07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

2. Dr Bartlett het geen probleem daarmee dat die Moderatuur dit nodig geag het om 'n misverstand wat

ontstaan het as gevolg van mediaberiggewing oor 'n mening wat hy gelug het, reg te stel nie. Hy wou nie

die Algemene Sinode of die NG Kerk in 'n verleentheid stel nie. Hy is jammer dat die wyse waarop sy

standpunt oorgekom het, hierdie indruk geskep het.

3. Wedersyds is daar aanvaarding van mekaar se goeie trou en integriteit, ten spyte van verskille oor

standpunte, en is dit vir almal van groot belang om in herstelde verhoudings met mekaar saam te werk.

4. Geen persoon se reg op individuele standpunte is op enige manier in gedrang nie. Daar is egter by almal

sensitiwiteit oor hoe dit hanteer en gekommunikeer word.

Die Moderatuur en dr Bartlett kon rondom die tafel hande vat, saam bid, en in die gebed ook dié mense oor

wie die Algemene Sinode se besluite gaan, aan die Here opdra.

2.2 DIE GAY DEBAT IN DIE PERS EN DIE HANTERING VAN DIE BESLUIT VAN DIE NG KERK

Omdat die gay debat in die pers steeds verwarring en ongelukkigheid bly veroorsaak het, het die

Moderamen in Mei 2005 die volgende besluit geneem oor die interpretasie van die besluit van die

Algemene Sinode oor homoseksualiteit:

Die Moderamen volstaan met die volledige besluit van die Algemene Sinode in 2004 en wys op die

volgende:

* Daar moet gewaak word teen standpunte en/of interpretasies wat meer wil maak van die besluite van die

Algemene Sinode in 2002 en 2004 as wat die Sinode self besluit het. Daar word gewys op die besluit waar

onderneem is om die gesprek en studie met groot erns voort te sit, want die NG Kerk wil in alles net getrou

wees aan wat die Bybel sê.

* Daarom moet gewaak word teen gevolgtrekkings wat polarisasie in die hand werk, onrealistiese

verwagtings skep en gesprek strem. Die Algemene Sinode se standpunt is juis dat n liefdevolle hantering

van mekaar nodig is.

* Om nou al reeds interpretasies aan die besluite te heg, kan juis gesprek strem en besluite vooruitloop. Dit

skep ook die indruk dat konteksloos oor spesifieke probleme gepraat kan word.

* Die Moderamen wys daarop dat die betrokke kerkvergaderings (soos kerkrade, ringe en sinodes) in die lig

van die Skrif en belydenisskrifte moet handel in die beoordeling van spesifieke gevalle en dit op n kerklike

wyse en in liefde hanteer moet word. In gevalle waar die besluite van die Algemene Sinode kerkregtelike

advies noodsaak, moet dit van die Aktuarius van die Algemene Sinode aangevra word met verwysing na

die spesifieke omstandighede.

2.3 DIE HANTERING VAN DIE OPDRAG VAN DIE ALGEMENE SINODE 2004 OOR

HOMOSEKSUALITEIT

2.3.1 Die Moderamen het kennis geneem van die Algemene Taakspan Leer en Aktuele sake se proses tov

die hantering van die saak en het ook geld tot beskikking gestel sodat die werk gedoen kan word. Dr

Herman Carelsen (Florauna) is aangewys as fasiliteerder van die proses.

2.3.2 Vir die Moderamen was dit belangrik dat die komende Algemene Sinode deur die werk van die

Taakspan in n posisie gestel moet word om n besluit oor homoseksualiteit te kan neem. Die Moderamen is

ook van oordeel dat die besluite van mindere vergaderings oor die saak belangrike bydraes tot die gesprek

is maar nie die Algemene Sinode kan bind nie.

2.3.3 In die lig van die sensitiwiteit by die lede van die Taakspan oor die hantering van die verslag van die

Taakspan, het die Moderamen besluit die Taakspan se verslag word aan die Algemene Sinode gelewer via

die Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake en die Moderamen. Dit word ook ongemodereerd aan die

Algemene Sinode voorgelê, en die verslag en aanbevelings word in oorleg met en goedkeuring van die

Taakspan aan die Algemene Sinode voorgedra. Die Moderamen het deurentyd hulle vertroue in die

Taakspan bevestig met die uitvoering van hulle taak asook hulle voorneme om die uitkoms van die proses

met respek te hanteer. Hulle is ook verseker van die Moderamen se voorbidding vir die Here se leiding met

die hantering van die saak. Die Moderamen het die Taakspan ook versoek dat die uitkoms nie n magstryd

moet word tussen twee uiteenlopende standpunte nie maar dat die standpunte van die groep as geheel in

die verslag weerspieël moet word.

2.3.4 Die Moderamen het ook kennis geneem van n skrywe van die Sinode van Wes- en Suid-Kaapland

wat versoek dat lede van die Taakspan nie sal deelneem aan die debat in die openbare pers nie. Die

versoek is aan die Taakspan deurgegee.

2.3.5 Die verslag van die Taakspan verskyn as Bylaag 2

3. BUITELANDSE BEDIENING

3.1 BESLUIT 2004 (Besluiteregister F.2.1/1)

Die Algemene Sinode 2004 het n duidelike beleidsbesluit in dié verband geneem en dit na sy kommissie

vir Buitelandse Bediening verwys vir hantering.

ÔÓË

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!