07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

as dat geslagsverskille op geen manier verdeeldheid mag bring tussen gelowiges nie, maar dat almal in

Christus gelyke status voor God het. Die klem val op die gelyke status voor God waarin die een geslag nie

die ander mag domineer nie.

Die manier waarop hierdie beskouing in die huwelik neerslag vind, is in die vorm van n

vennootskapshuwelik waarin die rolverdeling tussen man en vrou nie goddelik gesanksioneer is nie maar in

elke huwelik tussen twee gelykes onderhandel word. Voorbeelde van hierdie beskouing is die posisie van

die talle hoofstroomkerke in die Weste waarin vrouens tot alle ampte in die kerk toegelaat is en die huwelik

as n verhouding tussen gelyke vennote beskou word.

In die NG Kerk vind ons tans n diskrepansie tussen die posisie van vroue in die kerklike strukture ( n

egalitêre beskouing waar vrouens op elke vlak as gelykes van mans kan funksioneer) en n komplementêre

teologie van die huwelik waarin die man as die dominante figuur gesien word. n Groot hoeveel materiaal

oor die huwelik (in die vorm van kursusse, boeke en sprekers) wat tans in die NG Kerk gebruik word, kom

uit die VSA en is n uitdrukking van die komplementêre beskouing en soms ook die patriargalisme.

* Ons verstaan dat daar n diversiteit van beskouinge bestaan. n Goeie debat behoort egter plaas te vind

oor die komplementêre teenoor die egalitêre sienings van man en vrou in die huwelik met die oog daarop

om uit te klaar watter teologie in ons huweliksformuliere gebruik sal word.

* n Alternatiewe huweliksformulier(e) wat die egalitêre beskouing weerspieël behoort geskryf te word.

* Predikante behoort ook versigtigheid aan die dag te lê wanneer kursusmateriaal vir huwelikseminare

gekies word. Hulle behoort die tipe teologie wat n bepaalde skrywer of kursus voorstaan, aan paartjies uit

te wys.

ÔÌÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!