25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p617

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

net fokus op die goed wat verkeerd is. Daar is meer as genoeg om te wys wat verkeerd

is, maar dit is nie die enigste prentjie nie, daar is ʼn groter prentjie as dit.

Hanlie: Ja en waarvoor ek bang is as jy dan nou mense en wat ek vreeslik by my

kinders probeer inskerp is dat onthou wat jy sê wat uit jou mond uit kom gaan by jou

kind sê ore in. So as jy nou die hele tyd net oor Malema besig is in jou huis, en net jy

weet, as daar nou iets leliks gebeur, of iets... Zuma, dan word jou kinders nou groot en

hy het nou geen... hy weet nou net die president van hierdie land is nou niks, treurig en

hopeloos. Ek praat nou van jong kinders. As jy nou later groter is kan jy nou self die

informasie lees en hoor. Maar ek dink ook ons praat nou ons kinders in die meeste

Afrikaanse huise in ʼn negatiwiteit in deur die goed wat ons sê omdat dit so onmiddellik

in jou gesig is. Dit so in your face in elke keer as jy die televisie aanskakel.

Albert: Dink jy grootmense oor die algemeen is meer rassisties as vroeër of net so baie

of minder. Hoe dink jy?

Hanlie: Ek dink dit is ʼn moeilike vraag. Ek wil tog, ja ek dink ek wil tog positief antwoord

en ek wil tog sê ek dink daar is tog ʼn verandering aan die gebeur in die sin dat daar

genoeg mense is wat sê, of wat ondervind dat die omstandighede waarin hulle werk

byvoorbeeld hulle kollegas en so aan, dat daar wel mense is wat briljant is en wat goed

opgelei is.

Albert: So die stereotipiese beeld wat ons het of gehad het van swart mense is tog

besig om te verander.

Hanlie: Ek dink so. Ek wou nie sê dat dit ʼn groot stap is nie. Vir my was dit interessant

toe ons so vinnig deurgaan en blaai deur die aantekeninge hoeveel keer ons gesê het

dit gaan nog ʼn lang pad vat. En daar was ook interessant, ek weet nie of dit, dit was ʼn

Sam, Sam iemand wat baie klem gelê het en gesê het voordat die grondkwessie nie

aangespreek word nie sal dit nooit heeltemal reg kom nie.

Albert: In terme van wat ons vandag hoor...

Hanlie: En dit was vir my baie interessant om dit te sien. Om te sien dat in werklikheid

die grondkwessie vir die mense nog nie aangespreek is nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!