07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

erediens die doop gou-gou afgehandel sal word, sodat met die eintlike diens voortgegaan kan word. Ook

het die verbeeldinglose lees van n lang doopformulier in die verlede ook groter kwaad as goed gedoen om

die betekenis en sin van die doopbediening tuis te bring.

2.2.7.2 Belydenisaflegging: Daar is gemeentes waar die water as teken weer n rol speel by

belydenisaflegging, soos die steek van n hand in die doopvont as herinnering aan die lidmaat se eie doop

van jare gelede, of die aansteek van n kers, of die prominente rol van ouers in die seremonie as die interim

draers van die boodskap van genade teenoor hulle kinders. Dit is belangrik om hierdie geleentheid te sien

as n konfirmasie (confirmation) van die doop, soos wat dit nog altyd binne die klassieke teologie verstaan

is.

2.2.7.3 Toewydingsgeleenthede (die nagmaal en ander simboliese geleenthede): Daar is n

groeiende behoefte aan lidmate om na jare weer deel te hê aan n openbare toewydingsgeleentheid.

Afgesien van die nagmaal, wat tog die mees waarskynlike sigbare deelnemende liturgiese handeling is, wat

as toewydingsgeleentheid as sodanig ingerig kan word, kan daar ook ander liturgiese elemente geskep

word om hierdie behoefte aan te spreek.

2.2.8 Ten slotte: Die eenvoud van die evangelie beteken nie die eenvoud van die Bybel nie.

Daar word beweer dat geen mens wat die Bybel rou lees, soos n prominente kerkleier dit graag stel

(maw, vir die eerste maal sonder kennis van die Christelike leer), die kinderdoop in die Bybel sal raaklees

nie. Daarteenoor, word gesê, is daar egter baie tekste wat die grootdoop beskryf. Dan word daarby gevoeg

dat die kerk sy leer van die kinderdoop uit die tradisie kry en nie uit die Bybel nie.

Dit is vanselfsprekend dat daar in die Bybel verwysings na die doop van volwassenes is. Dit was tog die

begin van die Christelike kerk, die eerste geslag Christene. Dit is vandag nog vanselfsprekend so dat, oral

waar kerke geplant word, volwassenes gedoop word nadat hulle tot geloof kom. Daar was ook aanvanklik

geen dispuut oor die doop van kinders nie. Daarom is daaroor nie geskryf nie, buiten met n gemaklike

terloopsheid (sien verwysings hierbo).

Paulus en die ander skrywers het wel aan gemeentes geskryf oor die dinge waaroor daar probleme of

meningsverskille was (soos aan die Korintiërs oor die verdeeldheid as gevolg van die leierskap en

geestesgawes; aan die Galasiërs oor hul terugkeer tot wettiese godsdiens, ens). Maar nêrens is geskryf

oor die hoe van die doop of die nagmaal nie. Van die nagmaal gepraat: Daar word uitermate min oor die

nagmaal geskryf. Maar, indien dit gevier moes word op grond van die laaste Pasga, is dit tog interessant

dat Lukas se weergawe niemand nog laat wonder het hoekom ons nie twee maal wyn drink nie (Luk 22:17-

20).

En as n mens rou die Bybel lees, sou jy ook nêrens die Sondag aantref nie. Die Sabbatdag, ja, dikwels.

Maar nêrens word verduidelik hoe dit gekom het dat die Sondag, en nie meer die Sabbatdag nie, die Dag

van die Here geword het nie. Die opstandingsdag is eers in 313 nC deur Keiser Konstantyn die Grote tot

openbare rusdag verklaar. Dit staan nie in die Bybel nie en tog hou ons die Sondag vandag as die Dag van

die Here sonder enige gevaar van teenspraak.

Dit is dus duidelik dat dit juis eie is aan die gereformeerde tradisie om met die vertolking van bepaalde

sake, nie alleen rekening te hou met verantwoordelike vertolking van die Skrif, waarin met die hele Bybel as

die Woord van God gewerk word nie, maar ook met die lig wat die tradisie en belydenisskrifte daarop werp

met ander woorde, ook met wat na die tyd van die Bybel met die Christelike kerk gebeur het. Daarom is

ons n belydeniskerk. Die betekenis van die Hervorming is immers aan die een kant die bevryding van die

Bybel uit die dwanggreep van die Pouslike tradisie, maar aan die ander kant die ernstig opneem van

tradisie wat die Bybelse boodskap van verlossing uit genade alleen (sola scriptura; sola gratia) sentraal

stel. Dít is wat ons gereformeerd maak.

Natuurlik is die evangelie so eenvoudig dat n kind (!) dit kan verstaan. Maar die Bybel is nie vir kinders

geskryf nie, daarom is dit ook belangrik dat kundige mense, wat deeglik daarvoor opgelei is, vir lidmate

toerus en lei in hul lees en verstaan van die Bybel.

As die krisis rondom die doop ons kan uitbring by konstruktiewe teologiese gesprek, n herwaardering van

die betekenis van die doop en n herwinning van ons gereformeerde siening van die Evangelie van genade

- dan is dit iets waaroor ons diep dankbaar en opgewonde behoort te wees!

2.3 DIE ALGMENE SINODE VAN 1998 OOR DIE HANTERING VAN DIE HERDOOP

Die standpunt van die NG Kerk oor die doop en na aanleiding daarvan die riglyne waarvolgens die saak

van herdoop prakties hanteer behoort te word lui soos volg:

ÌË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!