07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3. BELEGGINGSBELEID EN STRATEGIE

3.1 OPSOMMING

Die bestuur van die Beleggings van die Algemene Sinode van die NG Kerk is baie belangrik, aangesien die

inkomste uit die opbrengs daarvan voortdurend deel uitmaak van die bedryfsuitgawes van die Algemene

Sinode. As gevolg van hierdie verantwoordelikheid is dit dus belangrik om n beleggingsbeleid daar te stel,

wat die riglyne en beginsels waaronder die beleggings deur die Algemene Sinode bestuur moet word, sal

bepaal. Alle deelnemende rolspelers moet voldoen aan die beginsels, soos aanvaar in die

Beleggingsbeleid. Die Beleggingsbeleid is n lewende dokument en kan op n jaarlikse basis aangepas

word om aan die behoeftes van die Algemene Sinode te voldoen.

3.2 DOELWIT VAN DIE BELEGGINGSBELEID

Die doelwit van die Beleggingsbeleid is om die Algemene Sinode te ondersteun in die effektiewe monitering

en bestuur van die beleggingsfonds deur middel van die volgende:

3.2.1 Hierdie dokument onderskryf die verwagtinge, doelwitte en riglyne van die Algemene Sinode.

3.2.2 Hierdie dokument vertaal die verwagtinge, doelwitte en riglyne van die Algemene Sinode in n

beleggingsopbrengs, waarin onderskei word tussen kort-, medium- en lang-termyn opbrengs.

3.2.3 Die daarstel van n beleggingstruktuur wat die bates van die Algemene Sinode kan bestuur op n

effektiewe manier, sodat diversifikasie en risikoverspreiding, sowel as n effektiewe langtermynopbrengs

van die beleggings bereik en bepaal kan word.

3.2.4 Die daarstel van riglyne om moontlike beleggingskonsultant(e) en beleggingsbestuurder(s) te kan

gebruik.

3.2.5 Om effektiewe kommunikasie tussen die Algemene Sinode, die beleggings-konsultant(e) en die mark

te bewerkstellig.

3.2.6 Die daarstel van kriteria waarvolgens die Algemene Sinode se beleggingsopbregste op n gereelde

basis moniteer en evalueer kan word.

3.2.7 Om te verseker dat daar aan alle regsaspekte en fidusiêre verantwoordelikhede, sowel as effektiewe

bestuur uiting gegee word.

3.2.8 Om kriteria daar te stel waavolgens die opbrengs in terme van die volgende gemeet kan word:

Een: Opbrengs wat jaarliks in die lopende begroting gebruik kan word.

Twee: Opbrengs waarmee die reserwes uitgebou kan word.

Drie: Opbrengs waarmee die bydraes van Sinodes tot die begroting verminder kan word.

3.2.9 Die reserwes word opgebou om voorsiening te maak vir die volgende:

Een: Onvoorsiene ontwikkelings en uitgawes.

Twee: Reserwes moet ook voorsiening maak vir onverwagte marktoestande wat beleggingsopbrengste

negatief beïnvloed.

Drie: n Daling in bydrae vanaf die Sinodes.

3.3 RIGLYNE VAN DIE BELEGGINGSBELEID

3.3.1 Tydsbepaling - daar is twee oorwegings:

Een: Kontantvloei. As gevolg van die bedryfsbehoefte, is dit noodsaaklik dat voldoende fondse in n

bateklas belê word, wat kontantfondse beskikbaar stel, sodat die nodige maandelikse aanvullings

gedoen kan word, om die bedryfsbehoefte te ondersteun.

Twee: Opbou van reserwefondse. n Fonds is net so sterk en kan net soveel diens lewer, soos wat

die reserwes dit toelaat en daarom is hierdie aspek van kritiese belang om n effektiewe langer

termynvisie te kan befonds. Daarom het die Algemene Sinode in 2004 bepaal dat minstens 25% van die

jaarlikse beleggingsinkomste gekapitaliseer mag word (Vergelyk punt 2.3.3.2 hierbo).

3.3.2 Risiko Toleransie

3.3.2.1 Die bestuur van risiko is vir die Algemene Sinode van uiterste belang en dit moet n baie hoë

prioriteit geniet in die samestelling van verskillende tipes bateklasse.

3.3.2.2 Aangesien die Algemene Sinode n organisasie is wat met trustgeld funksioneer om hulle

doelstellings te bereik, kan allokasie oor n spektrum geskied vanaf verskanste risiko tot n hoër mate van

risiko, solank die Algemene Sinode op n ingeligte en verantwoordbare wyse die bates kan bestuur.

3.3.3 Fonds verantwoordelikheid

Die belangrikste doelwit van die fondse is om die verantwoordelikhede na te kom ten opsigte van die

beginsels, soos vervat in die Kerkorde, asook die Verklaring van 2002 en die Verbintenis van 2004. Die

beleggingsfunksie word juis só gestruktureer om die doelwitte te bereik. Aangesien die finansiële

verpligtinge n voortdurende verpligting is, moet die beleggingsopbrengs te same met jaarlikse inflasieaanpassing,

voldoende wees om die groeiende uitgawes van die Algemene Sinode te befonds. (Hierdie is

die verwagting oor die die kort-, medium- en lang-termyn van die opbrengs van die fondse.)

ÏÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!