25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p558

550

551

552

553

554

555

556

557

558

559

560

561

562

563

564

565

566

567

568

569

570

571

572

573

574

575

576

577

578

579

580

581

582

583

584

585

586

Mike: Mense moet mekaar nie gebruik as stepping stones nie, dit is wat gebeur. Jy kan

'n mens met respek behandel, maar as wetgewing jou ontneem van jou regte, is dit

baie moeilik om hom met respek te behandel, en dit is die omgekeerde van wat gebeur

het jare terug. As wetgewing nou vir my sê jy kan nou nie meer in daai pos werk nie, ek

wil nou swartes in jou plek sit, gaan dit vir my baie moeilik wees om respek te hê vir

daai een wat my benadeel het vir sy eie voordeel. Dit is net die omgekeerde van wat

hier gebeur het in die verlede.

Albert: Daar is sulke goed, regstellende aksie is daar, sou dit beter wees om bloot net

'n blanke se bevordering te stop en te sê jy het jou plafon bereik, dat die swartes by jou

verbygaan en bevordering kry terwyl jy bly waar jy is. Sou dit beter wees as om te sê jy

moet nou 'n pakket vat sodat ons 'n swarte in jou plek kan aanstel?

Frans: Hierdie wet het sekere waarborge, en dit is een van hulle, niemand mag sy werk

verloor as gevolg van regstellende aksie nie. Maar ek meen, hy maak die lewe vir jou

so moeilik. Dis die inkom poste wat gevul moet word met regstellende aksie. Daar is 'n

beskerming, maar hoe dit toegepas gaan word is 'n ander vraag.

Mike: Maar om jou vraag te antwoord, die verskil tussen die twee, dis 'n besluit wat by

elke ou gelaat moet word. As jy vir my sê, wil jy liewers 'n pakket hê en loop of moet ek

jou hou en die ander by jou verby stuur? As ek 'n ambisieuse mens is, en jy hou my

terug, gaan ek die land verlaat. Ek gaan definitief nie hier bly nie, ek wil groei, en as ek

nie in die land kan groei nie, gaan groei ek op ʼn ander plek. As jy vir my 'n pakket offer,

en ek kan dit gebruik om te groei, my eie klein besigheid begin, dan sal ek dit doen, as

ek 'n ruggraatlose mense is wat maar bly is om te bly op my vlak, dan sal ek sê hou my

maar waar ek is, dat die ander by my verbygaan. Dis 'n persoonlike keuse.

Albert: Laaste opmerkings? Iets oor die pad vorentoe?

Mike: Die pad vorentoe, ek wens iemand, ek kan in 'n positiewe kant sê, die pad

vorentoe gaan bleddie moeilik swaarder wees as die pad agtertoe.

Albert: Jy bedoel nou van '94 se verkiesing af. Jy bedoel nie van '48 af nie.

Mike: Maar moenie dink die boere het dit maklik gehad gedurende die groot trek en

daai dinge nie, ons het dit miskien maklik gehad in ons leeftyd.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!