Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
dan die wêreld in n negatiewe verband aandui, terwyl die kerk te doen het met die bo-natuurlike, met God

se dinge. Mense praat maklik van die wêreldse as die duiwel se domein, terwyl die bo-natuurlike

(hemelse) die woonplek van God is.

6.10 Alhoewel dit in n sekere mate af te lei is uit die gegewens van die Nuwe Testament, is die onderskeid

wat hier in die praktyk vandag getref word tussen natuur(like) dinge teenoor spirituele dinge nie meer

houdbaar nie. Dit skep ongelukkig verwarring. Want die punt is: Indien ons die belydenis van God as

Skepper van hemel en aarde (wat dus die hele heelal insluit) ernstig opneem, en dus daarmee bedoel dat

God inderdaad die Skepper is van ook die magte en kragte wat die skepping in- en uitmekaar hou; dat God

die totale werking (en ook die onderhouding daarvan) presies so geskep het soos dit bestaan is die vraag

nou: hoekom is die mens dan geneig om God juis te wil gaan soek (in sy openbaring) daar waar dinge

gebeur wat téén die natuur ingaan (of bo die natuur uitgaan)? Hoekom (dus) word God gesien in verband

met sg bo-natuurlike dinge en ervarings, terwyl ons skepties staan teenoor die moontlikheid van God se

werking in die natuurlike? Het dit iets te doen met die teologiese natuur versus genade denkkonstruksie?

6.11 Om dit anders te stel: Indien God die natuurkragte gemaak het (waarvan die mens as deel van die

energie-sisteme ook tog in ons samestelling deel is), hoekom sou Hy verkies om Hom net (of hoofsaaklik,

of eintlik) te openbaar daar waar dit (oënskynlik) téén die natuur ingaan, of bo die natuur uitgaan? So word

geloofsgenesing, byvoorbeeld, gesien as die eintlike goddelike manier van genesing, terwyl die ingrepe

vanuit die geneeskunde en psigiatrie nie herken en erken word as net so n wonderbaarlike ingrepe

(handeling) van God wat in die verloop van die menslike geskiedenis moontlik geword het nie.

6.12 Hierdeur bring ons dringende vrae na vore, soos: Dink ons nie God hierdeur te klein nie? Beperk

ons Hom nie daardeur tot slegs die dinge wat ons (die mens) nie kan verstaan nie (natuurlik, kan mens

logies vervolg: tot tyd en wyl die mens dit ook verstaan en God dan daarin nie meer gesien hoef te word

nie )? Met ander woorde, ons beperk God tot die dinge van die onbekende. Maak ons nie daardeur sy

almag te beperk nie? Maak ons nie juis daardeur God se alomteenwoordigheid problematies nie? Asof God

nie oral in al hierdie magte en kragte teenwoordig is nie. Asof Hy, as die bron van energie, dus ook nie in

die duisende energievelde teenwoordig is wat ons elke oomblik omring nie?

6.13 Wat nou natuurlik nie beteken dat God nie ook méér as die natuurmagte en energievelde is nie, of ook

juis buite dít uniek in sy wese is nie. Ons glo daarom ook dat die werklikheid meer is as wat die

wetenskap in alle dissiplines weet. Dit sal die wetenskap self ook erken. Dit is juis die kenmerk van

geloofwaardige wetenskaplike uitsprake, dat dit voortdurend aan die toets van falsifikasie (vergelyk die

bekende teorie van Karl Popper) onderworpe is. Ook vir die wetenskap is die totale werklikheid meer as

wat op n gegewe stadium in n bepaalde teorie, of bevinding, verwoord kan word. So verstaan ons God

ook as meer as die natuurwette en magte as meer as energie self. Juis daarin is die uniekheid van God

geleë.

6.14 Daarom kan ons God ook nie weer tot die natuurkragte soos ons dit vandag ken, beperk nie. Juis

omdat ons deur die begrensing van ons kennis beperk word, beteken dit dat daar méér is as wat ons weet

daar is nog veel méér anderkant hierdie grense. Hier is dus nie sprake van n soort van panteïsme of

beperking van God tot die natuurlike, tot bloot n bron van energie nie. God is groter as al hierdie

dinge , maar juis daarom ook nie téén hierdie dinge wat Hy gemaak het nie. Miskien kan ons dit

nou nog net nie altyd mooi insien nie, of verstaan ons (wetenskaplik gesproke - hier werklik die wetenskap

in sy volle spektrum bedoel) realiteite, of verskynsels nog net nie mooi nie, weens ons beperkte kennis.

6.15 Intussen kan ons darem talle gevalle aandui waarin die ontdekkings en bevindinge van die wetenskap

ons n ander en nuwe insig gegee het oor bepaalde sake, as die insigte wat ons voorheen gehad het op

grond van ons voor-wetenskaplike kennis. Die vraag is juis of ons konsekwent handel met hierdie insigte en

dit behoorlik integreer in ons hermeneutiese proses.

7. GEESTELIKE OORLOGVOERING EN DIE BELYDENISSKRIFTE

7.1 Dit is tog betekenisvol dat daar in geeneen van die ekumeniese geloofsbelydenisse (Twaalf Artikels,

Geloofsbelydenis van Athanasius of die Geloofsbelydenis van Nicea), asook die langer belydenisskrifte van

die Drie Formuliere van Enigheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis of Dordtse

Leerreëls) positiewe geloofsartikels is waarin dit gestel word dat ons in die duiwel glo nie. Ons glo wel in

God (Drie-enig), aan die Kerk, aan die vergifnis van sonde, aan die Ewige Lewe, ens. Maar nêrens word

dit gestel dat ons aan die Satan glo op dieselfde positiewe manier as dat ons in God glo nie.

7.2 Daar is Christelike kerke wat deesdae dit as n addisionele geloofsartikel in hulle belydenisse het dat

hulle aan n persoonlike duiwel glo. In ons tradisie, maar ook in die ekumeniese Christelike kerk, is dit

egter nie n positiewe punt van belydenis nie.

7.3 Dat daar wel in ons belydenisskrifte oor die bose gepraat word, is so. In die NGB art 12 word

byvoorbeeld verklaar waar die bose magte vandaan kom. So word daar gestel:

Artikel 12: Ons glo dat die Vader, toe Hy dit goedgedink het, deur sy Woord, dit wil sê deur sy Seun, die

hemel en die aarde en alle skepsels uit niks geskep het. Hy het aan elke skepsel n eie wese, gestalte en

voorkoms en onderskeie take gegee om sy Skepper te dien. Hy onderhou en regeer hulle almal nou nog

deur sy ewige voorsienigheid en oneindige krag om die mens te dien, sodat die mens sy God kan dien; en

ÓÏ