07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wêreld n beter plek gaan maak deur gelyktydig met te veel goed te probeer besig wees nie. Ons sal moet

fokus, maar weet ons op wat?

Niemand hoef meer te wonder oor die kompleksiteit en broosheid van die tye waarin ons leef nie.

Ons wêreld, land en plaaslike gemeenskappe is so kwesbaar soos lank te vore. Tog is dit n vreemde

kwesbaarheid, want in dieselfde asem sou ons oneerlik wees as ons nie sou wys op die ongelooflike

voorregte en geleenthede wat ons het nie. Ons bestaan is n intense paradoks. Aan die een kant geniet die

meeste van ons, gesien binne n ruimer konteks, steeds besonderse welvaart en aan die ander kant is

misdaad besig om ernstige duike in die psige van ons mense te slaan. Die feit van die saak is dat misdaad

maar een van die uitdagings van ons dag is, en waarskynlik n simptoom is van iets diepers.

Die groot vraag is hoe ons dit gaan hanteer? Hoe gaan ons besluit hoe en wat om te doen? Onthou dat alle

oplossings vir alle probleme in die eerste plek daar begin waar n kerngroep mense volle

verantwoordelikheid aanvaar, dit regkry om die eintlike probleem in sy kern te definieer en dan genoeg

mense mobiliseer om iets konkreet daaraan te doen.

Met dit as agtergrond, kom ons kyk na n paar praktiese voorstelle:

8.2.1 Die Seisoen van Luister behoort met die nodige erns hanteer te word. Die seisoen behoort egter nie

as net nog n program van die kerk hanteer te word nie, maar behoort n nuwe kultuur in die kerk te word.

Dit behoort deel van die wesenstruktuur van die kerk te word, n waarde, n grondhouding.

8.2.2 Laat gebeurtenisse soos Week van Gebed, Pinkster en kerkraadvergaderings vir ten minste vir n

deel fokus op verootmoediging, waar die Here se wil vir die gemeente en ook individue opreg gesoek word.

8.2.3 Skep n sensitiwiteit by gemeentelede om werklik hul stiltetyd as n ruimte te gebruik, waar daar eerlik

na die wil van God gesoek word.

Maak seker dat oral waar ons werk en tyd spandeer, die vraag na waarmee ons nou eintlik besig is, op die

tafel kom. Dit help as ander saam met jou dink.

8.2.4 Vertrou die Here, dat indien die behoefte eerlik uitgespreek is, Hy sekerlik ons op sy pad sal wil lei.

8.2.5 Dink n bietjie na oor die sogenaamde 80/20 beginsel (Die Pareto-beginsel). Volgens hierdie beginsel

wat al dekades wêreldwye erkenning geniet, word 80% van die werklike verskil in die lewe deur 20% se

insette en energie veroorsaak. Dit is egter die belangrike en die regte 20% wat die verskil maak.

8.2.6 Moenie die saak krampagtig hanteer nie en mag ons bo alles nie ons eie belang soek nie. Vra eerlik

veral twee vrae.

8.2.6.1 Die eerste is: Watter een of twee uiters belangrike dinge moet ons doen om God te eer?

8.2.6.2 Die tweede is: Watter een of twee uiters belangrike dinge kan en moet ons doen om van my land,

kerk en gemeenskap n beter plek te maak?

8.3 GEMEENTES

Gemeentes wêreldwyd is aan die groei en sterf. Sommige groei om kunsmatige redes, maar dit is ons

oortuiging dat daar, te midde van al die sterwende gemeentes, ook gemeentes is wat veral deur n basiese

terugkeer na God en die herontdekking van wat kerkwees in n tyd soos hierdie behoort te wees, opnuut

groei. Dit is reeds uitgewys dat daar nie n eensydige en oormatige klem op gemeentes binne die

gereformeerde tradisie geplaas behoort te word nie. Tog kan dit nooit misken word dat gemeentes sedert

die uitstorting van die Heilige Gees n uiters belangrike voertuig was om Gods Koninkryk op aarde gestalte

te laat aanneem.

Wat wel beslis waar is, is dat n oormatige verampteliking en institusionalisering van gemeentes beslis

gemeentes as lewende en dinamiese organismes en skeppinge van die Heilige Gees n knou toegedien

het. Algaande het daar ook heelwat miskonsepsies ontstaan oor wat die wese van gemeentewees is en

behoort te wees. So, om maar n enkele voorbeeld te noem, sien te veel lidmate n gemeente as n entiteit

wat gekonstitueer word deur n kerkraad wat in staat is om n leraar te kan betaal. Bybelsgesproke kan dit

nooit waar wees nie. Die Nuwe Testament leer ons dat dit in die eerste plek n geloofsgemeenskap is wat

gekonstitueer word onder leiding van die Heilige Gees en opgebou word deur die gawes wat die Gees self

gee. Dit sluit natuurlik nie die meer veramptelikte gawes soos leraars uit nie, maar kan nie al wees nie.

Hierdie kursoriese opmerkings het egter konkrete bedieningsimplikasies. Tans is daar heelwat vrae oor

byvoorbeeld sake soos lidmaatskap en belydenisaflegging. Verskillende gemeentes dink verskillend hieroor

en handhaaf verskillende praktyke in die verband. Die prinsipiële vraag bly egter: Wat konstitueer `n

geloofsgemeenskap en hoe word die grense daarvan bepaal? Verdere gesprek in die verband is beslis

nodig.

8.4 GEMEENTES EN HOOP

Vanuit ons hoop op God en dit wat Jesus Christus gedoen het, is een van die belangrikste wyses waarop

gemeentes sigbare tekens van die Koninkryk is, die feit dat hulle draers van hoop behoort te wees. Prakties

gesproke beteken dit egter dat ons nie net oor hoop kan praat nie, maar ook konkrete gestalte daaraan

moet gee. n Mens moet opgewonde raak oor die nuwe visies en drome wat oraloor vir die NGK en

gemeentes gebore word. Ook die roepingsverklaring van die Algemene Sinode is hiervan n goeie

voorbeeld. Die vraag bly egter staan oor die vermoë en onvermoë van kerklike leierskap om drome in

praktyk te verander. Ons het dikwels die regte antwoorde, maar sukkel om dit konkrete gestalte te gee.

Die volgende praktiese riglyne mag help om ons gedagtes oor die saak aan die gang te sit:

ÏÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!