07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11.5 AANBEVELING : REËLMAAT VAN VERANDERINGE VAN DIE ALGEMENE SINODE

Die Algemene Sinode besluit om gewone vergaderinge van die Algemene Sinode elke vier jaar te

hou.

12. ARGIEF

12.1 Die Argief in Stellenbosch word as n Eenheidsargief bedryf. Dit verskaf argiefdienste aan Wes-,

Oos- en Noord-Kaapland, sowel as aan die vier Sinodes in die ou Transvaal, die Algemene Sinode en

sekere VGKSA Sinodes.

12.2 Hierdie diens word as n diens van die Algemene Sinode bedryf. Die koste vir diens aan die

verskillende rolspelers word van hulle verhaal. Die Algemene Sinode stel die begroting op en bepaal die

tariewe vir die diens wat gelewer word.

13. ADVIES IN VERBAND MET DIE VERGOEDINGSPAKKET VAN LERAARS

13.1 Jaarliks word die vergoedingspakket van leraars in diens van die Algemene Sinode bepaal. Hierdie

syfers word as aanbevelings aan die verskillende Sinodes deurgegee. Elk handel daarmee volgens hulle

besluite.

13.2 Die aanbevelings word gemaak, nadat ekonomiese tendense, neigings in die arbeidsmark,

gemeentelike inkomste en bekostigbaarheid in ag geneem is.

13.3 Die aanpassings was die afgelope tyd soos volg:

2004/2005 2005/2006 2006/2007 2007/2008 Bedrag tans (topkerf)

Traktement +7% +6% +6% 6,5% R 172,560

Reistoelae +7% 0% 5,8% 7,39% R 64,080

Huistoelae +10,11% +8% +8% 6,5% Verskillende bedrae

14. AKKOMMODASIE KLIPKERK

14.1 Die geboue van Hartbeesspruit-Queenswood se Klipkerk is deur die Algemene Sinode bekom, om as

kantore van die Algemene Sekretaris en sy personeel gebruik te word.

14.2 Die koopprys en die koste om die geboue doelmatig in te rig, is intern gefinansier. Dit word uit die

voorsiene huurbedrag betaal.

15. HULP AAN DIE BEDIENING IN ZIMBABWE

15.1 Die sitting van 2002 (Handelinge bladsy 614, punt 7.8) het bepaal dat die Sinodes vir drie jaar

finansiële hulpverlening aan die NG Kerk in Zimbabwe voorsien, sodat die bediening aan die lidmate

voortgesit kan word. Op die stadium is 8,5 poste gedra.

15.2 Die hulpverlening het op 31 Maart 2006 ten einde geloop. Tot 28 Februarie 2007 het die Sinodes ook

gehelp om die pensioen bydraes, wat in Suid-Afrika betaal moet word, te kan betaal. Tans is daar nog 3

poste in Zimbabwe.

16. VERSLAG ALGEMENE BEDIENINGSFONDS (ABF)

Die Algemene Bedieningsfonds is n Sub-groep van die Taakspan Fondse. Hulle lewer soos volg verslag:

16.1 Sedert die 2004 sinodesitting ressorteer die Fonds onder die Taakspan Fondse, maar die

betrokkenheid van die ADGO (Gemeente-ontwikkeling) en die ATPB (Predikantebediening) word steeds

behou.

16.2 Die Fonds is vanjaar 21 jaar oud. Dit is in 1986, tydens die sitting van die Algemene Sinode geskep

in n poging om nuwe poste vir werklose proponente en predikante te skep. Sedertdien is meer as 70

bedieninge finansieel ondersteun en is 72 nuwe poste vir proponente en predikante geskep.

16.3 Die destydse behoefte het verskuif en die Fonds se missie moes daarmee saamgroei. Tans is die

behoefte aan nuwe poste nie meer by werklose proponente nie, maar vir nuwe gemeente-ontwikkeling in

gebiede waar groot demografiese ontwikkelings plaasvind. Hierdie ontwikkelings vind in al die sinodale

gebiede plaas en is gewoonlik te groot vir n enkele gemeente of ring om te hanteer. Die ABF stel hulle ten

doel om fondse in te samel, waarmee hierdie uitdagings gefinansier kan word.

16.4 In n groot mate is die ABF sinoniem met ds Jan Cronjé, wat vanaf 1994 as bemarker vir die Fonds

optree. Ds Cronjé het op 30 April 2007 geëmeriteer, maar n nuwe ooreenkoms is met hom gesluit,

waarvolgens hy steeds per kontrak as bemarker vir die Fonds optree.

17. LEDE VAN DIE TAAKSPAN FONDSE

17.1 Algemene Sekretaris dr JJ Gerber (ampshalwe)

17.2 Sinodale Verteenwoordigers

Wes- en Suid-Kaapland ds CT Visagie

Oos-Kaapland ds CH van Heerden

ÏËÎ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!