2.7% 4.1% laaste 5

jaar

1.3% 2.2% in die

laaste 5 jaar

Studie 1:

1.9%

Studie 2:

1.2%

Studie 3:2.4%

Studie 4:2.0%

Laaste 5 jaar

VSA: 5.42%

VK: 3.51%

Fr: 9.94%

Laaste 5 jaar

VSA: 2.96%

VK:1.54%

Fr:3.02%

ÓÔÌ

4.9% sedert 18 9.1%

4.1% sedert 18 4.3%

Almal sedert 18

Studie 1: 4.8%

Studie 2:4.9%

Studie 3: Nie

beskikbaar

Studie 4: 6.7%

1.1% 4.1%

1,4% laaste 5

jaar

1.1% 6.1%

0.4% 3.4%

8.3. Twee kante van die saak selfs in gay-kringe: essensialiste en sosiaal-konstruksioniste

In die huidige gay-gesprek in die NG Kerk word dit dikwels as onbetwiste feit aanvaar dat mense van

geboorte af homoseksueel is. Ek is gebore met blou oë, ek het dit nie gekies nie , is die vergelyking wat n

mens dikwels hoor.

So n uitlating wek die indruk dat gays en diegene ten gunste van gay-verhoudings hieroor eens is wat nie

die geval is nie. In die veld van gender-studies is daar twee duidelike standpunte oor die wat die oorsaak van

homoseksualiteit is. Daar is diegene wat glo die oorsaak van homoseksualiteit lê hoofsaaklik in één

essensiële oorsaak: byvoorbeeld in jou gene of in jou sosiale omgewing. Hulle word die essensialiste

genoem. Dit is omtrent die enigste stem wat ons in die Suid-Afrikaanse gay-gesprek hoor. Maar daar is n

groot groep geleerdes met baie gay intellektuele onder hulle wat die essensialistiese standpunt verwerp:

diegene wat sê dat homoseksualiteit n sosiale konstruksie is n mens se self, argumenteer hulle, word

gevorm deur n interaksie met jou sosiale omgewing, en dit is in dié interaksie met die omgewing dat jou

homoseksuele identiteit gevorm word. Die pro-gay skrywer Nissinen (1998:8) beskryf die verskille as volg:

Essensialists hold that the basic structures of sexuality and gender are independent of their social context,

that people are born with their sexual orientation. Support from this is sought... from biological and genetic

studies.... Constructionists see sexuality and its manifestations as social constructions. According to this

view, gender is not a biologially determined and immutable fact but a product of social relations (ons

klem).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!