07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dit gemeet? Mens het hier met die moeilike saak te doen dat daar met die getuienis van mense gewerk

word wat bepaalde ervarings waarneem (of ervaar het) en dit interpreteer. Meet (beoordeel) n mens dit

primêr, of slegs aan die hand van n direkte, letterlike lees van die Bybel, wat geskryf is voor die bevindinge

van die wetenskap, of meet n mens dit (ook) aan die hand van die wetenskap (natuur- sowel as menswetenskaplike

dissiplines), wat werk met algemeen aanvaarbare empiriese navorsingsmetodologie?

Hierdie ontwikkeling het tog oor die algemeen op vele gebiede ook n invloed op ons vertolking van die

Bybel. Geeste-ervarings en manifestasies kan nie na willekeur eksperimenteel geskep word binne n

wetenskaplik gekontroleerde konteks nie. Dit bly dus tot n groot mate n subjektiewe aangeleentheid wat

moeilik beoordeel kan word in terme van wetenskaplike norme. Sou so n fenomenologiese aanpak van die

saak dus slegs gemeet word aan soortgelyke verskynsels in n voorwetenskaplike bron (as maatstaf), sou

dit eintlik tot niks anders kon lei as n fundamentalistiese standpuntinname nie. Daarmee kan nie werklik in

gesprek getree word nie, omdat die voorveronderstellings waarop dit berus, aan die een kant, nie op die

tafel gesit (kan) word nie, maar ook andersins, omdat dit op geen manier aan enige rasionele maatstaf

toetsbaar is nie. In so n geval sal n mens onwillekeurig eindig by n posisie waar mense van mekaar

verskil sonder dat daar enige moontlikheid van uitsluitsel is.

3.2.2 Die benadering van hierdie verslag is dus anders, meer geskoei op n hermeneuties-teologiese

vertolking van die Bybelse teks binne die konteks van die moderne tyd in die lig van die totale spektrum

van die moderne geestes- en natuurwetenskappe. Met ander woorde: die psigologie van godsdiens, die

insigte van die psigiatrie, die invloed van kultuur en sosio-ekonomiese kontekste, sal in berekening gebring

moet word indien n mens n verantwoorde beoordeling van die bediening van bevryding wil maak.

3.2.3 Dit is waarskynlik so dat daar in die jongste verlede in ons kerk se teologiese arbeid en nadenke oor

spiritualiteit min aandag aan hierdie sake gegee was, en dat ons gebrek aan konsekwente teologieshermeneutiese

besinning oor die geestewêreld en die manifestasies van buitengewone gebeurtenisse

(dikwels as wonders vertolk) in baie gevalle tot onbeholpenheid met die beoordeling daarvan gelei het.

Mens sou selfs kon aantoon dat daar n mate van vermyding is van die onderwerp, doodeenvoudig omdat

ons nie weet hoe om daarmee te maak nie. Hieruit blyk dit dan ook dat ons dikwels intussen self skuldig is

aan die deurgee van dubbele boodskappe (ons is wel bevry, maar, pas op vir die duiwel wat van jou besit

kan neem!) en daarom in die verleentheid is om mense met sodanige probleme (konsekwent) te help (later

meer hieroor).

3.2.4 Dit is daarom aan die begin belangrik om dit duidelik te stel dat, wanneer hier vanuit n teologieshermeneutiese

aanpak gedink en geredeneer word (en die stem van die relevante wetenskaplike

dissiplines daarmee in berekening gebring word), dit nie beteken dat fundamentele standpunte van die

Christelike geloof opgeoffer, of gerelativeer word nie. Derhalwe moet dit duidelik gestel word dat daar in

hierdie verslag

1. nie in enige opsig twyfel uitgespreek word oor die almag van God, en veral die feit dat, indien dit so in sy

wil bestaan, by Hom niks onmoontlik is nie - inteendeel;

2. nie op enige manier deur wat hier gestel word n verskraling van die evangelie tot gevolg het nie -

inteendeel;

3. op geen manier die werklikheid van boosheid en kwaad in die wêreld en veral in mense individueel en

korporatief ontken word nie - inteendeel;

4. nie n nuwe soort naturalisme bepleit word, asof God nie meer beheer het, of hoef te hê in die

ontwikkeling van gebeure nie - dat die natuur sy gang volgens wetmatighede gaan sonder moontlike

intervensie van God nie en Hy dus verder oorbodig is nie;

5. nie n nuwe soort van panteïsme bepleit word, asof God in die dinge herken en erken kan word en as

sodanig aanbid kan word nie. Die transendensie van God, as sy wesensbestaan buite die heelal en

beperkinge van ruimte en tyd, word in alle opsigte gelowig erken;

6. nie die gesag van die Bybel in enige opsig op die spel geplaas wil word nie (miskien wel n beskouing

daarvan), inteendeel;

7. nie n nuwe soort van ont-mitologisering van die Bybelse teks voorgestaan word nie, maar die aard en

konteks van die teks juis ernstig opgeneem en eerbiedig word.

4. VOLLE SPEKTRUM VAN DIE WETENSKAP BETREK

4.1 In teenstelling/vergelyking met die gekose benadering hierbo gestel, kan dit duidelik aangetoon word

dat die verrekening van die inligting en kennis van die totale spektrum van die wetenskap (die dissiplines

van die natuurwetenskap, sowel as die mens-wetenskappe - filosofie, psigologie, sosiologie, antropologie

en die volle spektrum van die mediese wetenskap) tot nog toe nie altyd konsekwent toegepas is met die

vertolking van die Bybel in die kerk, as dit by hierdie saak van bevryding kom nie.

4.2 Daar is in die verlede, en tans, wel gepoog om die insigte van die wetenskap te verreken met die

vertolking van die Bybel oor verskeie sake, soos byvoorbeeld die vrou en die hoed in die erediens, die vrou

in die amp, kinders aan die Nagmaalstafel, aborsie en die huidige debat rondom homoseksualiteit. Maar

Ó

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!