07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dui dat seksuele gedrag n biologiese substraat het 17 . Dit is enigste gevolgtrekking waartoe LeVay uit sy

navorsing gekom het. Hierdie bevinding is wyd aangegryp as n bewys dat homoseksuele oriëntasie n

biologies / genetiese oorsaak het. LeVay wys egter self in sy oorspronklike publikasie op n aantal leemtes in

sy navorsing. n Relatief baie klein monster is gebruik, die onderwerpe van sy studie het almal aan die VIGS

gesterf of was dwelmgebruikers, terwyl die invloed hiervan op die deel van die brein nie bekend is nie en die

moontlikheid wel bestaan dat dit die resultaat tot gevolg kon hê in plaas van seksuele oriëntasie soos

gehipotetiseer, die geanaliseerde data is nie n verteenwoordigende ewekansige monster uit die algemene

populasie nie, groot oorvleueling in die data van die heteroseksuele en homoseksuele subjekte en die nieeenvormigheid

daarvan maak akkurate gevolgtrekkings onmoontlik. Hierdie leemtes word ook deur verskeie

ander navorsers uitgewys. Verder wys wetenskaplikes op die volgende: die spesifieke werking van die INAH-

3 area is op primate nagevors en dit is nie duidelik wat die presiese rol daarvan in menslike seksuele

oriëntasie is nie (Brannon 1996), die resultate van LeVay kon tot op datum nie gerepliseer word nie (Byne

50-55).

Gekoppelde geenmerker navorsing

Hierdie is n navorsingstegniek wat daarop gerig is om op die molekulêre vlak n geen of gene te indetifiseer

wat verantwoordelik is vir n eienskap. Met hierdie metode word n uitgebreide familiestudie gedoen t.o.v. die

voorkoms van n eienskap. Indien daar gevind word dat die eienskap meer gereeld voorkom in n

familiestamboom as wat normaal verwag sou word, word daar op die molekulêre vlak gesoek na n DNA

segment op die chromosome wat dieselfde is in familielede met die betrokke fenotiepe.

In navorsing wat in 1993 gedoen is, is gebruik gemaak van 40 pare homoseksuele broers (Hamer, 1993:

321-327). Daar is bevind dat in die families wat ondervra is waar meer as een broer homoseksueel was,

daar n beduidende voorkoms was van n maternale (aan moederskant) oom of n maternale tante se seun

wat ook homoseksueel was. Die navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat homoseksuele oriëntasie in

sekere gevalle van moederskant oorgeërf word en dat die geen of gene daarvoor waarskynlik op die Xchromosoom

voorkom. n Vrou het twee X-chromosome ma.w. XX en n man n X en Y-chromosome ma.w.

XY. Dit staan ook bekend as die geslagschromosome. Daar is verder gevind dat van die 40 pare

homoseksuele broers, 33 dieselfde variant of patroon van die q28 area op die X-chromosoom gehad het, die

sogenaamde Xq28-geen. Die navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat n sekere vorm van

homoseksualiteit beinvloed word deur n geen wat in die Xq28-area voorkom.

Bogemelde navorsing is deur groepe en gay-aktiviste wat die gedagte propageer dat homoseksualiteit n

biologies-genetiese oorsprong het en daarom natuurlik, determisnisties en onvermydelik is, het hierdie

navorsing aangegryp as bewys vir hulle standpunt. Bogemelde navorsingsbevindings is sederdien deur

meeste wetenskaplikes verwerp om verskeie redes waaronder enkeles hieronder vermeld word:

In die navorsingsmonster het 17,5% (7 van die pare) nie die Xq28 patroon vertoon wat die ander 33

vertoon het nie. As daar n eenvoudige mendeliese oorerwingspatroon via n geen op die Xq28 area

(m.a.w. as daar n geen vir homoseksualiteit) was sou dit in 100% van die gevalle voorgekom het.

Die heteroseksuele manlike broers van 40 pare is nie getoets vir die gemelde patroon op die Xq28 area

nie. As hulle wel daarvoor getoets was en dit het dieselfde patroon vertoon as die van hulle

homoseksuele broers sou dit die gevolgtrekking van n homoseksuele geen natuurlik ongeldig maak.

n Ander vraag wat gevra kan word is wat die voorkoms van die spesifieke patroon op die Xq28 area is in

die breë heteroseksule populasie wat nie verwant is aan die homoseksuele broers (m.a.w. n konrole

groep).

In 1999 is n soortgelyke studie gedoen waarin gepoog is om bogemelde navorsing te herhaal (Rice

284). Hierdie navorsing was nie in staat om die bg. resultate te herhaal nie ondanks die gebruik

van n groter monster. Die navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat hulle data nie die voorkoms

van n geen op lokus Xq28 wat n effek op seksuele oeriëntasie het ondersteun nie.

Die probleem met die soort van navorsing waaronder geenkoppelings studies val is dat dit baie

misleidend kan wees om n kousale verband vanaf korrelasies, wat bloot n eenvoudige liniêre verband

tussen twee of meer veranderlikes aandui, af te lei. n Korrelasie tussen n biologiese komponent en n

gedragspatroon beteken nie noodwendig dat die een die ander veroorsaak nie en dit is tot n meerdere

60).

Dit is baie moeilik indien nie feitlik onmoontlik om spesifieke gene te vind wat aan komplekse eienskappe

soos byvoorbeeld menslike gedrag gekoppel kan word (Mann 1994: 1687).

ÓÔÈ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!