25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoofstuk 5: Die post-apartheid verhaal?

p278

Dis egter een ding om die feite rondom wit bevoordeling te erken. Dis iets heeltemal

anders om te erken dat jy deur apartheid bevoordeel is.

4.3 Om te erken jy het die vrugte gepluk

In reaksie op Van Niekerk (2011) hierbo wat skryf dat wit mense sit met “enorme skuld

ten opsigte van die verlede”, skryf ʼn ene vannermerwe (skuilnaam) die volgende: “Die

man het nie in die minste ʼn begrip van die Afrikaner se geskiedenis nie, veral omdat hy

beweer die Afrikaner is vir eeue bevoordeel. Jingos en sikofante soos hy miskien, maar

beslis nie die gemiddelde Afrikaner nie.” (Republiek van Bravoland 2012:elektroniese

bron). Hierin is hy nie alleen nie. In hoofstuk vier is reeds gewys op die medenavorsers

wat ʼn soortgelyke standpunt huldig.

Hierteenoor is daar ook ander – ook van die mede-navorsers – wat insien en erken dat

hulle bevoordeeldes is, maar nie sonder teenstand nie. Jaco Barnard-Naudé

(2011b:elektroniese bron) reageer op kommentaar op van sy vorige bloginskrywings

waarop ʼn ene Cathy (skuilnaam) skryf dat sy idee oor “apartheidskuld” ʼn “figment of the

imagination” is. Hy antwoord só:

Is this person really and seriously arguing that there is no such thing as

responsibility and guilt for apartheid? That thousands upon thousands

of people were not deprived and left destitute for the sake of privileging

the white Afrikaner. The irony of her commenting from a computer with

an internet connection is clearly lost on her.

Hy haal ook ander voorbeelde aan van wit mense wat ten sterkste ontken dat hulle

enige skuld het oor voordele wat hulle uit apartheid gekry het. Van hulle is selfs trots

om hulself “apartheid bevoordeeldes” te noem. Dit noodsaak Barnard-Naudé

(2011b:elektroniese bron) om die volgende te sê:

But let me acknowledge once more, loud and clear: I am an apartheid

beneficiary. I am not proud of it. I am ashamed of the fact that gross

human-rights violations were perpetrated in the name of my volk, that

some of my fellow Afrikaners have shown absolutely no remorse, no

humility with respect to the privileges they have enjoyed and still enjoy

in post-apartheid South Africa.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!