07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Toetrede; Votum; Lof; Verwondering; Wet; Skuldbelydenis; Verootmoediging; Epiklese; Woord van God;

Lering; Geloofsbelydenis; Gebede; Nagmaal; Toewyding; Klag en Afhanklikheid.

2. Die kerklike jaar:

Kersfees; Epifanie; Lydenstyd; Paasfees; Opstanding; Pinkster; Koninkrykstyd; Wederkoms; Drie-Eenheid

en God se liefde.

3. Die erediens van die lewe:

Heerskappy van God; Die Kerk ; Geloof en Vertroue; Dankbaarheid; Diens en Getuienis; Ekumene; Hoop

en Voleinding.

1.4 PAD VORENTOE

1.4.1 Flam beoog om op hierdie wyse voortdurend nuwe inheemse en eietydse liedere aan gemeente te

voorsien.

2. ENGELSE LIEDERE IN DIE LIEDBUNDEL

2.1 OPDRAG

[AS 2004, Deel II, p 78, § A.5: 3 en Deel IV, p 367, § A.5: 3.3]

Die Algemene Sinode versoek die ADGO: Taakspan Erediens om sover moontlik hangende kopiereg

benewens die twintigtal Engelse tekste wat opgeneem is in die Liedboek van die Kerk ook al die ander

Engelse tekste en indien moontlik ook dié van inheemse tale waarvan die melodieë in die Liedboek

opgeneem is, in die volgende uitgawe van die Liedboek op te neem.

2.2 VERLOOP

2.2.1 Die ADGO Projekspan vir Musiek het weer na die opdrag van die sinode gekyk en weereens bevind

dat hierdie opdrag onprakties, onuitvoerbaar en nie koste-effektief sal wees nie

2.2.2 Redes waarom die ADGO Projekspan vir Musiek (alias FLAM) oordeel dat die opdrag steeds onprakties

en onuitvoerbaar bly:

2.2.2.1 Na alle waarskynlikheid daar nie weer n formele Liedboek ( in hard covers ) in die toekoms

verskyn nie

2.2.2.2 Die verkryging en koste-aspek verbonde aan die kopiereg bemoeilik die uitvoering van hierdie

opdrag

2.2.2.3 Die bundel sal dan onhanteerbaar lywig wees

2.2.2.4 Dit sal die eenheidskoste van die bundel onbekostigbaar vir lidmate maak

2.2.2.5 Dit sou die deur oopmaak vir allerlei ongekeurde tekste vanuit ander tale

3. OPLEIDING VAN KONTEMPORÊRE MUSICI

3.1 OPDRAG

[AS 2002, BR 6.8; AS 2004, Deel II, p 84-85, § A.5: 15 en Deel IV, p 368, § A.5: 15.3]

AS 2002 BR 6.8: Die Sinode versoek die AKE om in samewerking met die AJK ondersoek in te stel na

wyses waarop die opleiding en toerusting van kerkmusici ook in n meer kontemporêre idioom sal kan

geskied.

AS 2004, p 368: Die Algemene Sinode verwys die besluit van 2002 na die ADGO vir verdere aandag.

3.2 TERUGVOER

3.2.1 Die ADGO Projekspan vir Musiek (FLAM) het geoordeel dat die mees sinvolle en koste-effektiewe

manier waar kontemporêre musici oor die land heen opgelei kan word, sou wees deur middel van n

professionele opleidings-DVD. Die moontlikheid is ondersoek en die koste van so n DVD sou rondom

R60 000,00 beloop. Intussen het FLAM kennis geneem dat die bekende gospelmusikant, Louis Brittz,

beoog om gedurende 2007 n soortgelyke DVD die lig te laat sien. Louis Brittz is volgens FLAM uitstekend

toegerus (talentgewys, logistiekgewys, en goeie begrip van die liturgie) om hierdie projek te dryf, sodat

kontemporêre kerkmusici sal baat vind by hierdie opleidings-DVD. FLAM het geoordeel dat daar eerder

insette aan Louis Brittz gelewer kan word en met sy projek saamgewerk kan word, as om dieselfde projek

met so n groot finansiële uitset te dupliseer. FLAM kan dan eerder hierdie opleidings-DVD van Louis Brittz

vir gebruik in gemeentes akkrediteer.

4. WERKGROEPE VIR KLASSIEKE MUSIEK

4.1 INLIGTING

4.1.1 Nadat ADGO Projekspan Musiek die opdrag van die Sinode met betrekking tot inheemse en eietydse

liedere deur middel van FLAM en sy werksaamhede laat realiseer het, het die Projekspan vir Musiek ook

bewus geword van die leemte wat ontstaan het ook ten opsigte van bevordering van meer

formele/klassieke kerkmusiek.

4.1.2 Die projekspan het onder andere kennis geneem van die nypende tekort aan orreliste dwarsoor die

land en die groot dalende getalle van orrelstudente landswyd.

Í

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!