07.05.2013 Views

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

Verslag - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

*3 Die dokumentasie vir die aandag van lidkerke is aangeheg as Bylaag 2.

*4 Die Moderamen het die saak deeglik bespreek en besluit om by die Algemene Sinode aan te beveel dat

een liggaam tussen GER en WARC, nl die World Reformed Communion gevorm word.

*5 Die Uitgebreide UK van die GER het in Maart 2007 in Pretoria ontmoet ten einde die reaksie van

lidkerke te oorweeg asook aan die pad vorentoe aandag te gee. Die Algemene Sekretaris van die WARC

het ook die vergadering bygewoon. Die reaksie van die lidkerke was positief: enkele kerke het bepaalde

vrae gehad wat die UK s van die GER en WARC meen prakties opgelos kan word.

*6 AANBEVELING: GER EN WARC

Die Algemene Sinode keur goed dat een nuwe gereformeerde ekumeniese liggaam, die World

Reformed Communion, tussen die GER en WARC gevorm word en dat die NG Kerk daarvan lid is.

3.3.1.5 Finansiële krisis van die GER

*1 As gevolg van n komplekse sameloop van omstandighede (waarvan die grootste is dat die meeste

lidkerke weinig of niks bydra nie) het die GER gedurende die eerste helfte van 2006 op n kruispad tov die

liggaam se finansies gekom: die personeel kon bv in April 2006 nie salarisse ontvang nie, en die UK kon

nie n belangrike jaarvergadering hou nie.

*2. Tussen die PKN, die CRCNA en die NG Kerk is daar n proses aan die gang gesit om die hele opset

van die liggaam te evalueer- ook tov die bestuur en die projekte waarmee die GER besig is. Hierdie drie

kerke dra die grootste deel van die GER se uitgawes.

*3 Die CRCNA en die NG Kerk het hulle bydrae vir 2006/7 so gestruktureer dat n groter bedrag dadelik

beskikbaar was om die GER ruimte te gee om die saak te hanteer.

*4 n Indringende ondersoek en gesprekke oor die pad vorentoe het vanaf 5-7 Julie 2006 by die kantore

van die GER in Grand Rapids plaasgevind. Dr Kobus Gerber het dit in tweërlei hoedanigheid bygewoon: as

een van die drie kerke wat die saak bestuur, asook as verkose advisor vir die UK van die GER. Bepaalde

noodmaatreëls is getref, veral ook met hulp van die CRCNA. Lidkerke is ook dringend genader oor

uitstaande ledegelde. Die situasie het die GER ook by die punt gebring waar indringend gekyk word na n

vinniger proses tov die eenwording met WARC- die drie kerke wat die GER dra, is al drie ook lid van die

WARC en het kennis gegee dat hulle ook nie veel langer die groot ledegeld by twee liggame kan betaal wat

dieselfde doel voor oog het nie. Die NG Kerk se duidelike standpunt hieroor, ook in die lig van die

kerkherenigingsprosesse, is duidelik oorgedra.

*5 Drr Kobus Gerber, Peter Borgdorff en ds Evert Overeem asook dr Douwe Visser as voorsitter van die

GER is in kontinue kontak oor die situasie.

3.3.2 World Alliance of Reformed Churches

3.3.2.1 Inleiding

Die NG Kerk is in 1997 weer toegelaat tot die WARC en speel sedertdien n besondere rol in die liggaam.

3.3.2.2 Accra Confession en ekonomiese geregtigheid

*1 Die Moderamen het indringend aandag aan die saak gegee en ook n standpunt geformuleer wat aan

streeksinodes deurgegee is vir hulle kommentaar. Die skrywe is ook vergesel van versoeke om n

gespreksproses in die onderskeie sinodes oor ekonomiese geregtigheid aan die gang te kry.

*2 Die ATLAS het die saak verder geneem en lewer verslag daaroor.

3.3.2.3 Unity in Mission-projek

Dr Coenie Burger is een van die verteenwoordigers van kerke uit Suider-Afrika wat deelneem aan die

projek.

3.3.2.4 Mission of Presbyterian and Reformed Churches

Dr Nelus Niemandt verteenwoordig die NG Kerk by hierdie konsultasie van WARC in Geneve.

3.3.2.5 WARC-Nederduitsch Hervormde-gesprek

Gesprek is op die oomblik aan die gang tussen WARC en die NH Kerk oor laasgenoemde se hertoelating

tot WARC. Soos in die geval met die NG Kerk is daar bepaalde vereistes waaraan voldoen moet word. Dr

Kobus Gerber vorm deel van die WARC-span wat die onderhandelinge voer. Die NH Kerk besluit by hulle

Algemene Kerkvergadering in September 2007 oor die saak.

3.3.3 Die Wêreldraad van Kerke

3.3.3.1 Nuwe kontak met die WRK

*1 In die verskillende afdelings en kommissies van die WRK word van die belangrikste rolspelers op

teologiese en kerklike gebied saamgetrek. Die afgelope jare het verteenwoordigers van die Teologiese

Fakulteite en die NG Kerk betrokke geraak by die werksaamhede ten einde nie kontak met die res van die

wêreld te verloor nie.

*2 Dr Kobus Gerber en prof Piet Meiring het die Negende Vergadering van die WRK in Februarie 2007 in

Porto Alegre, Brasilië, as waarnemers bygewoon. Die verteenwoordigers van die NG Kerk is met ope arms

ontvang en betrek by alle werksaamhede tydens die byeenkoms. Dit is asof aanvaar word dat die NG Kerk

daar moet wees en dat ons daar n plek het.

*3 Die Moderamen het op grond van die dokumente van die WRK asook die rapport van dr Gerber en prof

Meiring indringend besin oor die posisie van die NG Kerk mbt tot die WRK, en het besluit om n proses te

Ï Ï

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!