07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aanmeld. Die kerk kan nie bekostig om langer te wag nie. Die beroep van predikant wat reeds onder

groot druk is, is in gedrang. Schaller (1994:21) skryf:

From the perspective of the year 2018, perhaps the most far reaching bad news is the inability of today's

theological seminaries to attract adequate numbers of highly competent, exceptionally gifted, deeply committed,

and clearly extroverted adults born after 1965 who possess a compelling call to parish ministry....The

time has arrived for a new system for enlisting, training, screening, and credentialing the next generation of

parish pastors."

2. LEWENSLANGE LEER VIR HUIDIGE PREDIKANTEKORPS

Sedert die eerste besluit in hierdie verband in 1978 geneem is, het die Suid-Afrikaanse samelewing dramaties

verander. Die meeste, indien nie alle leraars nie, werk in n samelewing waarvoor hulle nie opgelei is

nie. Intussen is die mense wat bedien word opgelei en her-opgelei in hulle beroepe ten einde binne hierdie

samelewing te oorleef en kreatief aan die vormgewing daarvan deel te neem. Die mediese beroep is

hiervan n goeie voorbeeld. Ander beroepe het in n sekere mate by ons beroep verbygegaan.

Die Sinode het die keuse:

* om voort te gaan soos tans, naamlik dat predikante vrywel op n vrywillige basis aan voortgesette opleiding

deelneem

OF

* om tydens hierdie sitting van die Sinode te besluit om hierdie opleiding afdwingbaar te maak en dit aan die

SKG opdra om reeds in 2004 die ASK te dien met riglyne oor die uitvoering van sodanige afdwingbaarheid.

3. NUWE STUDENTE

Die verstaan en belang van voortgesette teologiese opleiding vir diensdoende predikante verplig die kerk

tot nadenke oor die opleiding van nuwe studente wat vir die bediening in n gemeente binne die NG Kerk

aanmeld. Om hierdie redes kon die Kommissie nie anders as om ook hieroor na te dink nie.

3.1 GEMEENTE, PREDIKANT EN ROEPING - EN GOD!

Dit is waarskynlik lank reeds tyd dat weer besin word oor die betekenis van die beroep (roeping) van die

predikant en die plek daarvan binne die breër missio Dei. Die predikant is beroepsmens en vervul sy taak

soos enige ander gelowige asof vir God en nie vir mense nie . Dit kan tot n mate die sekularisering van

die predikantsberoep genoem word (Nel 2002:153). Dit kan gebeur wanneer:

* met God en sy betrokkenheid by die wêreld, ook in hierdie beroep, opnuut erns gemaak word;

* die rol van die gemeente in die plan van God herwaardeer word en sy regmatige plek inneem (die

gemeente se rol in die bepaling van die inhoud en behoud van die beroep is waarskynlik te klein);

* die predikant as mens en as begaafde mens sterker in spel gebring en getoets word. Ander beroepe sou

dit beroepsgeskiktheid noem;

* meer ander aandag aan die ontwikkeling van die predikant as leier gegee word.

Met die moontlikheid om vanweë die beperkte omvang van hierdie verslag verkeerd verstaan te word, kan

samevattend gestel word dat roeping tot voltydse bediening in n gemeente inhou dat

* die geroepene sy/haar beroep as vervulling van lewensdoel as skepsel verstaan;

* gewillig is vir en verbind is tot dit wat in hierdie beroep vereis word, hoe omvattend en veeleisend en riskant

dit ook al is (daar is ander minder riskante beroepe wat net soseer roeping van God is);

* die eis en implikasies vir opleiding tot en opleiding in en gedurende die beroep as wesenlike eis vir die

voortgesette beoefening van die beroep aanvaar (lewenslange leer);

* lewenslange evaluering as deel van die voorreg om hierdie beroep te beoefen, erken en verbindend

aanvaar.

3.2 KONSEKWENSIES

Bogenoemde uitgangspunte het konsekwensies vir die opleiding van nuwe studente vir die bediening in n

gemeente binne die Ned Geref Kerk. Hierdie konsekwensies word in 3.2.1- 3.2.6 kortliks opgesom. In breër

trekke kom dit hierop neer:

* Nie almal wat vir teologiese opleiding aanmeld kom of hoef vir aanmelding tot die voltydse bediening in

aanmerking te kom nie. Volgens Gibbs (2000:101,108) word (minstens in die VSA) die persone wat

aanmeld vir opleiding ouer. Diegene wat direk na skool aanmeld en sê dat hulle geroep is, word in alle

billikheid slegs opgelei op die basis van hulle toekomstige (ongetoetste) potensiaal eerder as wat hulle

opleiding die ontwikkeling van reeds bestaande (en bewese) en operatiewe bedieningsgawes is. Enige

student is welkom om teologie as opleiding te kies, maar daar is geen vanselfsprekendheid dat hier n

voltydse predikant/leraar/pastor in wording is nie. Hierdie studente is daar (en is so kosbaar soos enige

ander student in enige ander fakulteit) due to their having fulfilled the academic entry requirements but

without any assessment of their sense of call to the ministry, their suitability or their individual gifting

(Gibbs 2000:101).

* Van die persoon wat vir opleiding met die oog op voltydse bediening as predikant/leraar/pastor aanmeld,

word vereis om hom/haar te vergewis van die omvang van die beroep, die opleiding en wat die vereistes is

A-Z Handleiding 261

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!