25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p508

515

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

542

543

544

545

546

547

548

549

550

Mike: Kyk wat het hulle met Beyers Naudé gemaak.

Elsa: Hulle het hom uit die kerk uit geskop.

Mike: Dis hoekom ek sê, dis baie maklik om te sê, die kerk het nou besluit dis

verkeerd. Ek sê mense het tot bekering gekom, nie die kerk nie. Mense wat skuldig

was aan een of ander misdryf, wat ek met hom saamstem, as ek nie aan 'n misdryf

skuldig was nie was ek dalk skuldig as ek deel was van 'n sisteem, en sorry as daai

sisteem nou nie reg was vir ander mense nie, dan is ek ook jammer. Maar mense het

dalk in hulle harte tot bekering gekom en gesê maar ek het doelbewus dit en dat

gedoen, ek het gepreek apartheid is reg, want dit staan in die Bybel, mense wat

hulleself dalk bekeer het as gevolg van buite invloed. Ek weet nie of daar nou ewe

skielik op die sinode 'n hele klomp mense sit wat besef, jislaaik ek het gisteraand nou

'n boodskap gekry wat sê dit is sonde. Ek dink dit is gedryf deur omstandighede wat

mense se oë oopmaak vir die dinge wat verkeerd is. Ek dink dis nie sommer so 'n

skielike klomp mense wat ….

Elsa: Steeds is dit nog nie almal in die NG kerk, die kerk se struktuur of hoofliggaam

voel almal nog nie soos wat hier staan nie. Ek is verstom, ek hoor wat Hanlie sê, in 'n

mate voel ek baie soos sy. Ek het ook op 'n stadium weggebly maar ek kom nou weer

terug, maar so onlangs as verlede Dinsdag, iemand wat saam met ons by die vroue

Bybelstudie was, 'n groot Christen mens, sy gaan doen sendingwerk by die hospitale,

wel as jy haar nou so beleef dink jy sy is 'n diep gelowige Christen mens. Toe maak sy

'n stelling, soos hierdie swartetjies wat in die straat loop en groente verkoop, mens

moet hulle sommer onderstebo ry, doodry. Sulke goed maak nie vir my sin, hoe kan 'n

mens wat sê hy is 'n kind van die Here, hy lewe so, hy ken omtrent die Bybel uit sy kop

uit, hy is by elke kerkgeleentheid, by elke bybelstudie, hy gaan doen sendingwerk,

maar dan sê hy hy wil sommer die swart smouse in die straat doodry. Sulke goed

verstaan ek nie.

Mike: Ek dink dit is baie swaar om vir 'n Christen om 100% reg te lewe. Ek dink dit is

geweldig moeilik. Ek lees van dissipels in die Bybel, ek lees van koning Dawid se

dinge, mense wat saam met Jesus geleef het en die dinge gesien het, hoe moeilik was

dit nie vir hulle nie. So wat jy sê is waar, weer eens sê ek ons het die genade van Bo

om daai foute vir onsself te vergewe. As die kerk, hierdie Welkom-Suid, net moes

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!