07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.3 Legitimasie

5.3.1 Die Algemene Regskommissie behartig die legitimasie van goedgekeurde kandidate (KO Artikel 6).

Hierdie kommissie sien toe dat die legitimasieverklaring afgelê en onderteken word.

5.3.2 Plegtige toelating

Die geëksamineerde word met n gepaste woord deur die aktuarius van die Algemene Sinode of n lid van die

Algemene Regskommissie tot die evangeliebediening toegelaat. In die reël geskied dit by geleentheid van n

openbare kerklike byeenkoms wat vir die doel as afsluiting van die jaar se werksaamhede in oorleg met die

kuratorium gereël is. n Akte van Legitimasie namens die Algemene Sinode, onderteken deur twee lede van

die Regskommissie, word aan hom/haar uitgereik. Die gelegitimeerde kry die bevoegdheid van predikant .

6.7 ORDENING EN BEROEPING

Beroeping en Bevestiging geskied volgens die bepalings van die Kerkorde.

A-Z Handleiding 257

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!