07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AKTO was by die vorige Algemene Sinode een van die instansies wat gevra het dat daar n deeglike

ondersoek gedoen word na die posisie van die predikant. Dit is dus ook duidelik dat die implikasies van

hierdie verslag soos wat dit deur die ASM goedgekeur is en verder deur die Algemene Sinode verfyn kan

word, baie groot invloed sal uitoefen op die sake waarmee AKTO in die toekoms te doen sal hê.

5.2 AANBEVELING: A-Z HANDLEIDING

Die Algemene Sinode versoek AKTO om so spoedig moontlik al die aanvaarde voorstelle rakende

teologiese opleiding van die A-Z Handleiding ten uitvoer te bring by die drie opleidingsentra van die

kerk in samewerking met die onderskeie kuratoria en fakulteite.

6. EENVORMIGE COLLOQUIUM DOCTUM

6.1 BESTEK

AKTO het daarin geslaag om n eenvormige bestek vir die Colloquium Doctum daar te stel. Die presiese

wyse van eksaminering word deur die betrokke Eksamenkommissie afgeneem.

6.2 AANBEVELING: EENVORMINGE COLLOQUIUM DOCTUM

Die Algemene Sinode neem met dank kennis van die eenvormige Colloquium Doctum

7. TWEEDE LOOPBAAN-STUDENTE

7.1 AGTERGROND

AKTO is terdeë bewus van die feit dat die kerk nie behoorlik ingerig is om aan hierdie kategorie student

behoorlik aandag te gee nie. Sake wat baie meer aandag moet geniet, is die moontlikheid van telematiese

onderrig, blok-(veral vakansie)-kursusse, tegemoetkoming ten opsigte van residensie aan n universiteit,

ens. AKTO is van oordeel dat hierdie ook n aspek is waarby die kerk as geheel betrokke moet wees en dat

dit nie noodwendig net aan een bepaalde opleidingssentrum behoort te geskied nie.

7.2 REGLEMENTWYSIGING

Ten opsigte van residensie bepaal Reglement 14, par 4.2.4 die volgende: Die NG Kerk vereis dat persone

wat toegelaat wil word tot die bediening ten minste die laaste drie jaar van die opleiding voltyds aan een

van die kerklik-erkende opleidingsentra moet voltooi. In hoogs uitsonderlike gevalle kan die kuratorium

diskresie toepas met verantwoording aan AKTO.

AKTO versoek dat hierdie bepaling groter vryheid gee vir tweede loopbaan studente. Hierdie is n

aangeleentheid waarby AKTO van die begin af n groter rol moet speel.

AKTO stel voor dat die betrokke paragraaf verander word om te lui:

Die NG Kerk vereis dat persone wat toegelaat wil word tot die bediening ten minste die laaste drie jaar van

die opleiding voltyds aan een van die kerklik-erkende opleidingsentra moet voltooi. In die geval van tweede

loopbaan studente en ander hoogs uitsonderlike gevalle kan AKTO, op voorlegging van n kuratorium,

hiervan afstand doen.

7.3 AANBEVELING: TWEEDE LOOPBAAN-STUDENTE

Die Algemene Sinode verander par. 4.2.4 van Reglement 4 om te lui:

Die NG Kerk vereis dat persone wat toegelaat wil word tot die bediening ten minste die laaste drie

jaar van die opleiding voltyds aan een van die kerklik-erkende opleidingsentra moet voltooi. In die

geval van tweede loopbaan studente en ander hoogs uitsonderlike gevalle kan AKTO, op

voorlegging van n kuratorium, hiervan afstand doen.

8. ALTERNATIEWE BANE

8.1 AGTERGROND

AKTO het onder andere bespreking gevoer oor die beskrywing van Artikel 9 van die Kerkorde.

Hierbenewens is daar groot begrip vir die feit dat daar alternatiewe bane van opleiding moet wees - ook n

bepaalde aansluiting en ooreenstemming insake sake soos die opleiding van jeugwerkers. Daarbenewens

moet aandag gegee word aan die opleiding van dowe lidmate as predikante.

8.2 AANBEVELING: ALTERNATIEWE BANE

Die Algemene Sinode versoek AKTO en die ATR om voort te gaan en moontlike alternatiewe bane

van opleiding te ondersoek en daaroor met die Familie van NG Kerke in gesprek te bly.

9. GRAADSTRUKTUUR

9.1 AGTERGROND

AKTO was die afgelope paar jaar gereeld op hoogte gehou met die vordering / nie vordering aan die

graadstuktuur soos wat dit voorgestel is deur die SGB (Standarized Generating Body) vir teologiese

opleiding. Hieraan het verskillende rolspelers meegewerk soos SACTE (South African Council for

Theological Education), FUTE (Forum for University Theological Education). Hierbenewens word sake

gekontroleer deur SAKO (Suid-Afrikaanse Kwalifiserings Owerheid) en die Raad op Hoër Onderwys.

ÌÎÓ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!