25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p686

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

Swak dienslewering, korrupsie en misdaad is nie ʼn ras probleem nie, dit is ʼn politieke

of werksetiek of bestuursprobleme. Want hierdie dinge is nie net beperk tot ʼn sekere

ras nie.

En buitendien, nie alle swart mense is moordenaars, verkragters, bedrieërs en rassiste

nie!

Ek sou sê ek is minder rassisties as vroeër.

2.5 Hoekom is sommige mense nou meer uitgesproke rassisties?

Ons sien die effek van misdaad, korrupsie, swak dienslewering, politici se uitsprake.

Die plaasboere is onder bedreiging en onveilig. Regstellende aksie.

Die skuld word voor die deur van die regerende party (en volk) gelê.

Dit gee skietgoed vir die sogenaamde regses, die wat nog steeds glo aan en hunker na

die “goeie dae”, bv. AWB, die Suidlanders. Kyk net die emosie wat die moord om

Eugene Terre’Blanche (en dit was wreed en onmenslik) opgewek.

2.6 Het jou taalgebruik verander? Praat jy byvoorbeeld van kaffers en

hotnots?

Ek het weereens doelbewus besluit om nie die K en die H woorde te gebruik nie. Ek

praat van my studente (of my swart studente as die geselskap dit nodig het) en my

kollegas.

ʼn Ruk gelede by die golf klub verwys iemand na swart vrouens (“meide”), maar kyk toe

na my en sê: “Jy sou seker gesê het: “ousies”. Dit was ten minste bewys dat ek

“practice what I preach”, hoewel selfs “ousie” nie deel van my gebruikswoordeskat is

nie.

2.7 Slaag ons daarin om weg te kom van die ras-bril waarmee ons na alles

gekyk het?

Nee. Ten spyte van alles wat ek hierbo gesê het, is die ras-bril maar altyd daar. En in

ons land met sy reënboog samestelling en rassistiese verlede sal dit nog lank so wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!