07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Doop - oordoop/herdoop

1 Die Algemene Sinode herbevestig die Gereformeerde geloofsoortuiging oor die Genadeverbond en oor

die doop wat in die vorm van die grootdoop (as sendingdoop) mense buite die kerk wat tot geloof kom, in

die genadeverbond inlyf, en in die vorm van die kinderdoop kinders van gelowige ouers in dieselfde

verbond inlyf.

2 Die Algemene Sinode is oortuig dat die herdoop van lidmate die eenmalige betekenis van die doop

geweld aandoen. In beginsel moet dit egter as 'n dwaling binne die Christenskap gesien word en daarom

pastoraal gehanteer word.

3 Hierdie eiendomlike pastoraat sluit 'n algemene en 'n persoonlike faset in:

3.1 as algemene pastoraat moet die betekenis van die Genadeverbond en die doop in albei sy vorme as

teken en seël van die verbond op alle beskikbare maniere in die kerk in die al-gemeen, en ook in besonder

in elke gemeente, behandel en verduidelik word sodat die pro-bleme wat die herdoop skep, deeglik onder

die aandag kan kom.

3.2 In die persoonlike pastoraat behoort individuele aandag gegee te word aan alle lidmate wat hulle laat

oordoop het en, as voorsorgmaatreël, ook aan lidmate wat besondere vrae in die verband het.

4 Oorgedoopte lidmate moet in beginsel behandel word soos alle ander lidmate wat probleme het met een

of ander aspek van die leer of praktyk van die kerk. Enersyds moet hulle met hartlikheid behandel word as

mense wat deel is van die gemeente, en moet daar baie noukeurig ingegaan word op elkeen se spesifieke

probleme en omstandighede. Daar moet ten alle koste vermy word om met stereotipes te werk en

voorafuitgewerkte antwoorde te bied wat nie regtig die probleme van die spesifieke lidmaat hanteer nie.

Andersyds moet hierdie lidmate egter onder die besef gebring word dat die kerk nie hulle optrede goedkeur

nie en sy/haar bes sal doen om hulle tot beter insigte te bring.

5 In die persoonlike pastoraat aan oorgedooptes moet in gedagte gehou word dat hulle meestal hul

oordoop as n positiewe ervaring beleef het, en dit gewoonlik direk met die wil van God (veral met die

leiding van die Gees) in verband bring. In sulke gevalle sal dit waarskynlik nie pas om te probeer om hulle

binne n kwessie van weke of maande tot beter insigte te probeer bring nie. Dit sou eerder gepas wees om

oor n tydperk heen hul vertroue te probeer behou of terug te wen sodat hulle geleidelik gelei kan word tot

n beter insig in die verbond en die doop wat heel waarskynlik ook beteken n beter insig in die evangelie

as sodanig. Intussen moet kerkrade nie vergeet dat baie ander gemeentelede waarskynlik net so n

behoefte het aan n beter insig in die evangelie as geheel.

6 Indien dit tydens enige fase van die persoonlike pastoraat duidelik word dat die oorgedoopte, en trouens

enige ander lidmaat, oortuigings het wat die wese van die evangelie aantas, behoort verder met die kerklike

tug teen so iemand opgetree te word, wat uiteindelik ook op die uiterste stap van afsnyding kan uitloop.

7 Die Algemene Sinode besluit dat daar teenoor ampsdraers wat in hierdie opsig dwaal, strenger opgetree

moet word as teenoor gemeentelede en dat hulle voorlopig in die amp gestuit word totdat die saak

ondersoek en opgelos is.

8 Die Algemene Sinode besluit dat 10.5.6 sodanig verstaan word dat persone wat hulle laat oordoop soos

trouens enige ander lidmaat wel aan verdere kerklike tug onderworpe is, alhoewel nie sondermeer omdat

hulle hulle laat oordoop het nie (Handelinge, Algemene Sinode, 1998: 417 en 469-470).

3. AMPTELIKE BESLUITE OOR DOOPVIERING

3.1 HUIDIGE BESLUITE

Dit is duidelik dat die aanbevelings oor die viering van die doop tydens die sinode van 2004 ten doel gehad

het om die karakter van die doop te ondersteun wat in hierdie verslag beredeneer word. Toe het die sinode

soos volg besluit:

3.1.1 Die Algemene Sinode besluit om sinodes en kerkrade weer eens dringend aan te moedig om groot

erns te maak met die verantwoordelike vertolking van die doop en nagmaal soos ons dit verstaan binne die

Gereformeerde verstaan van die evangelie van die genade.

3.1.2 Die Sinode moedig kerkrade aan om gesamentlike doopvierings in die erediens verder te ontwikkel

en uit te bou.

3.1.3 Die Sinode versoek gemeentes om nie met hierdie viering die suggestie van n herdoop te laat

posvat nie.

3.1.4 Die Sinode moedig kerkrade ook aan om die moontlikheid van individuele doopvierings in die erediens

en in kleiner groepe in die gemeente te ontwikkel.

3.2 AANBEVELING : VERSLAG OOR BETEKENIS EN GEBRUIK VAN DIE DOOP

Die Algemene Sinode aanvaar hierdie verslag as uitdrukking van die NG Kerk se verstaan van die

Christelike doop en versoek leraars en kerkrade om toe te sien dat die doop so gevier word.

ÌÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!