07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MODERAMEN BYLAAG 1

VERSLAG: TAAKGROEP VIR DIVERSITEITSBESTUUR

1. FUNKSIONERING VAN TAAKGROEP

Die ASM was in opdrag van die Algemene Sinode voortdurend deur sy taakgroep besig om nadenke en

gesprekke rondom Geslagsgelykheid en Diversiteit te stimuleer. In verkennende gesprekke het die

volgende merkers na vore gekom:

1.1 NAAM EN SAMESTELLING

Die Taakgroep het in die verlede bekend gestaan as Kommissie vir Geslag-en-Diversiteit. Die ASM het

egter geoordeel dat geslag geïmpliseer word in die groter gesprek oor Diversiteit. Terwille van groter

ruimte en positiewe groei is op Taakgroep vir Diversiteitsbestuur besluit. Die ASM het op 19/06/2007 in

die lig hiervan die taakgroep hersaamgestel met die volgende lede: Elsje Büchner (Sameroeper), Johan

Pienaar (Proseskoördineerder), Lizl-Louise Schoeman (Skriba), Dieter de Bruin, Julian Müller, Stefan

Joubert, Zerilda Nel en Kobus Schoeman

1.2 TREFWYDTE VAN DIE GESPREK

Die gesprek is breër as net die fokus op die

verskillende belange van mans en vrouens. Die gesprek oor diversiteit kan en moet onder andere die

volgende insluit: geslag, ouderdom, spiritualiteit, ras, potensiaal (gestremdes), ens. Besondere aandag

moet aan geslagsdiversiteit gegee word.

1.3 PLASING VAN DIE GESPREK BINNE DIE KERKVERBAND

Viering van ons diversiteit hoort saam met ander kernwaardes soos Belydenis, Ekumenisiteit en Eenheid.

Dit beteken dat die gesprek by geleentheid sal inspeel op ander bedieningsterreine van die kerk. Die ASM

sal die plek wees waar die koördinering in die eerste instansie moet plaasvind.

1.4 TEOLOGIESE REFLEKSIE

n Teologiese verstaan van diversiteit moet as basis dien vir enige toekomstige gesprekke.

1.5 SEISOEN VAN LUISTER

Die Seisoen van Luister skep n geleentheid vir lidmate van die NG Kerk om opnuut na die verskillende

stemme in die kerk te luister en om vanuit die luister groter begrip vir mekaar se unieke bydrae te

ontwikkel.

1.6 PROSES

Die opdrag van die Taakgroep is nie om projekte of programme te inisieer nie. Die fokus moet eerder wees

op n proses waardeur nadenke oor diversiteit gestimuleer word en sinodes gehelp word om gemeentes

aan te moedig om Bybelse waardes uit te leef in hul viering van diversiteit. In die volgende model sien die

taakgroep sy opdrag by 1 en 5 van die model:

5 stadiums van

besluitneming

1. Kennis -bewus

word van en verstaan

van nuwe saak

3. Besluit - aanvaar

of verwerp die

nuwe saak

2. Oorreding- positiewe

of negatiewe houding

teenoor die nuwe saak

ÔÌÌ

5. Bevestiging -

soek bevestiging of

verandering van besluit

4. Implementering

begin die nuwe saak

gebruik

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!