07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6. LEGITIMERING EN ORDENING

HOOFSTUK 6

6.1 ONDERSKEID LEGITIMASIE EN ORDENING

6.1.1 Legitimasie

Legitimasie is die verlening van bevoegdheid aan n persoon en die beskikbaarstelling van daardie persoon

aan die kerkverband met die oog op beroeping. Bepaling 2.1 van Reglement 3 omskryf dit as iemand wat:

2.1.1 die innerlike roeping van die Here ontvang het,

2.1.2 die teologiese opleiding volgens die voorskrifte van die Algemene Sinode deurloop het,

2.1.3 aan n ondersoek ten opsigte van leer en lewe en die geskiktheid vir die bediening onderwerp is...

Die tradisionele onderskeid tussen legitimasie en ordening is dat ordening eers plaasvind na die uitwendige

roeping deur n gemeente.

6.1.2 Ordening

Deur ordening (bevestiging) word die leraar wat deur n gemeente of ander kerklike instansie beroep is in die

amp bevestig. Ordening beteken die amptelike (ordelike) handeling van die kerk waardeur n opgeleide

persoon in diens van die Evangelie gestel word. Dit dui op die proses waardeur die kerk bevestig dat n

persoon diensbaar aan die Evangelie is sowel as die liturgiese praktyk waardeur so n persoon toegelaat

word tot die amp. Die liturgiese praktyk geskied by wyse van n formulier, deur gebed en met

handoplegging.

Die huidige bepalings beteken dus dat n predikant deur bevestiging die bevoegdheid van predikant

ontvang. Bepaling 1.2 van reglement 3: Die bevoegdheid vir die uitvoering van die werk van die bedienaar

van die Woord is nie geleë in bepaalde vermoëns of besondere kwaliteite, of n aparte geestelike stand wat

beklee is met n blywende eer of mag en wat deur die daad van ordening verkry word nie. Daar bestaan nie

so iets soos n ampstatus wat aan die persoon kleef en aan hom/haar sekere regte en bevoegdhede verleen

sonder dat hy/sy hulle amp binne gemeentelike of kerkverband beklee nie.

6.2 ONDERSKEID: INWENDIGE EN UITWENDIGE ROEPING EN BEVOEGDHEID AS PROPONENT

EN PREDIKANT

6.2.1 Inwendige roeping

Dit is wanneer iemand die innerlike roeping ontvang. Legitimasie is die finale bevestiging van n persoon se

inwendige roeping en die beskikbaarstelling van n opgeleide persoon aan die kerkverband in afwagting op

die uitwendige roeping. Op hierdie stadium word aan so n persoon die bevoegdheid van predikant verleen.

( n Predikant is iemand wat die vereiste teologiese opleiding deurloop het, deur middel van legitimasie vir

die bediening van die Woord bevoeg verklaar is en beskikbaar is om n beroep te ontvang. Bepaling 3.1

van Reglement 3)

6.2.2 Uitwendige roeping

Dit is wanneer iemand wat innerlike geroep is, die nodige opleiding ondergaan het, goedgekeur is vir

evangeliebediening en dan beroep (uitwendig geroep) en georden word om Evangeliedienaar te wees. So

n persoon ontvang die bevoegdheid van predikant. ( n Predikant is iemand wat ook deur n gemeente of

ander kerklike instansie beroep is, en in die amp bevestig is Bepaling 2.1 van reglement 3).

6.3 BEVOEGDHEID PREDIKANT

Die huidige bepalings verwoord n beskouing dat persone wat nie n uiterlike roeping ontvang het nie, se

dienswerk net beperk is tot Woordverkondiging. Predikante mag op uitnodiging van n kerkraad die Woord

tydens eredienste en ander geleenthede verkondig (Bepaling 3.2 van Reglement 3). Predikante mag nie

sakramente bedien nie (Die Algemene Sinode van 2004 het juis hierdie aspek vir verdere studie verwys: of

daar sekere bedieningstake (bv sakramentsbediening) slegs aan die bevestigde leraar toevertrou kan word

en of sodanige take ook deur nie-bevestigde leraars uitgevoer kan word . Besluiteregister Algemene Sinode

2004 punt 5 p. 18).

Predikante mag nie simboliese gebare wat gepaard gaan met die Woordbediening en liturgie uitvoer nie (die

Algemene Sinode van 2004 het hierdie aspek vir verdere studie verwys: Beskrywingspunt Noord-Transvaal:

Die Algemene Sinode word versoek om goed te keur dat predikante die simboliese gebare by seëngroet en

seën, wat gepaard gaan met die Woordbediening in die liturgie en prediking, kan uitvoer. Besluiteregister

Algemene Sinode 2004 punt 5 p.18)

Die betrokke reglement spreek hom nie uit oor ander aspekte van die dienswerk van predikante wat

proponente nie beskore is nie. Hier word byvoorbeeld gedink aan die diens van gebede; die kerklike

onderrig, in samewerking met die ander ampte en die gelowiges; die behartiging van die herderlike sorg, veral

in die vorm van huisbesoek, saam met die kerkraadslede en die ywer vir die uitbreiding van die koninkryk van

God. Dit is gestaltes van dienswerk wat in praktyk gereeld deur predikante behartig word en wat nie op goeie

teologiese gronde weerhou kan word nie.

A-Z Handleiding 253

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!