07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

a) Wat die kerk se riglyn oor homoseksuele gedrag is, naamlik dat permanente homoseksuele

verbintenisse en -huwelike nie naas die huwelik of as n alternatief vir die huwelik aanvaar kan

word nie (aanbeveling 3), maar

b) dat die kerk die integriteit aanvaar van lidmate wat hierin van die kerk se amptelike standpunt

verskil (aanbeveling 8.1) en dat nie die N G Kerk se begeerte is om nie die lidmate, wat van sy

amptelike standpunt verskil, te vervreem nie (aanbeveling 8.2), maar binne die gemeenskap van

die gelowiges te integreer.

2. Sonder om voorskriftelik te wil wees, meen ons dat in n situasie soos die volgende die leraar en

kerkraad soos volg sou kon optree (elke situasie het sy eie dinamiek, wat natuurlik gerespekteer moet

word):

Die leraar besoek die nuwe intrekkers, twee gay persone. Gedurende die eerste besoek word die kerk

se afwysing van homoseksuele gedrag (aanbeveling 3) in n gespreksituasie gekommunikeer. Die

ideaal sou wees dat die twee persone die kerk se standpunt aanvaar, maar indien dit nie die geval is

nie, sal die leraar met respek na die reaksie luister (aanbeveling 8.1), ook wanneer die antwoord

negatief is. Die leraar sal die persone verseker dat, ten spyte van die ernstige verskille tussen hulle en

die kerk se standpunt, dit die begeerte van die kerk is om hulle nie te vervreem nie, maar binne die

gemeenskap van die gelowiges te integreer (aanbeveling 8.2). Die leraar sal verneem hoe die nuwe

lidmate meen dit kan geskied, en self sy/haar eie voorstelle maak, byvooreeld gemeentelike aktiwiteite

of huisgroepe waarby die persone kan inskakel. Die leraar sal die nuwe intrekkers versoek om ernstig

oor die kerklike riglyn na te dink.

Aan die kerkraad sal die leraar verslag doen van sy/haar besoek, en van die reaksie van die gay

persone. Die kerkraad sal aangemoedig word om die persone in die gemeente te integreer en seker

maak dat hierdie lidmate nie die belewing van die gemeenskap van die heiliges en die geleentheid tot

diens in belang van die koninkryk ontsê word nie (aanbeveling 6). Intussen sal die leraar met die nuwe

lidmate kontak hou. Besoeke sal plaasvind binne die raamwerk van die vermaning om die kerklike

riglyn na te volg, sonder dat dit by elke kontakgeleentheid herhaal sal word. As die gay lidmate presies

weet wat die kerk se standpunt is, is dit nie nodig om vermaning telkens te herhaal nie.

3. Die vraag ontstaan: Indien die gay lidmate oor n lang tydperk nie die vermaning gehoorsaam nie

moet daar tugstappe teen hulle geneem word? Elke situasie het sy eie dinamiek, maar ons meen die

volgende optrede sou aanbeveel kan word:

a) Die vermanende gesprek is alreeds n vorm van tug. Ons meen dat met hierdie vorm van tug

voortgegaan moet word, en dat die gay lidmate nie voor n ultimatum gestel moet word om aan die

kerk se amptelike riglyn te konformeer nie. Die redes hiervoor is velerlei: 1) Hoewel die kerk n

duidelike standpunt oor die saak het, is sy bewus daarvan dat sommige lidmate sterk hiervan verskil

dus moet hulle standpunt gerespekteer word (aanbeveling 8.1); 2) Die kerk moet wag op innerlike

oortuiging in die persone wat vermaan is, en in hierdie saak enige dwang om te konformeer, vermy; 3)

Daar is in die kerk teoloë en predikante is wat verkondig dat gay verhoudings in liefde en trou n

Christelike alternatief is, en wat toegelaat word om dit te doen. Dit beteken dat daar oor hierdie saak

nie n leerdwang uitgeoefen kan word nie. Derhalwe kan daar in hierdie saak, na ons mening, nie

oorgegaan word tot verdere tugstappe as vermaning nie.

b) Wat die gebruik van die Nagmaal betref (in gevalle waar gay persone in homoseksuele verhouings

leef), moet dieselfde riglyn gevolg word: die gay lidmate moet vermaan word, maar die finale besluit of

hulle Nagmaal gebruik, moet aan hulleself oorgelaat word.

4. Die gay lidmate moet versoek word om die standpunt van die kerk te respekteer, al sou hulle nie

daarmee saamstem nie.

5. Vir solank die gay lidmate van dieselfde geslag in n seksuele verhouding staan, sal hulle nie tot die

ampte gekies kan word nie (aanbeveling 5). Hulle sal wel geleentheid kry tot dienswerk in die

gemeente (aanbeveling 6).

BRONNE

Agenda & Handelinge Algemene Sinode. 1986. Skrifgesag en Skrifgebruik. Kaapstad, 14-25 Oktober 1986.

Agenda & Handelinge Algemene Sinode. 2002. Gesag van die Skrif. Pretoria, 13-19 Oktober 2002.

Agenda Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. 2002. Homoseksualiteit, Pretoria, 13-

19 Oktober 2002.

Anthonissen C & Oberholzer P 2001. Gelowig en gay. Kaapstad: Lux Verbi.

ÓÓÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!