07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die ander argument dat die Bybel nie met een stem oor sosiale en eties kwessies praat nie en mens dus nie

die Bybelse riglyne vir etiek kan gebruik nie, moet rekening hou daarmee dat al die voorbeelde wat hier

genoem word sosiale gebruike, slawerny, posisie van die vrou daar in die Bybel self n interne kritiese

Slawerny en die posisie van die vrou

word dikwels voorgehou as sake wat

ons vandag nie die Bybel letterlik

navolg nie. Maar in die Bybel is daar

oor hierdie sake n interne kritiek, wat

al hoe sterker in Nuwe Testament

word. Daar is geen so n interne

kritiek in Bybel oor die uitsprake teen

homoseksuele gedrag nie.

debat aan die gang was. Die tradisionele posisie van die vrou in

die Ou-Testamentiese tydvak word grondig deur dit wat Jesus

gedoen en gesê het en ander Nuwe-Testamentiese skrywers

geskryf het, grondig hersien. 40 In die Ou en Nuwe Testament

word slawerny as stelsel erken, maar daar is ook in Nuwe

Testament duidelike bewyse van n bewussyn dat daar in

Christus die posisie van slaaf en heer grondig ondermyn is (Gal.

3:28, Kol. 3 :12, Filemon). Oor hierdie sake is daar in die Bybel

self n interne kritiese debat aan die gang.

Wat homoseksuele dade betref, is daar egter binne die Bybel

self geen sodanige interne kritiek nie. Sover ons kan sien,

spreek die Bybelse skrywers hulle eenstemmig hieroor uit. Daar is geen aanduidings in die Ou of Nuwe

Testament dat die tradisionele siening van Genesis naamlik dat God die huwelik ingestel het vir man en

vrou verander moet word, of bevraagteken moet word, om plek te maak vir dieselfde geslag seksuele

verhoudings of huwelike nie.

Dit is n stand van saak wat baie ernstig deur diegene wat pleit vir n erkenning van dieselfde geslag

seksuele verhoudings oorweeg moet word.

Tog is dit ook so dat die kwessie nie opgelos is deur vas te stel wat die Bybel vir sy eerste lesers gesê het

nie. Daar is nog n vraag wat beantwoord moet word, en dit is: Wat sê die Bybel vir ons, vandag in 21ste

eeu?

5. WAT SÊ DIE SKRIF VANDAG VIR ONS?

Die vraag wat ons hierbo probeer beantwoord het Wat sê die Skrif? is nie presies dieselfde vraag as wat

ons hier sal probeer beantwoord nie. Wat sê die Skrif vandag vir ons? vra na wat die boodskap van die Skrif

vir ons vandag is.

Toe Jesus sy 72 volgelinge uitgestuur het om twee-twee na mense te gaan en hulle vrede toe te wens, het

hy hulle beveel om geen beurs of reissak of skoene te dra nie, en nie langs die pad tyd met groetery te

verkwis nie. Wat Jesus vir sy 72 volgelinge gesê het, is nie noodwendig vandag op Christene van toepassing

nie.

Ons maak deurentyd by die lees van die Bybel sulke interpretasies. Ons lees wat daar staan (dit is stap 1)

en dan vra ons: Wat sê dit vandag vir my? Is dit van toepassing op my? (dit is stap 2). n Mens sou die stap

1 eksegese kon noem, en stap 2 die hermeneuse .

Stap 2 wil dus die vraag Wat sê die Skrif vandag vir ons? beantwoord. Ons noem dit die hermeneutiek. 41

In die debat rakende die Skriftuurlike verantwoording van homoseksuele verhoudings- en huwelike behoort

dit te blyk dat naas die eksegetiese verskille, daar in die Skrifhantering ook wesenlike verskille is. Vir die doel

van hierdie verslag word die verskille in hermeneutiek in twee groepe verdeel (hermeneutiek van suspisie en

n kanoniese hermeneutiek). Dit vereenvoudig wel die hermeneutiese debat, maar beteken nie dat daar nie

óók kennis geneem is van n groot aantal verskillende hermeneutiese sleutels wat deur verskillende persone

in die debat gebruik word nie (Vgl Potgieter 2005).

5.1. Hermeneutiek van suspisie (Geyser 2002: 1655; Smit 2006:85). 42

n Hermeneutiek van suspisie kan positief of negatief gebruik word. Dit speel n positiewe rol wanneer elke

leser van die Bybel haar of sy eie lees met suspisie bejeën wanneer die leser besef dat sy eie lees

beïnvloed word deur sy eie voorveronderstellings en selfs vooroordele. Hoekom is dié teks vir die leser

belangrik, en nie n ander een nie? Hoekom gebruik hy by sy uitleg n spesifieke metode? Skuil daar nie

dalk (in jou keuse vir dié teks en dié metode) n soeke na selfregverdiging, selfbeskerming of selfbevestiging

40 Dit is hierdie heilshistoriese openbaring wat Potgieter (2005) n etiek van verligting noem.

41 Hays (1996:2) maak inhoudelik dieselfde onderskeiding, met effens ander indelings: 1) The descriptive task: reading the text carefully

(eksegese), 2) The synthetic task: placing the text in canonical context, 3) The hermeneutical task: reading the text to our situation, 4)

The pragmatic task: living the text

42 Volgens Geyser (2002) is die hermeneutics of suspicion and an engaged hermeneutics noodsaaklik in die debat oor wat die Skrif

oor homoseksuele verhoudings sê. Die hermeneutiek van suspisie is deur die feministe ontwikkel. Hiervolgens verdink jy alle tekste

waarmee jy werk en wat op jou situasie van toepassing sou wees. Die Bybel moet krities gelees word met die suspisie dat iets wat

daar staan nie korrek is nie. Voorbeelde soos slawerny en die plek van vrouens in die samelewing word algemeen deur die

toepassers van hierdie hermeneutiek gebruik om die suspisie of verdenking te skep dat sekere dinge vandag nie meer geld nie, of

dat die Bybel n boek van diskriminasie is.

Ó Ó

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!