07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.3.4 Opbrengsverwagtinge

Die langtermyn opbrengsverwagtinge van die fonds word bepaal deur die onder-liggende kontantvloei en

die inflasiekoers soos van tyd tot tyd deur die mark gerapporteer.

3.3.5 Opbrengsdoelwit

Om ten minste met n 50% kans kontant met 2% per jaar oor n rollende 12 maande (1 jaar) termyn uit te

presteer. (Hierdeur moet genoeg kontant voorsien word, om in te begroting aan te wend.)

3.3.6 Risikodoelwit

Om ten minste met n 85% kans positiewe opbrengste te lewer oor n rollende 12 maande (1 jaar) termyn.

Dit sal veroorsaak dat geen (of n beperkte hoeveelheid) kapitaal oor n twaalf maande termyn verloor word.

(Hierdie doelwit kan alleen geld vir fondse, wat beskikbaar is, nadat die opbrengsdoelwit vir

kontantbeleggings reeds bevredig is.)

3.3.7 Bate-allokasie

3.3.7.1 Die Algemene Sinode het die kort- en langtermyn opbrengspotensiaal van verskeie bateklasse

oorweeg en n gebalanseerde risikobenadering word soos volg voorgestel:

3.3.7.2 Kontant of naby-kontant

Vaste inkomste sekuriteite, soos aangebied deur die regering en/of die banksektor

Plaaslike groei- / ekwiteitsbeleggings

Eiendom

3.3.8 Strategiese bate-allokasie

Laer Limiet

Strategiese

Allokasie

Hoër Limiet

1. Kontant 40% 50% 100%

2. Vaste Inkomste Beleggings,

byvoorbeeld Promesse

10% 10 - 20% 30%

3. Groei / Ekwiteite Plaaslik (Kapitaal

Gewaarborg) byvoorbeeld Effekte Trust

5% 10 - 30% 40%

4. Eiendom 0% 10 - 20% 20%

3.3.9 Herevaluering van Strategiese Bate-allokasie

Die verskeie bate-allokasies in enige bateklas mag verskil met ± 5 10% afhangend van marktoestande en

herevaluering kan op n gereelde basis gedoen word afhangende van markomstandighede.

3.4 BELEGGINGSRIGLYNE

Die volgende beleggingsriglyne word neergelê vir die verskillende bate-allokasies en bateklasse:

3.4.1 Kontant of Naby-Kontant

Die volgende word voorgestel:

Een: Banke met n A1+ of n A+ gradering volgens die Fitch IBCA verslag wat van tyd tot tyd aan die mark

voorgelê word.

Twee: RSA Regeringsinstrumente.

Drie: Internasionale Banke met kantore in SA, wat aan dieselfde graderingsvereistes (A1+ of A+) soos

Suid Afrikaanse banke voldoen.

Vier: Korporatiewe papier met soortgelyke gradering as A1 en A1+.

3.4.2 Vaste Inkomste Sekuriteite

Die volgende word voorgestel:

Een: Banke met n A1+ of n A+ gradering volgens die Fitch IBCA verslag wat van tyd tot tyd aan die mark

voorgelê word.

Twee: RSA Regeringsinstrumente.

Drie: Internasionale Banke met kantore in SA, wat aan dieselfde graderingsvereistes ( A1+ of A+ ) soos

Suid Afrikaanse banke voldoen.

Vier: Nie meer as 30% van die totale Vaste Inkomste Sekuriteite mag in dieselfde Finansiële Institusie belê

word nie.

3.4.3 Plaaslike Groei en Ekwiteitsbeleggings

Een: Direkte beleggings in Ekwiteite. Ekwiteitsbeleggings in een spesifieke maatskappy mag nie 10% van

die markwaarde van die portefeulje oorskry nie.

Twee: Effekte Trust Fondse met n konserwatiewe en gebalanseerde batesamestelling.

ÏÁÔ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!