07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Waaroor word onderhandel?

Wie onderhandel met wie en hoe?

Wanneer word onderhandel?

Twee: Die besluit van die Algemene Sinode dui op verskeie beginsels waarmee hierdie vrae beantwoord

kan word, naamlik:

Elke Sinode se unieke omstandighede

Elke Sinode se finansiële posisie

Billikheid

Regverdigheid

Verifieerbaarheid.

2.5.3.2 Die gesprek geskied dan soos volg:

Waaroor word onderhandel?

Een: Die onderhandeling hou verband met n Sinode se jaarlikse bydrae tot die Algemene Sinode vir die

volgende jaar. Tans word dit bereken teen 0,3% van diè Sinode se gemeentes se totale lopende inkomste

van die voorafgaande boekjaar.

Twee: Aangesien Sinodes oor die inligting beskik, kan hulle vroegtydig self die 0,3% berekening maak.

Drie: Indien die bedrag vir die Sinode bekostigbaar is, is daar geen onderhandeling nodig nie.

Vier: Indien die bedrag nie vir die Sinode haalbaar is nie, moet daaroor onderhandel word. Ter wille van

billikheid en regverdigheid, moet die onderhandeling op elke sodanige Sinode se unieke omstandighede en

finansiële posisie berus. Aangesien sulke inligting deur die ATF geverifieer word, kan die sinodale

tendense gebruik word om n Sinode se unieke posisie jaarliks te evalueer.

Vyf: Nadat n Sinode n aangepaste bydrae bepaal het, word die uitkoms daarvan en al die inligting waarop

dit gebaseer is, skriftelik aan die ATF deurgegee.

Wie onderhandel met wie en hoe?

Een: Die bedrag wat vir die Algemene Sinode beskikbaar is, moet deur die betrokke Sinode se Sinodale

Kommissie of Moderatuur of Moderamen of Dagbestuur of soortgelyke liggaam bekragtig word.

Twee: In gevalle waar Sinodes die aanvanklike 0,3% bydrae aanvaar en nie daaroor wil onderhandel nie,

word slegs die inligtingsvorm aan die Skriba van die ATF gestuur. Hiermee verklaar die Sinode dat die

Algemene Sinode op hierdie bydrae kan reken.

Drie: In gevalle waar Sinodes wel oor die bydrae wil onderhandel, gee die liggaam (by punt Een genoem)

aan die Saakgelastigde die mandaat om die onderhandeling met die Dagbestuur van die ATF te doen.

Vier: Alle onderhandelinge en stawende dokumentasie tussen n Saakgelastigde en die Dagbestuur van

die ATF, moet ten minste skriftelik geskied met afskrifte daarvan aan beide partye. Daarbenewens kan

enige vorm van kommunikasie gebruik word.

Vyf: Die Dagbestuur van die ATF kan òf n Sinode se aangepaste bydrae skriftelik bevestig of daaroor met

die Sinode in onderhandeling gaan. n Skikking behoort tussen die aanvanklike en die aangepaste bydrae

gevind te word.

Wanneer word onderhandel?

Een: Met die oog op billikheid, regverdigheid en verifieerbaarheid, behoort Sinodes die berekening van

hulle bydraes en die bevestiging daarvan òf die inligting met die oog op die onderhandeling daaroor,

jaarliks nie later as die middel van September aan die Dagbestuur van die ATF deur te gee nie.

Twee: Hierdie proses moet afgehandel wees, wanneer die stukke vir die jaarlikse vergadering van die

ATF voorberei moet word.

ÏËÁ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!