25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p472

659

660

661

662

663

664

665

666

667

668

669

670

671

672

673

674

675

676

677

678

679

680

681

682

683

684

685

686

687

688

689

690

691

692

693

694

695

ons totaal en al mis kyk. As daar nie 'n rede was waarom mense aangetrokke gevoel

het tot byvoorbeeld kommunisme nie, dan sou dit mos nooit 'n issue gewees het nie.

Maar daar was iets daaragter, maar in die proses dat ons kommuniste kon baklei, het

ons nie nodig gehad om vrae te vra oor die dinge wat daaragter lê nie.

Hanlie: Ek dink enige regering doen dit, en ek dink die huidige een sal dit ook doen. Op

die oomblik gebruik hulle nou weer die ou apartheid, hulle ry nou weer op daai rug,

totdat daar weer iets anders sal gebeur. Enige regering gebruik 'n stelsel of 'n ding om

agter te skuil, om die gewone mens te beïnvloed, dat hy verkieslik so min as moontlik

moet dink.

Albert: Dit was jy nou sê is geweldig belangrik. Ons as blankes, Afrikaners, is nie

denkende mense nie. Dit klink nou baie hard om sulke goed van onsself te sê, maar ek

dink ons dink min oor goed.

Hanlie: Ons kinders glad nie. Die swart kind is geweldig voor met politieke kennis en

met redenasie vermoë by die blanke kind. Oor die hele verlede en alles weet hulle baie

meer.

Elsa: Dit is oor ons ou skool stelsel, ons het nie geleer om te dink nie. Ons moes soos

papegaaie dit leer en dit opsê en dit neerskryf om jou standerd deur te kom. Jy mag

nie verskil het van 'n onderwyser of 'n grootmens nie, so jy mag nooit self gedink het

nie.

Albert: 'n Grootmens vertel my nou die dag, as hy eksamen geskryf het, dan moes hy

rekening hou met die vak, hy moes uiteraard sy werk ken, maar hy moes ook rekening

hou met watter dosent dit is, en sy goeters so skryf dat hy daai dosent se manier van

dink kan akkommodeer, anders is hy benadeel. Is dit nie dalk deel van ons oplossing

nie, dat ons ons kinders en onsself moet leer om krities te kyk na goeters en krities en

analities te dink oor goeters wat ons doen.

Danie: Ek sal ook net objektief daar wou byvoeg.

Albert: Vir sover objektiwiteit enigsins moontlik is, want elkeen van ons kyk maar vanuit

sy gegewe situasie. Ons sal vir die res van ons lewens met 'n blanke oog daarna kyk,

en die swart mense anders, want dit is hoe ons op hierdie stadium dink. Dit is 'n groot

uitdaging om daarby verby te kom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!