07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3. N NUWE BELANGSTELLING IN SIMBOLE EN RITUELE

3.1 Vanweë verskeie redes (byvoorbeeld die rasionalisme) is die waarde van simbole en rituele vir baie

lank onderskat. Tog verskaf die gereformeerde liturgie n raamwerk en onderbou (bv Skriflesing, doop,

nagmaal) waarbinne n verdiepte verstaan en praktyk van simbole en rituele uiters sinvol kan bydra tot

verantwoordelike liturgiese vernuwing.

3.2 Verder kan die hernude belangstelling in hierdie saak waarskynlik (ook) verklaar word in terme van die

kommunikasie-era waarin ons onsself op die oomblik bevind. Veral die werke van Pierre Babin help ons om

iets hiervan te verstaan.

3.3 Oorvereenvoudig sou ons kon sê dat simboliese taal n groot rol gespeel het in n pre-moderne era wat

gekenmerk is deur oorwegend mondelinge kommunikasie. Daarna was konseptuele taal kenmerkend van

n moderne era waarin gedrukte kommunikasie dominant was. Die post-moderne era word al hoe meer

gesteun deur elektroniese kommunikasie. In hierdie era gaan kommunikasie selfs gepaard met meer as net

simbole sodat ons waarskynlik kan praat van n veelsintuiglike of multi-sensoriese ervaring.

3.4 Kommunikasie wat sonder n omhaal van woorde verwondering wek, aangryp en verbeelding stimuleer

,is aan die orde van die dag. Dit is ook waar van die erediens. Daarom sal die kerk heel tereg nie anders

kan nie as om opnuut aandag te gee aan die rol en funksie van simbole en rituele veral ten opsigte van

die erediens.

3.5 n Ander belangrike rede vir die hernude nadenke oor simbole en rituele lê op n antropologiese vlak.

Rituele word naamlik as een van die hoofinstrumente gesien aan die hand waarvan n gemeenskap of n

samelewing waardes tot uitdrukking bring en haar identiteit vorm en aangee na volgende geslagte. Indien

dit waar is, spreek dit vanself dat die inwoners van ons land hierdie instrument dringend nodig het.

3.6 Ten slotte is dit belangrik om hierdie nuwe belangstelling in simbole en rituele te kwalifiseer, naamlik

dat dit nie iets nuuts en vreemds is wat in die erediens ingebring word nie. Om te praat van die gebruik van

simbole en rituele in die erediens kan misleidend wees. Die hele erediens is opgebou uit simbole en rituele.

In die lig van bogenoemde definisies van simbole en rituele, en gegewe die konteks van die erediens, is

alles wat in die erediens gebeur (woorde en handelinge) simbolies en die meeste daarvan ook rituele.

Gevolglik is die sakramente ook rituele. Hier is dit egter belangrik om te onderskei, want alhoewel albei

sakramente wel rituele is, is alle rituele nie sakramente nie. Dit sou dus nodig wees om verder in te gaan op

die onderskeid tussen die begrippe sakrament en ritueel. Só n verduideliking is noodsaaklik, aangesien die

begrip ritueel dikwels vreemd op die oor val vir sommige Protestante. Dikwels word n ritueel gesien as iets

anders, iets vreemd, soms selfs as primitief en dan ook as iets wat addisioneel en bykomend is tot die

gewone erediens. Rituele word dan gesien as iets wat ingebring word in die bestaande erediens en nie

(ook) dit (alles) wat alreeds daar in die erediens is nie. Oor die onderskeid tussen simbool en sakrament

word later meer gesê.

4. BYBELSE PERSPEKTIEWE

4.1 In die Ou Testament is God se Woord-bekendmaking dikwels met tekens, simbole en rituele

ondersteun. Daarom pas die teken telkens by die Woord, soos n klein seleksie van voorbeelde duidelik

illustreer:

1. n Reënboog om die beloftewoord aan Noag en die verbond met die aarde te ondersteun

2. n Brandende doringbos, kierie en melaatse hand om God se Woord aan Moses (en later Farao) te

ondersteun

3. n Wolk- en vuurkolom om God se teenwoordigheid in die woestyn te ondersteun

4. n Beskrewe tafel met wette om duidelike verbondsreëls aan die volk te gee

5. n Ark met heilige voorwerpe, priesters met eiesoortige kleredrag en leefstyl, en n uitgebreide offerdiens

om die verhouding met God uit te beeld

6. n Ontugtige huwelik sodat Hosea die ongehoorsame volk simbolies kan konfronteer

7. n Hout- en ysterjuk op Jeremia se skouers om God se oordeelswoord oor Jerusalem te ondersteun.

4.2 In die Nuwe Testament word hierdie patroon voortgesit, maar op n totaal nuwe wyse. Jesus se

geboorte word aan die skaapwagters self n teken genoem, en as Seun van God is Hy die vleesgeworde

Woord. In Jesus het ons dus die volmaakte "teken" van God! In sy bediening word die patroon van beteken-ing

voortgesit vergelyk die genesings, wonders, gelykenisse, ens.

4.3 Met die stigting van die Nuwe Testamentiese kerk is daar n opeenvolging van gebeure waar die Godswoord

met tekens bevestig word: vuurtonge, wind, spreek in tale (juis ter wille van die Woord!).

5. DIMENSIES VAN SIMBOLE EN RITUELE

5.1 Bewaring en hervorming

Een van die belangrikste dimensies van rituele is enersyds om te bewaar en andersyds om te hervorm.

Indien die bewarende dimensie voorop staan, herbevestig rituele gewoonlik die bestaande orde en help dit

mense om hulleself te anker in hulle waardes. Terselfdertyd dien dit dan as n bevestiging van identiteit. In

hierdie sin word rituele meer dikwels gebruik in n statiese, stabiele, gestruktureerde (societas) tyd.

Daarenteen kan rituele ook n samelewing help om sinvol te hervorm. In n dinamiese (communitas) tyd

ÍÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!