07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BYLAE 1

STUDIESTUK: RITUEEL EN SIMBOOL

1. OPDRAG

[AS 2002, BR 6.17; AS 2004, Deel II, p 78-80, § A.5: 5; Deel IV, p 295, § C.5.1: 5.2 en Deel IV, p 367,

§ A.5: 5.3]

AS 2002, BR 6.17: Die Algemene Sinode gee opdrag aan die AKE om n studiestuk op te stel oor ritueel

en simbool rondom die totale liturgie van die erediens.

AS 2004, p 367: Die studiestuk is terugverwys na ADGO: Taakspan Erediens om enkele sake by te werk:

onderskeid tussen sakramente en simbole, seremonies wat deur Christus afgeskaf is, ens.

2. INLEIDING

Vir die doel van hierdie studie word die uitgangspunt gehandhaaf dat n ritueel normaalweg kan bestaan uit

n simbool, n simboolhandeling en simbooltaal (Lukken). Oor die presiese betekenis van hierdie begrippe is

daar weinig eenstemmigheid. Die betekenis van hierdie begrippe het ook dramaties verander deur die

eeue, sodat ons sou kon vermoed dat die Reformatoriese verstaan van die begripteken nader is aan ons

(sien hieronder) verstaan van die begrip simbool, eerder as ons omskrywing van die begrip teken.

2.1 Simbool

2.1.1 n Simbool is iets anders en meer as n teken. n Teken is n dooie metafoor. n Verkeersteken dra

byvoorbeeld n duidelike boodskap waarop ag geslaan behoort te word. Dit is veronderstel om geen ruimte

vir onduidelikheid of alternatiewe interpretasiemoontlikhede te laat nie.

2.1.2 n Simbool daarenteen kan woorde, handelinge of objekte wees wat n brugfunksie vervul na n

ander, ruimer, dieper, groter werklikheid (Lukken). Anders as met n teken, stimuleer n simbool juis verbeelding

om reg te laat geskied aan die misterieuse en verborge karakter van die tweede werklikheid.

Goethe se definisie van n simbool is betekenisvol vir die liturgie, naamlik dat n simbool die ding is sonder

om die ding te wees en tog die ding is. Die simbool het dus n brugfunksie, maar is self ook (ten dele) die

brug, en verwys nie net na die ruimer werklikheid daaragter nie, maar bewerk ook alreeds (ten dele)

deelname aan die werklikheid. Hier is dus n sumballein, n samevoeging van verskillende werklikhede, aan

die werk, wat n nuwe realiteit tot stand bring. Die werkwoord sumballuso word in Lukas 2:19 ten opsigte

van Maria gebruik, waar sy al die wonderlike dinge (engele, herders ens.) saamgebring het om sin daaruit

te maak.

2.1.3 In die liturgie sou byvoorbeeld die water by die ritueel van die doop as simbool dien gewone water

neem ons as t ware na n ander werklikheid en roep n hele reeks betekenisse en assosiasies by ons op.

Die water is dus polisemanties deurdat dit kan verwys na, onder meer reiniging, sterf met Christus en ook

Ou Testamentiese verhale soos die van die sondvloed.

2.2 Simboolhandeling

Dit gebeur dikwels dat n simbool vergesel word van n simboolhandeling. Die handeling is dan veronderstel

om die betekeniswaarde van die simbool te ondersteun of sigbaar te maak. Om weer die doop as

voorbeeld te gebruik: die simbool (water) word deur middel van n handeling opgeskep en oor die dopeling

se kop gesprinkel of gegiet. Deur hierdie handeling word die simboliese waarde van die water beklemtoon.

2.3 Simbooltaal

2.3.1 In aansluiting by die simbool en die simboolhandeling, kan n bepaalde ritueel ook bestaan uit sekere

taalbegrippe wat veronderstel is om die ritueel tot betekenis te bring. Dit kan soms selfs die vorm van n

formule aanneem, soos wannneer die doop bedien word in die Naam van die Vader, die Seun, en die

Heilige Gees.

2.4 Ritueel

In die lig van bogenoemde sou n ritueel dus beskryf kon word as n (verkieslik herhalende) handeling wat

die gebruik van simboliese voorwerpe, taal en handelinge kan insluit.

2.4.1 Herhaling is n belangrike kenmerk van ritueel, want daar sit onder andere die gemeenskapsdimensie

en tradisie in opgesluit. n Ritueel laat sigself nie sommer net maak nie, maar maak eerder

diegene wat daaraan deelneem. n Ritueel is n simboliese handeling wat deur die roetine en herhaling

vastigheid en identiteit verskaf en ook die huidige deelnemers koppel aan die groter gemeenskap en

geslagte wat voor hulle aan die ritueel deelgeneem het. Tog is elke uitvoering van die ritueel nuut, met

nuwe waardes wat geïntegreer word om sodoende die ritueel te heraktualiseer vir elke nuwe geslag en

situasie.

2.4.2 n Tweede belangrike kenmerk is die verhouding tussen die ritueel en die verhaal, of soos dit dikwels

getipeer word, tussen die rite en die mite. Hier is n fyn spanning wat gehandhaaf moet word, aangesien n

oormatige klem op die een of die ander n negatiewe werking kan hê. So kan oormatige klem op die ritueel

lei tot n ritualisme en magie, n soort ex opera operato, en oormatige klem op die verhaal kan lei tot

intellektualisme en n verskraling van die vieringskarakter van die erediens.

ÍÏ

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!