07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons kerk het in 2002 reeds sekere ononderhandelbare bakens vir n konstruktiewe proses geïdentifiseer.

Grondhervorming moet

positief aangepak word as noodsaaklike en integrale deel van die nasionale versoeningsproses;

met sensitiwiteit, omsigtigheid en nugterheid hanteer word;

op 'n gesonde landbou-ekonomiese grondslag berus;

nie 'n politieke speelbal gemaak word nie;

'n gesonde juridiese basis hê;

deel uitmaak van 'n omvattende ontwikkelingsprogram;

met ekologiese oorweginge rekening hou;

billik en so ver moontlik markverwant wees;

so gou moontlik afgehandel word.

Die Moderamen is tans dringend besig om die huidige proses aan die hand van die bakens te beoordeel en

sal na n verslag hieroor by ons volgende vergadering in Augustus gedien het, besluit oor die verdere

hantering van die bevindinge. Dit word ook in die vooruitsig gestel dat lede van die moderatuur die

betrokke minister gaan ontmoet.

Intussen wil die moderamen ons lidmate in die gebiede wat die meeste hierdeur geraak word verseker dat

die hele kerkverband haar hande onder u wil hou in hierdie tyd (1 Kor. 12:26). Ons wil ook herbevestig dat

die kerk n belangrike profetiese taak het en nie sal huiwer om helder en duidelik teenoor die staat en ander

instansies te getuig indien die proses nie aan die hand van bogenoemde riglyne verloop nie.

Ons is diep daarvan bewus dat grond, soos alles wat ons het en is, n gawe van God is en daarom bid ons

saam met U dat die Vader van ons lewe u in hierdie tyd sal help om nie moed te verloor nie, maar om ook

in hierdie proses in die naam van Jesus, HOOP te bring en n VERSKIL te maak!

6.4 AANBEVELING: GRONDHERVORMING

Die Algemene Sinode ontvang die verslag oor grondhervorming as laatstuk.

7. ONDERWYS

7.1 Die Moderamen en die kantoor van die Algemene Sekretaris het van dr Gustav Claassen gebruik

gemaak as adviseur.

7.2 Die Moderamen het waargeneem dat die IKOO nie meer sy funksie vervul nie en in oorleg met dr

Claassen besluit om die vennote (lede van die TKR) te vra of die saak nie eerder as n subkommissie van

die TKR kan funksioneer nie. Almal het ingestem en die TKR het dit ook goedgekeur.

7.3 Dr Claassen word ook as onderwyskundige betrek by die Konvent vir Reformatoriese Kerke.

7.4 Die ADGO het n bepaalde bedrag per jaar begroot om dit vir dr Claassen moontlik te maak om die

ADGO met sy advies en kundigheid te bedien.

8. KOMMUNIKASIE

8.1 INLEIDING

8.1.1 Die Algemene Sinode van 2004 het opdrag aan die Taakgroep Kerklike Media (TKM) gegee om in

samewerking met die Algemene Sinode Moderamen (ASM) n sisteem in plek te kry wat doelbewus

konsentreer op die interne en eksterne kommunikasie van die NG Kerk (NGK) en dit op datum te bring met

die digitale kommunikasie-uitdagings van die moderne tyd. Dit het gelei tot die ontstaan van n Direktoraat

van Kommunikasie.

8.1.2 Die bestuursproses is gefinaliseer waarin die Direktoraat van Kommunikasie onder die direkte toesig

en in opdrag van die ASM funksioneer. Dit is terselfdertyd interafhanklik en geïntegreer met die ander

media-aktiwiteite van die kerk wat op Wellington gesetel is.

8.2 VERTREKPUNT EN IDEAAL VAN N KOMMUNIKASIESTRATEGIE

8.2.1 Die Roepingsverklaring dien vir die Direktoraat as uitgangspunt in sy strategie tot n doeltreffende

kommunikasiebedryf en daar is van die veronderstelling uitgegaan dat kommunikasie nie net die

geïsoleerde taak van die kommunikasiedirektoraat is nie, maar inderdaad die opdrag van die hele kerk is.

n Strategiese plan moet hiermee rekening hou.

8.2.2 As ideaal is gestel dat n kommunikasiestrategie van die NG Kerk die volgende praktyke in 2010 in

plek sal hê:

*1 Die kerk sal in sy manier van kommunikeer die waardigheid van elke persoon as skepsel van God

respekteer en bedag wees op sensitiewe taalgebruik as dit by geslag, ras en ander diversiteite kom.

*2 Alle lidmate, gemeentes, ringe en sinodes sal die belangrikheid van kommunikasie as voertuig van die

evangelie erken. Hulle sal aan n kommunikatiewe kultuur werk wat meer deursigtig is en in terme van

taalgebruik nie wêreldvreemd voorkom nie.

*3 Die vier kernwaardes van die Luisterseisoen sal algemene praktyk binne die kerk wees, terwyl die kerk

se verbale en veral nie-verbale kommunikasie die boodskap van die evangelie en die waardes daaraan

verbonde, sal verteenwoordig.

Ô Î

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!